The Toyota Cheetahs team for the pre-season match against the Bulls in Polokwane has been announced. The match will be played in Polokwane on Saturday, the 11th of February at 17:00
The Toyota Cheetahs team is as follows:
Trevor Nyakane
Adriaan Strauss
WP Nel
Andries Ferreira
Izak van der Westhuizen
Heinrich Brussow
Ashley Johnson
Davon Raubenheimer
Piet van Zyl
Johan Goosen
Rocco Jansen
Philip Snyman
Robert Ebersohn
Ryno Benjamin
Willie le Roux
Ryno Barnes
Lourens Adriaanse
Francois Uys
Philip van der Walt
Tewis de Bruyn
Sias Ebersohn
Hennie Daniller
Andries Strauss
And herewith the team going to Pretoria for the match against the Blue Bulls on Friday, 10 February at 15:00 on Loftus B-field
Marcel van der Merwe
Ryno Barnes
Lourens Adriaanse
George Earle
Waltie Vermeulen
Johan Wessels
Justin Downey
Philip van der Walt
Tewis de Bruyn
Sias Ebersohn
Wilmaure Louw
Barry Geel
Jean Stemmet
Dusty Noble
Riaan Smit
Hercu Liebenberg
Eugene Butterworth
Ockie van Zyl
Leon Karemaker
Marnus Hugo
Marnitz Boshoff
Matthew Rosslee
Philip Burger

“Frystaat Cheetahs”?????? Eissssh Volksblad, swak
KERELS, KERELS…KYK NET WEER NA DIE NAME..DIE GROEP SPELERS WAARMEE NAKA KAN KIES EN KEUR…DIS MOS N MO@RSE GOEIE GROEP OUENS WAT DIE DING KAN DOEN…JUL MOET NET GLO IN JULSELF MANNE ..KOM CHEETHAS JUL HET DIT MANNE..STERKTE VIR WEDSTRYD…
Geen Coenie? is hy beseer? Hoe is dit dat Sias en Lourens in altwee spanne speel?
Manne, baie sterkte vir vandag en more! Dis nou julle kans om te slyp vir die kompetisie wat voorle. Dis ‘n lang seisoen en die titel word nie in Maart/April gewen nie- maar elke wen is tog belangrik. Soos JJ se GLO IN JULLESELF- Vrystaaaaaaaaat!!!!
@Milt Coenie het seker nog nie volkome herstel van sy nek besering wat hy al verlede jaar opgedoen het nie. Ek stem 100% saam JJ. Ons het die groep om die ding te kan doen die jaar. Sterkte manne en moet asseblief nie beseer raak nie. Onthou dis net ‘n oefen wedstryd.
Baie geluk aan die VS Rugby-unie met die verlies aan top kwaliteit spelers soos Jean Cook en Riaan Britz.
Maar dis nou eenmaal kenmerkend van die VS. Klou vir ewig aan has-been/oor-die-muur spelers en verloor skitterende jong talent.
Ek sou vir robert en sias op senter sit en kyk hoe lyk dit
Dis nou die tweede helfte. Die Cheetahs het net soveel tackles gemis as wat die Bulls moes maak. Ja die Bulle het balbesit oorheers, maar die Cheetahs het ook die enkele balle wat hulle gewen het weggeskop.
Die enigste keer wat Goosen die bal laat loop is dit na Johnson op binnesenter. Die ’skitterende speler’ het na 27min en 3 sek. reeds vier tackels gemis en was glad nie eens in die prentjie toe Hougaard ‘blindside’ breek vir die eerste drie.
‘Sorry’ hy mag die held van Bloemfontein wees, maar in my oë die mees ‘over rated’ speler in die land. Nie ‘n losvoorspeler se agterent werd nie. Inteendeel nie een van die Cheetahs se losvoorspelers is enigsins in die wedstryd nie.
Die einde van die Cheetahs in Super 15 is nader as wat Drotskie dink.
Volgende jaar is die die Southern Kings, Stormers, Bulls, Sharks en Lions.
Kan jy al die skrif teen die muur sien, Naka?
Useless!!!
15 Hennie Daniller 14.Dusty Noble 13.Robert Ebersohn 12.Philip Snyman 11.Rocco Jansen
10. Johan Goosen 9.Piet van Zyl 8.Philip van der Walt 7.Lappies Labuschagné 6.Heinrich Brussow.
5.Izak van der Westhuizen 4.Francois Uys 3.Coenie Oosthuizen. 2.Adriaan Strauss 1.Marcel van der Merwe.
16. PW van Vuuren. 17.Trevor Nyakane 18.Andries Ferreira 19. Davon Raubenheimer. 20. Tewis du Bruin 21. Andries Straus. 22. Sias Ebersohn
Dit is hoe my A span sal lyk teen die Lions
Kobus, as ek ‘n 22- tal moet kies lyk hy nes joune sonder ‘n enkele uitsondering. Enigste moontlike uitsonderings. Ek ruil dalk vir Robert en Phillip om en ek sal bes moontlik met PW begin met Adriaan op die ‘bench’
En Jaco ek sien die skrif aan die muur. In my dae as student in Bloem was daar meer toeskouers tydens vriendskaplike wedstryde as wat daar deesdae tydens sogenaamde top wedstryde is.
Kom laat ons hoor hoe voel die ander ‘bloggers’ oor Kobus se span.
Manne manne kom ons plaas eers al die negatiewe energie eenkant en staan agter ons span!! Niemand dwing ons om hul te ondersteun so die wat heeltyd negatiewe komentaar lewer oor span moet maar gaan groener weivelde soek. Ja ek stem daar word nie altyd die beste span of beste spelpatroon gekies nie maar die ouens speel hulle harte uit week na week! Kobus stem saam met jou 22 maar sou dalk eerder vir Cameron Jacobs in Noble se plek sit anders voel ek dieselfde. Ek persoonlik kan nie wag om ons manne in aksie te sien!