Cheetah Bulletin 5

kuieraand

MET die Toyota Cheetahs, die Toyota Vrystaat XV en die Shimlas wat die afgelope week slae in hul onderskeie kompetisies gekry het, is Vrystaters se volle aandag vandag gerig, en die hoop gevestig op, die Sentrale Universiteit vir Tegnologie wat in sy laaste ligabepaling teen die Universiteit van Fort Hare in die Varsity-skildkompetisie te staan kom.

· Die Toyota Cheetahs is tans 13de in die Vodacom Super Rugby-kompetisie.

· Die Toyota Vrystaat XV is tans sesde in die Suid-seksie van die Vodacombeker-kompetisie.

· Die Shimlas het vanjaar in die Universiteit van die Vrystaat se Rugbyklub se eeufeesjaar, wat verlede jaar derde om die Varsity-beker was en in die halfeindronde gespeel het, het vanjaar sesde geëindig en het dus nie die uitspeelronde gehaal nie.

· Die Sentrale Universiteit vir Tegnologie is tans tweede in die Varsity-skildreeks en speel vandag om 19:00 teen die Universiteit van Fort Hare in die laaste ronde. Die SUT is tans tweede in die puntestand met 24 ligapunte, ná 7 Wits (29 punte).

Die SUT moet dus vandag se kragmeting teen UFH wen en ‘n bonuspunt vir vier of meer drieë druk om óók met 29 punte te eindig.  Die Bloemfonteinse studente het ‘n positiewe puntetotaal van 133, teenoor die 86 van die Witsies. Die SUT speel dus vir ‘n tuisveldvoordeel in die eindstryd van die reeks.

Die SUT het in die ligabepaling op 13 Februarie Fort Hare met 34-19 in Bloemfontein geklop.

Jongste uitslae

Die afgelope week se uitslae is:

Vodacom Super Rugby – CHRISTCHURCH:  Crusaders 28 – Toyota Cheetahs 21; PRETORIA: Bulle 61 – Reds 8; CANBERRA: Brumbies 33 – Highlanders 26; SYDNEY:  Waratahs 34 – Haaie 30; JOHANNESBURG: Stormers 24 – Leeus 19; MELBOURNE:  Rebels 30 – Western Force 29; AUCKLAND: Hurricanes 26 – Blues 25.

Vodacombeker – BLOEMFONTEIN:  Sharks XV 38 – Toyota Vrystaat XV; KAAPSTAD:  WP 30 – OP Kings 25; MOSSELBAAI: Boland Kavaliers 46 – SWD Arende 26; PRETORIA: Blou Bulle 49 – Goue Leeus 10; WELKOM:   Pumas 43 – Griffons 12; KEMPTONPARK – Valke 31 – Luiperds 28.

Varsity-beker – JOHANNESBURG: UJ 10 – Maties 10; POTCHEFSTROOM: Pukke 64 – Shimlas 24; PRETORIA: NMMU 90 – TUT – 34; KAAPSTAD: Tukkies 29 – Ikeys 18.

Varisty-skild – KAAPSTAD:  Wits 28; PIETERMARITZBURG: Fort Hare 16 – UKZN 15.

Vodacom Super Rugby-puntestand

Span

S

W

V

G

PV

PT

DV

DT

V-P

D-P

PUNTE

Gekombineerde Stand

Stormers

4

4

0

0

105

74

7

5

0

0

20

Chiefs

4

3

1

0

101

78

9

5

1

1

18

Brumbies

4

3

1

0

98

95

8

7

1

0

17

Bulle

4

3

1

0

153

69

17

5

1

2

19

Highlanders

5

4

1

0

113

110

10

8

1

0

17

Hurricanes

5

3

2

0

145

130

16

9

1

2

15

Crusaders

4

2

2

0

90

90

7

9

2

0

14

Reds

5

3

2

0

101

135

8

15

1

0

13

Waratahs

5

2

3

0

127

113

13

9

3

2

13

Haaie

5

2

3

0

114

109

11

9

3

1

12

Lions

4

1

3

0

94

111

6

10

2

0

10

Rebels

4

1

3

0

81

108

6

12

2

0

10

Cheetahs

5

1

4

0

121

156

9

13

3

0

7

Force

5

1

4

0

106

150

10

15

2

1

7

Blues

5

1

4

0

103

124

8

14

2

0

6

Suid-Afrikaanse Konferensie

Stormers

4

4

0

0

105

74

7

5

0

0

20

Bulle

4

3

1

0

153

69

17

5

1

2

19

Haaie

5

2

3

0

114

109

11

9

3

1

12

Lions

4

1

3

0

94

111

6

10

2

0

10

Cheetahs

5

1

4

0

121

156

9

13

3

0

7

Nieu-Seelandse Konferensie

Chiefs

4

3

1

0

101

78

9

5

1

1

18

Highlanders

5

4

1

0

113

110

10

8

1

0

17

Hurricanes

5

3

2

0

145

130

16

9

1

2

15

Crusaders

4

2

2

0

90

90

7

9

2

0

14

Blues

5

1

4

0

103

124

8

14

2

0

6

Australiese Konferensie

Brumbies

4

3

1

0

98

95

8

7

1

0

17

Reds

5

3

2

0

101

135

8

15

1

0

13

Waratahs

5

2

3

0

127

113

13

9

3

2

13

Rebels

4

1

3

0

81

108

6

12

2

0

10

Force

5

1

4

0

106

150

10

15

2

1

7


Voorste Puntemakers

Johan Goosen

Toyota Cheetahs

1

8

19

1

81

Morné Steyn

Vodacom Bulle

0

12

13

1

66

Beauden Barrett

Hurricanes

1

8

14

0

63

Johan Pietersen

DHL Stormers

0

5

17

0

61

Patrick Lambie

Sharks

0

10

13

0

59

Aaron Cruden

Chiefs

0

7

14

0

56

Mike Harris

Reds

0

4

15

0

53

Christian Lealiifano

Brumbies

0

5

13

0

49

James Stannard

Force

2

3

10

0

46

Daniel Halangahu

Waratahs

0

6

11

0

45

Tyler Bleyendaal

Crusaders

0

3

12

0

42

James O`Connor

Rebels

1

3

10

0

41

Colin Slade

Highlanders

1

4

7

1

37

Elton Jantjies

MTN Lions

0

2

11

0

37

Gareth Anscombe

Blues

2

4

5

0

33

Vodacombeker

Noord

Pos

P

W

D

L

PF

PA

PD

TF

TA

BPts

Pts

1

Ford Pumas

3

2

1

0

117

61

56

15

6

2

12

2

GWK Griekwas

2

2

0

0

91

27

64

14

3

2

10

3

Vodacom Blou Bulle

3

1

1

1

85

65

20

9

8

1

7

4

Luiperds

2

1

0

1

51

47

4

7

6

2

6

5

MTN Goue Leeus

3

1

0

2

85

101

-16

11

12

2

6

6

Valke

3

1

0

2

90

142

-52

11

21

1

5

7

Griffons

2

0

0

2

22

98

-76

3

14

0

0

Suid-seksie

Pos

Team

P

W

D

L

PF

PA

PD

TF

TA

BPts

Pts

1

DHL W.Provinsie

3

3

0

0

98

62

36

8

3

1

13

2

Haaie XV

3

2

0

1

108

55

53

11

6

3

11

3

O.Provinsie Kings

3

2

0

1

99

79

20

10

5

3

11

4

Pampas XV

3

2

0

1

106

84

22

13

10

2

10

5

Boland Kavaliers

3

2

0

1

100

107

-7

12

13

2

10

6

Toyota Vrystaat XV

3

1

0

2

102

113

-11

14

12

4

8

7

SWD Arende

3

0

0

3

86

114

-28

11

17

4

4

8

Grens Bulhonde

3

0

0

3

43

128

-85

3

16

0

0

Voorste Puntemakers

Gouws Prinsloo

Haaie XV

2

10

11

0

63

Demetri Catrakilis

DHL WP

0

4

15

1

56

Elric van Vuuren

SWD Arende

3

5

7

0

46

JC Roos

Ford Pumas

0

12

6

0

42

Juan Kotze

Valke

1

7

7

0

40

Benjamin Madero

Pampas XV

1

6

3

0

26

Marais Schmidt

MTN Goue Leeus

1

4

4

0

25

Tony Jantjies

Vodacom Blou Bulle

1

5

3

0

24

Noel Oelschig

OP Kings

0

3

6

0

24

Elgar Watts

Boland Kavaliers

0

7

2

0

20

Santiago Gonzalez Iglesias

Pampas XV

0

4

4

0

20

Justin van Staden

OP Kings

0

2

4

1

19

Rudi Vogt

GWK Griekwas

1

6

0

0

17

Marco Mason

Toyota Vrystaat XV

0

4

3

0

17

Ricardo Croy

Boland Kavaliers

0

1

5

0

17

Varsitybeker-puntestand

Pos

Team

P

W

D

L

PF

PA

PD

TF

TA

BPts

Pts

1

Tukkies

7

6

0

1

244

118

126

31

16

6

30

2

Maties

7

6

1

0

206

84

122

28

10

3

29

3

UJ

7

4

1

2

270

118

152

35

15

6

24

4

Pukke

7

4

1

2

237

163

74

32

21

6

24

5

NMMU

7

3

0

4

233

240

-7

33

33

4

16

6

Shimlas

7

2

0

5

188

257

-69

22

34

3

11

7

Ikeys

7

1

1

5

164

195

-31

23

25

3

9

8

TUT

7

0

0

7

82

449

-367

10

60

2

2

Prestasies

· Jaco Peyper is ingesluit in die IRR se elite-paneel  van skeidsregters.  Dit plaas hom onder die wêreld se nege beste rugbyskeidsregters.  Peyper sal op 5 Junie in Newcastle, Australië, die toets tussen die Wallabies en Skotland blaas.

· Lourens van der Merwe, die Bloemfonteinse skeidsregter en die nuutste toevoeging vanjaar tot SANZAE Super Rugby-merietepaneel, het toe Saterdag sy eerste proesel groot rugby gesmaak deurdat hy die kragmeting in die Canberra-stadion in Canberra tussen die Brumbies en die Highlanders beheer het.

· Johan Goosen is steeds met 81 punte die voorste puntemaker in vanjaar se Super Rugby-kompetisie. Hy word deur Morné Steyn (Bulle -66), Beuaden Barrett (Hurricanes – 63) en Joe Pietersen (Stormers – 61).

· Naka Drotské was Saterdag in sy 60e Super-wedstryd afrigter van die Toyota Cheetahs, wat hom 11de op die afrigterslysie plaas. Die gevierde Eddie Jones (Brumbies – 61) is een wedstryd voor hom.

· Die Toyota Cheetahs kan dalk tans 13de in die Vodacom Super Rugby-puntestand wees, maar in hul soveelste naelskraapse nederlaag Saterdag teen die Crusaders (21-28) het hulle gewys dat hulle stadig maar seker besig is om húl stem al dikker in die reeks te maak. Met hul twee vorige besoeke aan Christchurch het die Toyota Cheetahs sommer groot slae teen dié 7-malige Super-kampioen op die hals geloop: 2008 – verloor 7-55; 2010 – verloor 6-45. Én, daar was Saterdag 12 All Blacks in die Crusaders se 15-tal.

· Adriaan Strauss het Saterdag in sy 54ste wedstryd vir die Toyota Cheetahs gespeel, met Hennie Daniller in sy 52ste.

Bepalings vir die komende week

Vodacom Super RugbyVrydag: INVERCARGILL – Highlanders teen Rebels. Saterdag: WELLINGTON – Hurricanes teen Toyota Cheetahs; HAMILTON – Chiefs teen Waratahs; CANBERRA – Brumbies teen Haaie; PERTH – Western Force teen Reds; JOHANNESBURG – Leeus teen Crusaders; KAAPSTAD – Stormers teen Bulle.

Vodacombeker – Vrydag: DURBAN – KZN Haaie XV teen SWD Arende; PORT ELIZABETH – OP Kings teen Toyota Vrystaat XV. Saterdag: OOS-LONDEN – Grens Bulhonde teen WP; POTCHEFSTROOM: Luiperds teen Blou Bulle; JOHANNESBURG: Goue Leeus teen Griffons; WITBANK – Pumas teen Griekwas; PAARL – Pampas XV teen Boland Kavaliers.

Varsity-beker (halfeindronde) – STELLENBOSCH: Maties teen Uni. Johannesburg; PRETORIA – Tukkies teen Pukke.

Varsity-skild (laaste ronde) – PIETERMARITZBURG – UKZN teen Uni. WK; KING WILLIAM’S TOWN – UFH teen SUT.

Klub Rugby:  Vrystaat Uitdaagbeker-Kompetisie

Welkom Rovers is die wenners van die eerste Vrystaat Uitdaagbeker-kompetisie finaal wat op Saterdag, 24 Maart in Welkom gespeel is.  Welkom Rovers het Bloemfontein Polisie met 44 -16 geklop.

BOKSMART

Alle skole, klubs en verenigings word versoek om te verseker dat alle afrigters oor ‘n BokSmart akkreditasie beskik en dat geen afrigter by die afrigting van sy span / spanne betrokke sal wees totdat hy / sy die BokSmart kursus deurloop het nie.

BokSmart kursusse word op die volgende datums by Vrystaat Stadion aangebied:

Datum:     27 & 29 Maart 2012

2; 4; 11; 12; 17; 19; 23 & 25 April

Tyd:          18:00

Kontak vir Selvyn Colbe by 051 407 1749 / scolbe@fsrugby.co.za vir meer inligting

Verjaarsdae

26 Maart –           Philip Snyman

29 Maart –           Andries Ferreira

30 Maart –           Sammy Prins

Kuieraand in Welkom

Kom kuier saam met Naka en Os op die rusbank

Bespreek nou jou tafel by die TOYOTA CHEETAHS se Kuieraand in Welkom op 4 April.

Kostes is R2500.00 per tafel vir 10 mense met ‘n buffet-ete ingesluit.  Kontant kroeg beskikbaar.

Funksie vind plaas by die Goldfields Casino en gaskunstenaar is Peter Mitchell.

Kontak Rentia  083 308 4244  vir besprekings.

Cheetah Chase

Maak seker dat jy nie die volgende episode van Cheetah Chase op SuperSport misloop nie!   Die skedule kan verander.

SCHDATE

STTIME

ENTIME

CHA_SHORT_NAME

LIVEINFO

27-Mar-12

18:30

19:00

SS6 / SS6A / CSN

Premier

29-Mar-12

15:00

15:30

SS6 / SS6A / CSN

Repeat

02-Apr-12

06:30

07:00

SS6 / SS6A

Repeat

04-Apr-12

00:00

00:30

SS6 / SS6A

Repeat

05-Apr-12

13:45

14:15

SS1 / SS1A / CSN

Repeat

09-Apr-12

13:00

13:30

SS1 / SS1A

Repeat

10-Apr-12

17:00

17:30

SS1 / SS1A

Repeat

This entry was posted on Tuesday, March 27th, 2012 at 8:22 am and is filed under General, Management, Uncategorized. You can follow any responses to this entry through the RSS 2.0 feed. You can leave a response, or trackback from your own site.

Leave a Reply