We would like to wish the Toyota Cheetahs coach, Naka Drotske, a very Happy Birthday. May you have a wonderful day and a great year.
All the best for your teams game on Sunday.
We would like to wish the Toyota Cheetahs coach, Naka Drotske, a very Happy Birthday. May you have a wonderful day and a great year.
All the best for your teams game on Sunday.
Geluk met jou verjaardag Naka,ek wens jou n geseende jaar toe.
Geluk naka hoop jy het n goeie jaar en hoop jy begin meer van rugby leer of uitree
En uit Pta, net die beste wense! Lekker verjaar in die vreemde. ONS BLY AGTER JULLE!!!!!
Hi ,
Geluk aan Naka met sy verjaarsdag . Ek hoop die manne gaan die een Sondag wen vir hom !!!!
Duane
NOG elke keer as NAKA verjaar het het die CHEETHAS GEWEN…ONTHOU manne, ou NAKA VERJAAR WEER SATERDAG EN DIE WEEK DAARNA EN DAARNA….Nie net geluk aan NAKA NIE, MAAR GELUK AAN DIE SPAN MET N GOEIE WEN…TROTS OP JUL. BOU NOU NET DAAR OP EN SPEEL 80MIN…7 UIT 10 TE VEEL ONNODIGE FOUTE, …MAN OF THE MATCH …THE GOOSE EN WILLIE JAMER OOR GEELKAART.