Free State Rugby Union announced date for important Annual General Meeting

The Free State Rugby Union has decided on a specific date for the Annual General Meeting of the Union. The meeting will take place on Tuesday, 29 November at 18:00 in the Konica Minolta A.K Volsteedt Building.

It was during this meeting officially announced that the President Mr. Harold Verster and the Deputy President Mr. Bert Sorour will retire from both positions mentioned.

Their decisions were taken quite a while back and are a strategic decision to focus môre on the activities of the professional side of rugby as well as to give the necessary attention to all Amateur activities.

During the meeting clarity was given to the role of the President vs. the role of the Managing Director vs. the role of the CEO of the Union. In short, the President will be a non-executive member and, oversee all amateur activities. The CEO of the Union will be the Executive Manager of the Union and will report to the Union council.

The Managing Director will be in charge of the professional arm of Free State Rugby and The Central Cheetahs. The Managing Director will report to the board of Free State Cheetahs and the board of the Central Cheetahs.

The President and the Managing Director will represent Free State Rugby at SARU level.

This introduce a new era in Free State Rugby and the specific aim and objective is to build Free State Rugby into a stronger professional commercial entity, and also to give full attention to amateur activities of Free State Rugby.

This entry was posted on Monday, October 31st, 2011 at 6:38 pm and is filed under General. You can follow any responses to this entry through the RSS 2.0 feed. You can leave a response, or trackback from your own site.

5 Responses to “Free State Rugby Union announced date for important Annual General Meeting”

  1. Gron Says:

    Dit is sleg dat hierdie veranderinge op hierdie manier moes plaasvind. Dit is veranderinge wat jare terug al moes gebeur het, maar die bestuur was duidelik baie hardkoppig.

    Maar dit hoort ‘n jaar of twee te neem voor die nuwe bestuur struktuur 100% funksioneel is, en ons hoop dit sal nie die Cheetahs se toekoms in die S15 belemmer nie.

  2. willem venter Says:

    Sorg net dat ons volgende jaar die super 15 wen

  3. Jan Ferreira Says:

    Ek hoop en vertrou dat almal wat betrokke is by Vrystaat Cheetah rugby die belange van die unie en sy spelers eerste sal plaas en dat die fokus sal wees om die span en provinsie saam te snoer tot ‘n wenspan wat sy goeie spelers sal behou terwyl tekorte oordeelkundig aangekoop kan word (soos bulle en leeus dit doen)en dat geen steen onaangeroer sal word om wen rugby te speel nie.

    Ons junior rugby (o/19 en o/21) was bloot nie goed genoeg in 2011 nie en moet dringend aandag kry terwyl die senior span net homself (en sy afrigters)te blameer het omdat hulle nie verder gevorder het nie.’n Tuis finaal was glad nie onrealisties nie, maar verskeie wedstryde is weggesmyt in die tweede helfte. Ek glo eerlikwaar dat die spelers doodeenvoudig nie fiks genoeg was nie en daarom telkens in die tweede helfte konsentrasie verloor het. Kan die bestuur en afrigtingspan in alle eerlikheid vir ons die versekering gee dat al die spelers top fiks was? Ek hoop die foute word aangespreek en nie weer in 2012 herhaal nie.

    Is dit nie tyd om soos die bulle te maak en aparte afrigters vir Curriebeker en Super rugby te kry nie? Die afrigters is ook maar net mense en die seisoen is baie lank- vir hulle is daar nie aflosse nie.

  4. JJ Says:

    Dit is wel so dat baie dinge gedoen en vermag was onder HAROLD. Die NUWE STADION, Die feit dat VRYSTAAT vanaf DIE CATS na ons eie CHEETHAS in die super 14, 15 gegaan het….TOETS rugby en wereld sokker wedstryde aangebied het en spelers tot SPRINGBOKKE gelei het…net om n paar dinge te noem en ek wil vir MNR VERSTER geluk toewens, maar as ek net 1 negatief in sy loopbaan kan uitlig en wat ek hoop en groot hoop die nuwe PRESIDENT STEL HIERDIE SAAK HOOG OP SY AGENDA OM DIT REG TE RUK, DAN IS DIT OP DIE VLAK VAN KLUB RUGBY…Klub rugby het geval veral die standaard…VROEER JARE was KLUB rugby die ding dit was soos CURRIE CUP op sy eie..Mense was betrokke, opgewonde nou is dit dood…SHIMLAS moes in n finaal teen OLD GREYS speel en OLD GREY daag nie op weens politiek nie, waar in jou lewe ek meen dis mos n duidelike teken dat KLUB RUGBY nie gesond is nie, ek voel dis mos n PRESIDENT se verantwoordelikheid om n gesonde verhouding met die KLUBS te he en hande te vat en te kom met oplossing en planne hoe om KLUB RUGBY WEER N STERK KOMPETIESIE TE MAAK…HOOP REGTIG DIE NUWE PRESIDENT AG DIT HOOG OP SY AGENDA

  5. Louis Nortje Says:

    Ek is baie opgewonde oor volgende jaar! Sal goed doen in super 15, maar defnitief CB vat. Met ysters soos Juan en Heinrich terug,Devon wat v.d Griekwas kom gaan ons beslis weer n hupstoot in die vories kry wat ons die jaar baie nodig gehad het.

    Ons sal weer slaankrag he en goeie impakspelers op die bank he. Ons probleem was dat ouens soos die Haaie ons in die 2 de helfde begin “tap” het as hulle impakspelers ingebring is. Nou sal ons dieselfde kan doen.

    Met Sarel daar (CB) nog n baie goeie no 9 wat “oemf” in die agterlyn sal sit.2 baie goeie loskakels wat ons het, kan nie vir beter vra nie!

    Asb, behou die ouens wat ons het vir nog so 2-3 jr, geen span sal in ons pad staan nie. Ons behoort volgende jaar tenminste onder die top 6-7 in die super 14 te eindig en die CB vat

Leave a Reply

Anti-Spam Protection by WP-SpamFree