Cheetah Bulletin
DIE rugbyspanne van die Toyota Vrystaat Cheetahs het die afgelope naweek gemengde welslae behaal, maar dankie tog vir onse vlagskip – die Absa Curriebeker-span se briljante vertoning teen die hoogaangeskrewe Haaie-span in die Vrystaat-stadion in Bloemfontein.
In ‘n naweek waar geen verandering aan die puntestand was nie, het die Toyota-Vrystaat-Cheetahs hul vierde plek op Absa se [...]
