Archive for the ‘Marketing’ Category

Coenie benched for Crusaders

Morgan Piek - Still smiling after the Toyota Cheetahs dramatic last minute win against the Rebels in Melbourne early Sunday morning (SA time), many Cheetahs supporters have dropped their “doom-and- gloom-outlook” and replaced it with a more “upbeat” one.

Posted by Morgan on March 20th, 2012 under Doctor's corner, General, Guestwriter: 15, Management, Marketing, Robert Ebersohn, The Team  •  5 Comments

Free State Challenge Cup

The semi-finals of the Free State Challenge competition will take place on Saturday, the 17th of March 2012. Welkom Rovers will take on Henneman at 16:00 at Welkom Rovers’ home field in Welkom while Police and Crusaders will have their match at 15:30 in the Clive Solomon Stadium, Heidedal.

Posted by Morgan on March 14th, 2012 under General, Management, Marketing, Robert Ebersohn, Uncategorized  •  No Comments

Cheetah Bulletin 3

DANKIE tog vir die Toyota Vrystaat XV en die Ixias van die Sentrale Universiteit vir Tegnologie in ‘n week waarin frustrasie – daar was veral die Toyota Cheetahs se naelskraapse nederlaag in die laaste sekondes van die Vodacom Super Rugby-kompetisie in Canberra teen die Brumbies (23-24) en die Shimlas se groot slae van 18-48 in [...]

Posted by Morgan on March 12th, 2012 under General, Marketing  •  No Comments

Cheetah Bulletin 1

Die vertonings van die drie spanne uit Sentraal-Suid-Afrika – die Toyota-Cheetahs (Super Rugby), Shimlas (Varsity-beker) en Ixias (Varsity-skild) – tot dusver vanjaar in hul onderskeie kompetisies het gewys die Bedryfsregspan van die Cheetahs, Griekwas en die Griffons hóórt in die strafste kompetisie ter wêreld – die Superrugby-reeks van die Suidelike Halfrond.
• Die Ixias (SUT), wat verlede [...]

Posted by 15.co.za on February 27th, 2012 under General, Marketing  •  3 Comments

Die Vrystaat Uitdaagbeker Kompetisie

Die Vrystaatse Rugby-unie, in samewerking met die Griffons Rugby-unie, stuur ‘n nuwe kompetisie van stapel, naamlik die Vrystaat Uitdaagbeker Kompetisie.  Die vier eersteliga oopklubs van die Vrystaatse Rugby-unie ding mee teen vier   oop-klubs van die Griffons Rugby-unie om die Vrystaat Uitdaagbeker.

Die Bloemfonteinse spanne vorm Groep A en die spanne van die [...]

Posted by Morgan on February 2nd, 2012 under General, Marketing  •  3 Comments