Drie Nasie Aksie in Bloemfontein - nog kaartjies beskikbaar
Die Vrystaatse Rugby-unie moedig rugby ondersteuners in Bloemfontein en in die omliggende omgewing aan om kaartjies te koop vir die Vodacom Drie Nasie wedstryd tussen die Springbokke en Wallabies op Saterdag, 4 September in Vodacom Park.
Hierdie gaan ‘n besonderse wedstryd wees, aangesien die Springbokke en die Wallabies in 1996 die laaste keer [...]
