Cheetahs Bulletin
Vodacom Super Rugby
Bulls 32 Cheetahs 21
Die positiewes ná die naweek se rugby:
Dit spreek boekdele vir die Toyota Cheetahs se manhaftige vertoning dat Robert Ebersohn, ná die wedstryd as Speler van die Wedstryd in die aangesig van 17 Springbokke aan die anderkant aangewys is!
Die Toyota Cheetahs het reeds 383 punte aangeteken. Net die Crusaders (397) het [...]
