Cheetah Bulletin
Cheetahs 41 Rebels 21
Stringe Cheetah-hoogtepunte:
Ná hul oorwinning van 41-21 Saterdagaand in die Vrystaat-stadion oor die Rebels is die Cheetahs negende op die gekombineerde puntelys.
Dit was die Cheetahs se vierde opeenvolgende Super-sege – die meeste wedstryde wat die Cheetahs nóg agtereenvolgens in dié kompetisie gewen het.
Dit was ook die Cheetahs se vyfde Super-oorwinning van 2011, wat [...]
