Die Vrystaat Uitdaagbeker Kompetisie
Die Vrystaatse Rugby-unie, in samewerking met die Griffons Rugby-unie, stuur ‘n nuwe kompetisie van stapel, naamlik die Vrystaat Uitdaagbeker Kompetisie. Die vier eersteliga oopklubs van die Vrystaatse Rugby-unie ding mee teen vier oop-klubs van die Griffons Rugby-unie om die Vrystaat Uitdaagbeker.
Die Bloemfonteinse spanne vorm Groep A en die spanne van die [...]
