Cheetah Bulletin
DIT was een van die ongelooflikste Saterdag-middae in ‘n baie lang tyd vir die Toyota-Vrystaat-Cheetah-rugby!
Nie alleen het die drie top-spanne van die Vrystaters hul onderskeie wedstryde in die drie nasionale kompetisie gewen nie, maar Vrystaters het ook ‘n reuse-aandeel daarin gehad dat die Springbok-span Saterdag ‘n roemryke Castle Drienasie-oorwinning oor die gedugte All Blacks in [...]
