Archive for June, 2011

Absa Currie Cup – “My team, my passion”

South African rugby fans are known for their unwavering support for their provincial sides and that is exactly what they have been urged to provide at today’s launch of the 72nd Absa Currie Cup.   The Absa Currie Cup Premier Division kicks off on Friday, 15 July when the MTN Golden Lions host the Ford […]

Posted by editor on June 30th, 2011 under Uncategorized  •  No Comments

Cheetah Bulletin

Absa Curriebeker DIE Toyota-Cheetahs se Vodacom Super15-seisoen – met sy talle hoogtepunte – is agter die rug. Máár eers moet die OP Konings in ‘n Verpligte Vriendskaplike wedstryd op Vrydag, 8 Julie in Port Elizabeth gepak word. Die Toyota Vrystaat Cheetah groep is tans met verlof en kom weer Maandag, 4 Julie bymekaar om voor […]

Posted by 15.co.za on June 27th, 2011 under General  •  5 Comments

MEDIAVERKLARING – SPANBESTURE

Vrystaat Rugby het die aanstelling van hulle hoofafrigter en spanbestuurders vanaf 1 Julie 2011 gefinaliseer.  Die Direkteure het ook ‘n besluit geneem ten opsigte van die vakante posisie mnr. Pine Pienaar wat hom by die Bulle gaan aansluit as ‘n afrigter. Die volledige spanbestuur van die Toyota Vrystaat Cheetahs vir 2011 is soos volg: Hoofafrigter […]

Posted by 15.co.za on June 22nd, 2011 under General  •  4 Comments

Cheetahs Bulletin

Vodacom Super Rugby Toyota Cheetahs 34 – Stormers 44 Bywoning: 22 942 NADAT ál die spanne hul ligadeel van 2011 se vergrote Super-rugbykompetisie afgehandel het, én al die spanne elkeen 16 wedstryde gespeel het – voorheen het die Super-spanne elkeen 13 wedstryde in ‘n ligaseisoen gespeel – kan die Toyota-Cheetahs en van hul spelers op […]

Posted by 15.co.za on June 20th, 2011 under General  •  1 Comment

Toyota Cheetahs 34 DHL Stormers 44

Match Report: First Half: 3 Min: Toyota Cheetahs 3 DHL Stormers 0 Penalty by Sias Ebersohn 7 Min: Toyota Cheetahs 3 DHL Stormers 3 Penalty by Peter Grant 17 Min: Toyota Cheetahs 6 DHL Stormers 3 Penalty bySias Ebersohn 19 Min: Toyota Cheetahs 6 DHL Stormers 6 Penalty by Peter Grant 21 Min: Toyota Cheetahs […]

Posted by 15.co.za on June 18th, 2011 under General  •  23 Comments