Harold maak hart oop
Sukses in die Absa Curriebeker, ’n gesukkel in die Vodacom Super 14-reeks, min geld, bouwerk vir ’n nuwe hoofpaviljoen, die voortbestaan van die Vodacom Cheetah-streekspan, die verlies van topspelers en die bestuur van ’n rugbyunie waaruit van Suid-Afrika se heel voorste talent ontspring. Dit alles is kwessies waaroor ondersteuners van Vodacom Cheetah-rugby ure om redekawel. HAROLD [...]
