Toyota Free State Cheetahs Team announced to play Lions
Saturday, 1 October 2011
Free State Stadium, Bloemfontein
Kick-off: 15:00
Saturday, 1 October 2011
Free State Stadium, Bloemfontein
Kick-off: 15:00
Om mee te begin – die Toyota Vrystaat Cheetahs het Saterdag Vrystaat-geskiedenis gemaak!
Die wentelling van 34-20 was die grootste punteverskil vir ‘n Vrystaat span teen WP op Nuweland die afgelope 117 jaar!!
Puntestand – Absa Curriebeker: Premier Liga
‘n TUISHALFEINDSTRYD wink nou vir die Toyota Vrystaat Cheetahs nadat Adriaan Strauss en sy makkers Saterdag ‘n [...]
Match Report
7 Min DHL Western Province 0 Toyota Free State Cheetahs 3 Penalty by Johan Goosen
12 Min DHL Western Province 0 Toyota Free State Cheetahs 10 Try by Cameron Jacobs converted by Johan Goosen
14 Min DHL Western Province 0 Toyota Free State Cheetahs 17 Try by Piet Van Zyl converted by Johan Goosen
17 Min DHL Western Province 3 Toyota [...]
DIE rugbyspanne van die Toyota Vrystaat Cheetahs het die afgelope naweek gemengde welslae behaal, maar dankie tog vir onse vlagskip – die Absa Curriebeker-span se briljante vertoning teen die hoogaangeskrewe Haaie-span in die Vrystaat-stadion in Bloemfontein.
In ‘n naweek waar geen verandering aan die puntestand was nie, het die Toyota-Vrystaat-Cheetahs hul vierde plek op Absa se [...]