Comments on: Toyota Cheetahs vs Kings

By: Gron
Coenie en WP moet vinnig herstel. Marcel en Trevor het baie goed gelyk in die CB, en kan maklik die posisies hul eie maak!

By: Gron
As Robert nie sy sokkies optrek hierdie seisoen nie, moet Snyman buite senter speel. Robert het ‘n swak 2011 seisoen beleef.  Hy was nie sleg nie, maar nêrens naby die standaarde wat hy vorige seisoene gestel het nie.

By: Gron
Theuns, Lappies gaan hierdie seisoen fokus op Shimlas.  Dit lyk of Varsity beker een van die Vrystaat se top prioriteite is hierdie jaar.  Buitendien, daar is genoeg diepte op losvoorspelers. Hy sal sy kans kry.

Kobus, dit het gelyk of die moderator nog nie baie aktief was hierdie jaar nie. Seker net nie moeite gedoen om ou posts te aktiveer nie.  Omdat daar so min nuus was het ons almal onder die bestaande blog boodskappe gelos, so daar is moontlik hordes.

By: Louis Nortje
Probleem as ons die kompetiese ingaan soos teen die Kings gespeel…

Ek het baie verwagtinge gehad, maar die feit dat ons net net met ons volle franchise span gespeel het, sien ek dalk probleme. Veral in die lig gesien dat 1 van die SA spanne moet plek maak vir die “politiek” van die Kings se insluiting volgende jr…

By: PJ
Die resultaat is darem nie belangrik nie. Wat belangrik is is dat die ouens mekaar vind.

By: Theuns
Stem saam Hendrik.  Lappies was myle beter as enige ander losvoorspeler verlede jaar.  Inteendeel, behalwe vir vd Walt en Kabamba was die gehalte van sy spel beter as enigiets wat ons in jare in die VS gesien het.  ‘n Mens wou amper dink die goeie ou dae van Ruben Kruger en Japie Wessels is terug.  Duidelik stel die heer Drotske nog steeds net in ‘Bulldozers’ belang.

En was dit nie vir die feit dat die Bulldogs se rekkies in die tweede helfte pap geraak het nie( toegegee dit was maar lekker warm hier in Oos Londen gister) het hulle sonder twyfel ‘n paar van die “bulldozers” se tjank aftegtrap. Nee Kierie gister was slotte nie die probleem nie. “Buldozers” vir losvoorspelers en voorspelers wat met mekaar kompeteer vir ‘n posisie in die agterlyn is die Cheetahs se nommer een probleem!

Moet sê die twee Ebersohns het skerp gelyk.

By: kierie
Mens, ek wil graag weet watter noemenswaardige bydrae die Griffons se ‘betrokkenheid’ by ons super 15 span maak. Ek glo nie hul het al een speler opgelewer wat die streekspan gehad het nie, en ja dis nice dat hul deel uitmaak van ons streek, dis net ek sien nie regtig die doel daarin nie - okay ons het al wel een super 15 game daar gespeel…….

By: Hendrik
Jong ek kan nie wag vir die seisoen om af te skop nie! Die span lyk oraait maar bekommerd oor ons vleuls,ek weet nie of hulle die mas gaan opkom in super 15 nie. Nog n ding wat my verskriklik pla is die uitlating van Lappies,sien hy is die kaptein van Shimlas die mannietjie hoort in die groep ongeag van sy ouderdom en onervaring.

By: Kobus
goeie span. Amper volwaardig. Hulle behoort daai Kings span met meer as 80 punte te klop!

By: Kobus
Mense lyk my ek is ge’ban’ van hierdie blog! Van die twee inskrywings wat ek die jaar gemaak het, het altwee net verdwyn. Nie geplaas. Verder kan enige een vir my se wat gebeur het met die game op die 16de Desember teen die Griffons??? En met die ‘battle of the giants’ teen die knights. Die mense gee nie terugvoer op sulke goed nie en ons stel belang, dis tog ons span en ons bly nie almal in Bloemfontein nie…