Archive for October, 2011

Free State Rugby Union announced date for important Annual General Meeting

The Free State Rugby Union has decided on a specific date for the Annual General Meeting of the Union. The meeting will take place on Tuesday, 29 November at 18:00 in the Konica Minolta A.K Volsteedt Building.
It was during this meeting officially announced that the President Mr. Harold Verster and the Deputy President Mr. Bert [...]

Posted by 15.co.za on October 31st, 2011 under General  •  5 Comments

Toyota Vrystaat Cheetahs lewer terugvoer aan ondersteuner

Hiermee deel ons graag die vrae gerig deur ‘n Toyota Vrystaat Ondersteuner aan die Unie rakende die president, spelerskontrakte en borgskappe.
Vrae gerig deur Annelien aan Harold Verster
Goeie dag, ek het ‘n paar vrae…
1. Hoekom is Harold Verster nog president van FS rugby? As afrigters afgedank kan word, hoekom nie ook presidente nie?
2. Is Johan Goosen [...]

Posted by 15.co.za on October 31st, 2011 under General, Management  •  19 Comments

Jong talent maak mens opgewonde oor VS-rugby

Die nederlaag wat vanjaar die seerste gemaak het, was die afgelope naweek s’n teen die Haaie. Ons het met die jongste span in vanjaar se Absa Curriebeker-reeks die Bokbelaaide span van die Haaie behoorlik laat klippe kou.
Rustyd nog was daar by my geen twyfel nie dat ons in die tweede helfte ons vertoning van [...]

Posted by 15.co.za on October 27th, 2011 under General  •  3 Comments

Naka Drotske receives ABSA Currie Cup Coach of the Month Award for October

The Toyota Free State Cheetahs coach, Naka Drotske and GWK Griquas fullback, Rudi Vogt received the ABSA Currie Cup Coach and Player of the Month awards this morning at the Free State Stadium in Bloemfontein.
The ABSA Currie Cup Coach of the Month competition is designed to acknowledge and reward coaches for their outstanding leadership and [...]

Posted by 15.co.za on October 26th, 2011 under General  •  No Comments

Cheetah Bulletin

Uitslae
Ná die afgelope naweek se halfeindstryde in die verskillende kompetisies van die SA Rugbyraad het die Toyota Vrystaat Cheetahs g’n verdere seggenskap meer nie, want die Absa Curriebekerspan het met 13-20 sy rieme teen die Haaie in Durban styfgeloop, terwyl die Toyota Vrystaat Cheetahs o.19’s hom met 13-48 teen die Blou Bulle bloedneus in Pretoria [...]

Posted by 15.co.za on October 24th, 2011 under General  •  2 Comments