Archive for the ‘Uncategorized’ Category

Vrystaat Rugby en Besigheidsforum neem hande

Tydens ‘n sake dinee wat in September aangebied is deur die Vrystaat Cheetahs (Edms) Bpk, is prominente besigheidsmense van Bloemfontein gekies om op ‘n besigheidsforum te dien. Hulle is: Steva Klopper (Voorsitter), Dave Strauss, Marco Torsius, Ryno Opperman, Willem van Huyssteen, Valentine Rantsoareng en Dennis van Zyl. Johan Botes is [...]

Posted by 15.co.za on November 23rd, 2011 under Uncategorized  •  3 Comments

Toyota Vrystaat Cheetahs kan Goue Beker wen as hul vir hul lewens duik

Ons kan net onsself blameer dat ons vanjaar nie tuis in ‘n Absa Curriebeker-eindstryd speel nie.
Ons Toyota Vrystaat Cheetahs-span het gedurende die seisoen menige kanse om wedstryde te wen, deur ons vingers laat glip en die Haaie toegelaat om ‘n drie te druk aan die einde van ons kragmeting hier in Bloemfontein – wat toe [...]

Posted by editor on October 20th, 2011 under Uncategorized  •  7 Comments

Toyota Free State Cheetahs 49 GWK Griquas 39

Match Report:
First Half:
8 Min Toyota Free State Cheetahs  0 GWK Griquas 3 Penalty Vogt
9 Min Toyota Free State Cheetahs 0  GWK Griquas 10 Try Riaan Viljoen converted by Vogt
20 Min Toyota Free State Cheetahs 3 GWK Griquas 10 Penalty Nico Scheepers
23 Min Toyota Free State Cheetahs  10 GWK Griquas 10 Try by Cameron Jacobs converted [...]

Posted by 15.co.za on October 15th, 2011 under General, Uncategorized  •  14 Comments

Cheetah Bulletin

Dat die Toyota Vrystaat Cheetahs tot 2011 se halfeindstryd van Absa se Curriebeker-kompetisie in die Premier-afdeling deurgedring het, is ‘n feit, máár ‘n oorwinning, mét ‘n drieë-bonuspunt, eerskomende Saterdag teen sy westelike buurman, én hoofvennoot in die Super15-bedryfsreg, Griekwaland-Wes, is ononderhandelbaar as die Vrystaters enigsins seggenskap daarin wil hê dat só ‘n halfeindstryd in die [...]

Posted by 15.co.za on October 10th, 2011 under Uncategorized  •  6 Comments

DHL Western Province 20 Toyota Free State Cheetahs 34

Match Report
7 Min DHL Western Province 0  Toyota Free State Cheetahs 3 Penalty by Johan Goosen
12 Min DHL Western Province 0  Toyota Free State Cheetahs 10 Try by Cameron Jacobs converted by Johan Goosen
14 Min DHL Western Province 0  Toyota Free State Cheetahs 17 Try by Piet Van Zyl converted by Johan Goosen
17 Min DHL Western Province 3  Toyota [...]

Posted by 15.co.za on September 24th, 2011 under Uncategorized  •  21 Comments