Comments on: Toyota Free State Cheetahs reward most valuable Players

By: Gron
Hmmm… dit wil voorkom die VRU is ernstig om die Varsity beker hierdie seisoen te kry.

Met Lappies wat nou duidelik ingespan is om daardie reeks te wen, sou ek graag daai Eghbert Ras-laaitie wil sien in die Vodacombeker op flank.  Hy lyk vir my baie na ‘n Francois Louw tipe speler. Het my regtig impress toe hy laasjaar gespeel het in die VB.

En kan julle dalk maar tog oorweeg om daai Wilton Pieterson (sp?) ‘n kans te gee. Hy het droog gemaak, maar miskien het iemand hom intussen bietjie reggeskud. Fantastiese talent wat daar verlore gaan… hy en Ebersohn het so ongelooflik kombineer ‘n paar jaar terug.

By: Gron
*sug* Naka, asseblief! Burger het ‘n ongelooflike swak seisoen laas jaar gehad! As hy nie wys in hierdie opwarmings wedstryde dat hy 200% verbeter het in die afseisoen nie, moet asseblief hom nie kies nie!

Hey! Al is hy so windgat, was ek ook ‘n fan van hom so paar jaar terug, maar ons kan wragtig nie sulke swak spel op hierdie vlak aanvaar nie.

Hy is nie die enigste een nie!

PS: Ek hoop wragtig hy kan sy vorm weer terugkry, want daar is min spelers wat soveel spark het, maar dit het nie so gelyk laas seisoen nie.

By: Gron
Veels geluk Lappies en Adriaan!  Baie goeie seisoen vir beide van julle.

Volgende jaar hoort ‘n groot jaar vir julle te wees (as julle besering-vry kan bly).

By: PATRICK
mooi so Adriaan en Lappies! Adriaan jy is n goeie voorbeeld van n leier en verdien baie meer krediet as wat mense jou gee. jy het jou span pragtig gelei. sterkte vir die toekoms. Lappies jy het n goeie toekoms. BLY EERS SO N BIETJIE HIER BY ONS VIR N PAAR JAAR! GROETNIS EN GOOI MIELIES!

By: christo van vuuren
Baie geluk aan pieter met sy prestsies die

Afgelope seisoen hy is waardige wenner.

Geluk aan elke wenner en mag die cheethas volgende

Jaar n suksesvole superugby seisoen he groet

Ons 4 cheethas Christo,Sanet,Sanel en Christohan