Robert se goeie senterspel maak my opgewonde
Bitter min spanne het al teen ‘n gemotiveerde Bulls-span met ‘n oorwinning van Loftus Versfeld afgestap.
En wat dit nie vir ‘n paar verbroude kanse nie, het ons die afgelope naweek presies dit gedoen.
Na ‘n stadige begin het die Toyota Cheetahs in die tweede helfte weer momentum gekry en begin lyk na ‘n span wat vier [...]
