GWK Griquas 28 Vodacom Free State Cheetahs 33

johnson-tackle

Ashley Johnson tackles Sarel Pretorius in photo by Gerhard Steenkamp

Solid defence by the Free State Cheetahs late in their Absa Currie Cup match against Griquas on Friday night earned them a well-deserved 33-28 win. Griquas now have a mountain to climb if they want to reach the semi-finals.

The Cheetahs did not play well in the first half but looked like a totally different team after the break, combining quality rugby with impressive defence. The first real exciting play of the match was when Griquas right-winger Rocco Jansen ran around his direct opponent Jongi Nokwe.

The home side then piled on the pressure and received a penalty which Naas Olivier successfully converted to give the home side a 6-0 lead. His earlier kick was from 42 meters out.

Griquas again went on the run after a Free State handling error and with clean service from scrumhalf Sarel Pretorius, Olivier kicked a 50 meter drop goal to stretch the lead to 9-0.

The Cheetahs bounced back via a Ashley Johnson try next to the uprights. From an attacking scrum, fullback Hennie Daniller come close before Johnson grabbed his chance. Louis Strydom converted to reduce the deficit to 7-9 on the stroke of the first quarter. He later added a penalty for a lead the Cheetahs did not concede again.

With Griquas strongly on attack in the Cheetahs half, Pretorius last the ball, and from that change in possession Daniller counter attacked. Johnson handled and sent Nokwe over for a great score.

The Springbok speedster had a lot to do and got past three defenders for a try that silenced the crowd, who only seconds earlier were hoping for a Griqua score.

Strydom’s conversion earned his team a 17-9 lead at the break.

Where the first 40 minutes produced little action, the second half was action packed.

Two Strydom penalties stretched the Free State lead to 23-9 before Olivier pulled five back with a try eight minutes into the second stanza. Riaan Viljoen could not add the extra two but Griquas were back in the game … Before Nokwe scored his second try from a good inside pass from Meyer Bosman.

With Strydom’s conversion it seemed as if the match was out of Griquas’ grasp.

But the hosts fought back with a try by Cecil Kemp. Olivier converted to make 33-21 to Free State.

Griquas had all the possession in the last 10 minutes and had several chances to score, but the Cheetahs defended brilliantly, keeping the Griquas at bay until two minutes before the final whistle, when eighthman Burger Schoeman finally dotted down. It was however too late.

Point scorers:

Cheetahs: Tries: Ashley Johnson, Jongi Nokwe (2). Conversions: Louis Strydom (3) . Penalties: Strydom (3), Bosman.

Griquas: Tries: Naas Olivier, Cecil Kemp, Burger Schoeman. Conversions: Naas Olivier (2). Penalties: Naas Olivier (2). Drop goal: Olivier.

[Info from Sport24.co.za]

Jongi Nokwe scoring his 2nd try in Photo by Gerhard Steenkamp

Jongi Nokwe scoring his 2nd try in Photo by Gerhard Steenkamp

This entry was posted on Saturday, September 4th, 2010 at 3:10 am and is filed under Guestwriter: 15. You can follow any responses to this entry through the RSS 2.0 feed. You can leave a response, or trackback from your own site.

20 Responses to “GWK Griquas 28 Vodacom Free State Cheetahs 33”

  1. agterspeen Says:

    wou graag vanoggend die cheetah/Gwk game kyk,aangesien ek nie in die aand internet by huis het.kyk op dstv highlights channel 200. net n 5sec clips van Meyer Bosman se strafskop. ok ry vanoggend na n vriend om video op internet te gaan kyk.niks,weereens net Leeus/WP. wat ek nie verstaan is die kameras was daar, hoekom nie uitsaai? vandag(Saterdag) 3h is da geen game,kon hul nie vandag speel? van 6am-10am vanoggend moet ek Engeland se sokker kyk op my highlights channel.ek betaal R550 pm (full dstv bouquet) net om rugby te kan kyk,aangesien dit op geen ander bouquet is.nou sal ek internet ook nog moet kry by my huis.was dit die 3de Cheetah game die seisoen wat hul nie uitsaai? gepraat van agterspeen suig!!!! ek bombardeer Supersport met emails, help my asb.

  2. Norman du Plooy Says:

    Baie geluk met die oorwinning Cheetahs!. Dis ‘n weg game wat ons moes wen.
    Agterspeen, ek stem saam met jou. Ek dink dis tyd dat DSTV voor die kompetisie raad gesleep word. Dit kan wragtag nie so aangaan nie. Die Cheetahs was in die finaal van verlede jaar se CC maar moet sulke behandeling kry?

  3. JJ Says:

    Baie geluk CHEETHAS, kan nou nie veel se nie, maar die wen word waardeur. Ek wil weereens se aan Mnr HAROLD dat jul tot volwassenheid gegroei het in die hantering van groot games. Dalk net n tip of n gedagte. Ek sou as ek die VRU is agter die hoofpaviljoen n groot blok omhein en dit n CHEETHA pret park vir die kinders op rig van 7jr tot 16j of so met springkastele, swaai, 1 van die konteiners inrig met TV Speletjies, n snoepie en so voorts met toesig en sekuriteit en n aparte bedrag soos R30 per kind vra en die ouers kyk rugby en kry hul kidz na game en dit word n lekker uitstapie. Soos gister bv. nie almal wil R300 vir hul kidz betaal nie, maar sou maklik R100 betaal vir so n pretpark. Ek het gister net gesien toe ons gebraai het by OLD GREY gronde die hele gesin en vriende het saam gekuier en so 4uur toe ry die vrouens en die kindertjies huis toe, want daar is niks vir hul nie…Net n gedagte!

  4. Kobus Myburgh Says:

    JJ Eers moet hulle wakkerskrik en reel dat die wedstryde uitgesaai word. Dis reeds die derde een wat nie gewys is nie, ek dink verlede seisoen is daar net ene nie gewys nie en ek dink nie die probleem le by Supersport nie, hoewel ek nou ook maar my DSTV afgesit het om dieselfde rede.

  5. Louis Nortje Says:

    Waar kry die leeus eweskielik al die geld vandaan om n top afrigter en spelers te koop? Hoe nou? Hulle gaan nou een van die “grotes” word, net n kwessie van tyd.

    Ons moet op pas, dinge lyk nie te goed vir ons nie, maar viva CHEETAHS!!!!

  6. sam Says:

    Geluk met die wen manne , maar daars n grote wat wag teen die Flou Trille . As ons hom kan wen is ons klanse baie goed om dalk 2de te eindig op die log en n tuis semi te kry .

  7. Chris Says:

    agterspeen (1) - ek het hul al par maal e-posse gestuur. Ek dink die VRU moet soos Kobus Myburgh (4) sê wakker skrik. Soos dit my lyk is die VRU besig om al hoe meer aan die slaap te raak want soveel wedstryde was nie in die verlede nie uitgesaai nie!

    Hier is die emails van die ouens daar by supersport . Komaan bloggers - maak hul bewus daarvan dan ons ontevrede is!!!
    contactus@ultimatedreamteams.com
    helpdesk@ultimatedreamteams.com
    Brad.Habana@oats.co.za
    supersport3@multichoice.co.za
    info@supersport.co.za

  8. Chris Says:

    Supersport het my met die volgende geantwoord:
    _______________________________________________________________
    _______________________________________________________________

    Goeieday

    SuperSport het ‘n kommersiële ooreenkoms met SA Rugby drie van die vier Curriebeker-wedstryde uit te saai nie elke naweek, op voorwaarde Springbok speel nie een wedstryd op Vrydag en twee op Saterdag.
    SuperSport sal altyd na die groter Endeavour kry wedstryde / derbies op live tv. SuperSport sal ook probeer om te verseker ‘n egalige verspreiding van die wedstryde in al die unies. Die probleem met die uitsaai elke wedstryd, afgesien van die begroting beperkinge, is dat sommige speletjies kick-off op dieselfde tyd as ander en daar is ‘n gebrek aan kapasiteit op SuperSport se kanale al die rugby live uit te saai.

    GWK Griquas teen Vodacom Vrystaat Cheetahs wedstryd is beskikbaar vir kliënte met die internet is dit wat op http://www.superSport.com op live streaming

    Dankie
    ____________________________________________________________________________

  9. Normandp Says:

    Chris (8) hulle afrikaans klink soos die engels op hierdie chinese produkte se verpakkings. Ek kan egter nie glo dat daar nie kapasiteit is nie. Daar is seker 20 supersport kanale. daar is nie eens “hi-lights” beskikbaar van die Cheetah games nie.

  10. Pap Snoek Says:

    Bakgat en geluk aan die manne bou nou net voort en soos Louis(5) tereg vra waar kom die geld nou vandaan by die Leeus, andwoord is as jy die regte bestuur in plek het dan kan jy baie dinge doen en regkry.

    Die verskoning oor die uitsaai van die game, shame wie van ons glo die storie daar drink ons maar weer aan die agterste speen soveel te meer manne kom wys hierdie mense wat hulle mis!!!!!

  11. johan Says:

    Ek wil net iets byvoeg oor die Lions en die Wallabies.Albei afrigters het nie veel ouens om van te kies nie,so ook die Pumas.Inteendel die ouens by die Pumas is so te se almal onbekend.So asb.as iemand vir my se n afrigter speel nie n rol in n span se welslae nie moet hy sy kop laat lees.

  12. Kierie Says:

    Baie geluk!

    ‘n Baie belangrike wen gewees. Kom ons gaan daarvoor om onoorwonne die 2de rondte te gaan. Baie geluk Cheetahs julle kan aanhou wen. Ons kan tuis semi kry. Sterkte vir die naweek - ek is daar op die stadion saam paar maatjies die naweek. En dan net vir die rekord: Vir die meisie wie weet wie sy is…………..ek lief jou vir altyd!

  13. Pieter Says:

    Baie geluk aan die span met die oorwinning. Geluk ook aan die afrigters. sou graag meer inligting oor die game wou sien. Wat het die laast 20 min gebeur ens

  14. Kobus Myburgh Says:

    Nou gaan WP Nel seker weer plek maak vir die losprys speler van die WP se super 15, wat die cheetahs net tydelik gebruik: Volgens Naka Drotské, Vodacom Vrystaat Cheetahs-breier, sal Van der Linde teen die Bulle speel en is dit beslis ’n groot hupstoot.
    Is dit werklik so ‘n groot “hupstoot”?

  15. Chris Says:

    Van der Linde maak ons span net swakker. WP Nel is baie harder en beter as van der Linde.

    Ek het gaan kyk na ruggastats! Ons kan baie bly wees dat ons gewen het. Die giekwas het letterlik dubbeld soveel meters gewen as wat ons gewen het.
    Ons het voorspeler-rugby gespeel ons goeie losskakel met say akkurate skopvoet eht vir ons die wedstryd net soos teen WP deurgehaak.

    Ek is baie bly dat ons losskakel so goed skop! Ons het nou al twee wedstryde in ‘n ry gewen wat ons eintlik moes verloor en as daar een ding is waarvoor ek die afrigters moet krediet gee is dit dat hul ag slaan oor hoe belangrik ‘n goeie skopvoet is.
    Die afrigters moet ook net besef dat om die heeltyd met jou voorspelers te speel en grond toe te gaan ‘n baie grys area is in die nuwe rugby en dit lei tot onnodige punte veral in die laaste paar minute van ons wedstryde wat teen ons aangeteken word.

    Die nuwe rugbyreels is gemaak om die spanne wat negatief speel te straf en die span wat wil hardloop te bevoordeel en mens kan dit sien in die laaste 10 minute van bykans al ons wedstryde.

    Op rugga stats staan Van der Walt se hoeveelheid duikslae wat hy uitgevoer het soos ‘n paal bo water uit en Tewis is die swakste verdediger vir 4 wedstryde in ‘n ry.

  16. Kobus Myburgh Says:

    Ons speel teen Bulle so dis weer terug na 10 man voorspeler skop spel. Kyk maar. En so GAAN ons verloor…

  17. kierie Says:

    Nee ouens……….wag eers bietjie. CJ is nog al die jare ‘n yster! WP Nel is net so yster. Gee albei manne die kans, laat ons weer die ouens met ons stut faktor opfrommel soos altyd.

  18. Normandp Says:

    Ek is baie bly om te sien dat Louis Strydom en die afrigters ‘n bietjie krediet kry en net kritiek nie.

  19. Chris Says:

    Kierie (17) –> CJ van der Linde is in die span ten spyte van die feit dat hy volgende jaar vir die WP gaan speel en ook ten spyte daarvan dat WP Nel beter as hy speel! Al waaroor hy in die pan is, is om wedstrydfiks te bly sodat hy kan aanbly in die Springbokspan. WP Nel speel nog elke keer ‘n veel beter wedstryd as CJ van der Linde en hy skrum ook beter en dit laat mens wonder oor hoekom hy regtig in die span is….. die Cheetahs het nie ‘n probleem op stut nie so dit lyk ons doen vir CJ ‘n baie groot guns deur hom toe te laat om te speel en ons skiet onsself deur die voet omdat CJ die ervaring wat hy hier gaan opdoen na die WP toe gaan vat volgende jaar!

    Na my mening moet ‘n speler wat die Cheetahs gaan verlaat, soos Meyer Bosman, uit die span gelaat word sodat dié se opvolger ervaring en wedstrydfiksheid kan begin opdoen. Bosman en van der Linde is nie deel van ons toekomsplanne nie. Dus kan hul sommer nou al begin om plek te maak! Ons doen die Sharks ‘n groot guns deur vir hul ‘n speler te gee wat wedstrydfiks en op vorm is en ons skiet onsself deur die voet om enige skills nog in te oefen by dié spelers want ons gaan dit net verloor. As dit gaan oor hul ervaring kan hul mos as impakspelers gekies word?

  20. Kobus Myburgh Says:

    OK, Pieter de Villiers het dit sommer gou self uitgesort. CJ moet nou rus. Sien Hendro is dalk beseer, en as hy is gaan Kabamba NIE in sy plek begin nie, die untouchables het klaar so besluit. Ek hoop maar net die Bulle maak meer foute as ons, dan kan ons die skop game wen pale toe ten minste en dalk so die game ook, met een of twee punte, as die Bulle nie in die laaste 15 minute sterk terugkom soos ons hulle ken nie. Ons wil mos maar net die game stadig maak in daai tyd en die telling verdedig selfs al is ons net met ‘n paar punte voor.

    Blou bul, het jy verdwyn van hierdie blog af??

Leave a Reply

Anti-Spam Protection by WP-SpamFree