Archive for May, 2011

Dis nou tyd om Sias ook met ‘n bynaam te doop

Uiteindelik! ‘n Volmaakte vertoning deur die Toyota Cheetahs of iets baie naby daaraan.
Vandeesweek begin ek my rubriek deur die span 10 uit 10 te gee vir ‘n vertoning wat nie sy gelyke in vanjaar se Vodacom Super Rugbyreeks gaan hê nie.
Deur die Crusaders Saterdag met 33-20 te klop, het ons die eerste Suid-Afrikaanse span geword [...]

Posted by editor on May 20th, 2011 under Uncategorized  •  6 Comments

Toyota Cheetah Team Announced

Toyota Cheetahs vs Rebels
Saturday, 21 May 2011
Kickoff: 17:15
Free State Stadium, Bloemfontein
1. COENIE OOSTHUIZEN
2. ADRIAAN STRAUSS (CAPT)
3. W.P. NEL
4. FRANCOIS UYS
5. WILHELM STEENKAMP
6. KABAMBA FLOORS
7. ASHLEY JOHNSON
8. DAVON RAUBENHEIMER
9. SAREL PRETORIUS
10. SIAS EBERSOHN
11. RYNO BENJAMIN
12. CORNE UYS
13. ROBERT EBERSOHN (VC)
14. RIAAN SMIT
15. RIAAN VILJOEN
16. RYNO BARNES
17. LOURENS ADRIAANSE
18. MARTIN MULLER
19. JOHAN WESSELS
20. TEWIS DE BRUYN
21. [...]

Posted by 15.co.za on May 18th, 2011 under Guestwriter: 15, The Team  •  19 Comments

Cheetah Bulletin 3

Vodacom Super Rugby
Toyota Cheetahs vs Crusaders: 33 – 20
• Bywoning getal: 20 351
• Die Toyota-Cheetahs se oorwinning oor die Crusaders moet gesien word teen die agtergrond dat die Crusaders die suksesvolste span sedert die instelling van die Super-reeks in 1996 is; ‘n teenstander wat die kompetisie al sewe keer gewen het.
• Dit is die Crusaders se [...]

Posted by editor on May 17th, 2011 under Uncategorized  •  6 Comments

Toyota Cheetahs 33 Crusaders 20

Venue: Free State Stadium
Kick-off: 19h10
4 Min Toyota Cheetahs 3 Crusaders 0 Penalty by Sias Ebersohn
7 Min Toyota Cheetahs 3 Crusaders 0 Penalty missed by Daniel Carter
9 Min Toyota Cheetahs 3 Crusaders 7 Try by Zac Guildford converted by Daniel Carter
15 Min Toyota Cheetahs3 Crusaders 10 Penalty by Daniel Carter

19 min Toyota Cheetahs 10  Crusaders 10 [...]

Posted by 15.co.za on May 15th, 2011 under Guestwriter: 15, Uncategorized  •  12 Comments

Adriaan Strauss is ‘n speler waarna spelers opkyk

Die eerste keer sedert die aanvang van die Vodacom Super Rugbyreeks het die beseringsook tydelike koers gekies en kan die Toyota Cheetahs ‘n mate van bestendigheid kry wat nie vroeër moontlik was nie.
Skielik lyk en speel ons soos ‘n nuwe span.
Met die terugkeer van slegs ‘n paar van die senior spelers is die jonger spelers [...]

Posted by editor on May 13th, 2011 under Uncategorized  •  5 Comments