Toyota Free State Cheetahs Evaluation
The Board of directors of the Free State Cheetahs (Pty) Ltd and the Free State Rugby Union normally does a thorough evaluation of all activities on a quarterly and annual basis.
The last Absa Currie Cup season didn’t go according to plan and a more intensive evaluation process will have to be conducted. Focus will fall on all aspects of the company’s activities and all role players will be involved.
The Company and the Union has a very professional approach towards all its activities and is disappointed in the last Absa Currie Cup season. The Directors and council members however felt that certain aspects of the operations of the company are not professional enough and will be evaluated.
We will especially look at the team matters, medical aspects as well as the general management and marketing of our product. We will also make use of SARU’s expert services.
Free State Rugby Union will take a new look at the contributions and support of all the stakeholders.
The process has already begun and will now be taken further and be completed as soon as possible so that the team management and players can focus on the Super Rugby tournament.
Super Rugby squad
A group of 52 players gathered in Bloemfontein on Monday, 12 November for a pre-season training camp to prepare for the 2013 Super Rugby competition.
The players are:
|
Naam |
Van |
Unie |
|
Lourens |
Adriaanse |
Griquas |
|
Ryno |
Barnes |
Griquas |
|
Ryno |
Benjamin |
Free State Cheetahs |
|
Jannie |
Boshoff « |
Griquas |
|
Francois |
Brummer |
Griquas |
|
Heinrich |
Brussow |
Free State Cheetahs |
|
Tertius |
Daniller |
Free State Cheetahs |
|
Hennie |
Daniller |
Free State Cheetahs |
|
Tewis |
De Bruyn |
Free State Cheetahs |
|
Lodewyk |
De Jager |
Free State Cheetahs |
|
Rossouw |
De Klerk |
Free State Cheetahs |
|
Justin |
Downey |
Griquas |
|
Robert |
Ebersohn |
Free State Cheetahs |
|
Joubert |
Engelbrecht |
Free State Cheetahs |
|
Andries |
Ferreira |
Free State Cheetahs |
|
Barry |
Geel |
Free State Cheetahs |
|
Johan |
Goosen |
Free State Cheetahs |
|
Hansie |
Graaff « |
Griffons |
|
Edwin |
Hewitt « |
Griquas |
|
Marnus |
Hugo |
Griquas |
|
Cameron |
Jacobs |
Free State Cheetahs |
|
Rocco |
Jansen |
Griquas |
|
Leon |
Karemaker |
Griquas |
|
Pieter |
Labuschagne |
Free State Cheetahs |
|
Ligtoring |
Landman « |
Griquas |
|
Willie |
Le Roux |
Griquas |
|
Hercu |
Liebenberg |
Free State Cheetahs |
|
Kevin |
Luiters |
Free State Cheetahs |
|
Martin |
Muller |
Free State Cheetahs |
|
JP |
Nel « |
Griquas |
|
Dusty |
Noble |
Griquas |
|
Jongi |
Nokwe |
Free State Cheetahs |
|
Trevor |
Nyakane |
Free State Cheetahs |
|
Coenie |
Oosthuizen |
Free State Cheetahs |
|
Cylib |
Oosthuizen |
Free State Cheetahs |
|
Sarel |
Pretorius |
Free State Cheetahs |
|
Boom |
Prinsloo |
Free State Cheetahs |
|
Davon |
Raubenheimer |
Free State Cheetahs |
|
Raymond |
Rhule |
Free State Cheetahs |
|
Steph |
Roberts « |
Griquas |
|
Johan |
Sadie |
Free State Cheetahs |
|
Nico |
Scheepers |
Free State Cheetahs |
|
Marnus |
Schoeman |
Griquas |
|
Riaan |
Smith |
Vrystaat Cheetahs |
|
Jean |
Stemmet |
Griquas |
|
Adriaan |
Strauss |
Free State Cheetahs |
|
Francois |
Uys |
Free State Cheetahs |
|
Schalk |
Van der Merwe |
Free State Cheetahs |
|
Philip |
Van Der Walt |
Free State Cheetahs |
|
Torsten |
Van Jaarsveld |
Free State Cheetahs |
|
Piet |
Van Zyl |
Free State Cheetahs |
|
Waltie |
Vermeulen |
Free State Cheetahs |
|
Elgar |
Watts |
Free State Cheetahs |
Players newly contracted by the Toyota Free State Cheetahs.
«Players training with the Toyota Cheetahs for the first time.
The smaller group of 35 players will be selected closer to the start of the competition. The Toyota Free State Cheetahs will be playing in their first Vodacom Super Rugby match on Saturday, 23 February 2013 against the Sharks in Bloemfontein.
George Sevens Tournament
The Central Region will be sending a franchise team to the Sevens tournament from the 13th to the 15th of December this year in George. Mr. Hawies Fourie was appointed as the coach and Niel du Plessis as the fitness trainer. Arni van Rooyen from the Griquas will be the team manager and Monty Engelbrecht also from the Griquas will be the assistant coach.
Top players from the Super Rugby franchise will be available for the group. A group of players started training on Tuesday and will train three times a week. A final team will be announced on the 4th December.
The prize money for this tournament is R1mil and will be split between the players and the Company.

Kan iemand my dalk meedeel wat van Juan Smit geword het? Hy sal mos reg wees vir volgende jaar
Jammer om die lugblasie te bars maar die woord “professioneel” pas ongelukkig nie in nie. Dit is ‘n groot woord wat net by groot mense pas. Soos byvoorbeeld spesialiste op hul gebied. Die woord omskryf kundigheid en uitmuntende bestuurs vaardighede. Kom ons kyk na bestuurs vaardighede. Die gawe om jouself op ‘n eerbare en gedissiplineerde manier te bestuur en foute tot die minimum te beperk. Die gawe om mense met entegriteit en eerbaarheid te bestuur en nuwe gedagtes en moontlikhede na die tafel te bring wat hul ontwikkeling en vryheid om dit toe te pas moontlik maak. Die gawe om ‘n groep mense te lei en gesag en respek op ‘n gesonde manier af te dwing. Die gawe om self kalm, berekend en geduldig te wees, om visie te he, om antisipasie te he en mense te ontwikkel om dieselfde vaardighede te he.
Klink die eenvoudige beskrywing soos iemand wat daardie gawes by die Cheetahs het? Nee, beslis nie. Die mooi woordjies in die media berig hierbo imponeer ons as ondersteuners glad nie. Ons soek ware leiers wat die belange van die spelers eerste stel. Wat kundiges aanstel wat die nuutste denke m.b.t. kondisionering toepas. Wat seker maak dat ‘n speler die hele seisoen kan speel. Wat help dit om van die beste spelers in die land te he en dan beseer word omdat die kondisionerings metodes oud en uitgedien is en die speler/s die grootste deel van die seisoen nie beskikbaar weens die besering is nie? Ondertussen moet daardie beseerde speler betaal word want daart bestaan ‘n kontrak.
Sy gawes as speler kan nie benut word nie want hy sit op die kantlyn? Afrigters met visie en wat die gawes besit wat hierbo uiteengesit is? ‘n Bestuur wat nie net daar is vir eie gewin nie maar alles opoffer om die Cheetah omgewing so gesog te maak sodat die beste spelers in die land graag deel van die Cheetahs wil wees? Ons as ondersteuners kry seer as ons sien hoe van die beste spelers wat byvoorbeeld vanuit Grey kom en by die Cheetahs bly se gawes nie ontwikkel kan word nie want die nodige kundigheid on hulle te ontwikkel bestaan nie. Robert en Sias het die hele land gaande gehad as jong spelers en waar is hulle nou? So sal die gaan met Raymond en vele ander indien daar nie daadwerklik skoon gemaak word en mense met die regte gesindheid en vaardighede aangestel word nie. Ons is die fabriek wat die hele land voed met begaafde spelers. Die verskil is dit. Daardie spelers ontwikkel in groot name en word springbokke in ander provinsies terwyl ons outjies wegkwyn weens die gebrek aan visie, professionaliteit en gemiddelheid van die bestuur en afrigters. Maak seker dat hulle dit sien want dit is die algemene gevoel hier buite. Wat het Leon Schuster op Toks en Chops gese toe die vraag aan hom gestel is oor die powere Vrystaat Cheetahs? I rest my case. Groete.
Ek het dan gedink Nokwe is terug na Kings?
Nokwe was by die Kings gewees maar selfs hulle wat so desperaat is vir spelers wil hom nie he nie.
Ek dink dis n fout om hom terug te bring. Soos ek op FB gese het hy het nooit regtig aanvallende rugby gespeel toe hy vir ons gespeel het nie, altyd gewag dat die bal na sy kant toe moet kom en dan as dit reg uitwerk n drie gaan druk. Hoop regtig hy speel die slag beter.
Wat Juan aanbetref is VRU blykbaar besig om te onderhandel met sy kontrak. Wat die probleem is weet ek nie ek weet net hy HOORT in die span,,,,,,,,
Groetnis uit die Vaal.
@ Pieter ek sien daar is rumours dat Juan in Frankryk gaan speel, kan VRU dalk dit bevestig of nie?Sal baie jammer wees!
Is Nokwe nou weer by die cheetahs gekontrakteur omdat hy nie eens by die Border Bulldogs ‘n kontrak kon kry nie. Het eers die Kings probeer waar nie eens die Klubs in sy dienste belangestel het nie.
Hoe sê Toks en Leon volgens Mike. “I rest my case”
Ek gaan maar volgende jaar die Highlanders Support
Mike in my lewe het niemand nog soveel sens gepraat nie.Dit lyk my ons ploeter maar voort na nog n gesukkel in 2013.Wat ek nie kan verstaan is dat die bestuurs en afrigtingspan nie kan agterkom daar is nie n enkele Vrystaatondersteuner wat hulle daar wil he nie maar hulle bly net eenvoudig dikvellig.Wonder wat gaan Toyota met sy borg doen na nog n jaar se fiasko maar dit pla ons bestuur seker glad nie