Harold Verster gee antwoorde vir ons bloggers
Ons is almal passievol oor die Vodacom Vrystaat Cheetahs - en soveel ondersteuners het soveel verskillende menings. Ons verskil almal oor spankeuses en raak moedeloos as die afrigtingspan nie met ons saamstem en spelers kies wat ons nie sou kies nie.
Ons het elkeen ons voorkeure in sekere keuses – en so het die afrigters [...]
