Comments on: WP 24 Vodacom Free State Cheetahs 29

By: Kobus
Guestwriter, ek het al vele kere gevra en vra weer, waarom is JW Jonker weggegooi? Is hy nie goed genoeg nie? Laaik Naka hulle hom nie, of wat? Bied die Griffons hom meer aan, of wat? Niemand, nie jy of Harold het nog enige poging aangewend om net dit vir my te antwoord nie. Julle gaan hofsake aan oor ‘n speler wat nie vir ons wil speel nie, maar gooi die antwoord op Basson weg…. Gaan seker weer blatant geignoreer word.

Ek sien daar word steeds by die Tewis, Bosman en senter op vleuel resep gehou, gaan ons nog duur te staan kom… WP Nel darem terug, Kabamba begin steeds nie…………………………………….

Chris - 39 - Kan julle onthou, dis juis ons wat in die laaste 10 min die meeste van ons games laas jaar gewen het en so die finaal gehaal het! Onthou op die truie “the greatest comeback”? Nou is dit als vergete en ons verdedig maar die telling. Naka se opdrag??

Ek hoop ons wen maar sommige bloggers staar hulle blind in ‘n oorwinning teen ‘n swak (verswakte) WP span wat sou wen as daar nog 5 minute langer speeltyd oor was….

By: Chris
Ons moet die Griekwas se agterlyn met spoed gaan aanvat! Ons voorspelers kan vir ons lekker goeie balbesit verseker maar ons moet hulle glad nie onderskat nie want hul is deeglik bewus van ons sterk pak voorspelers.

By: Stef
Editor

Daar is sprake dat daar moontlik gekyk word na ‘n nuwe S15 afrigter.  Is dit waar?

By: Chris
Norman du Plooy dink seker hy gaan ‘n siesoenkaartjie verniet kry by Naka

Norman, dink jy nie Naka skulk ‘n verskoning aan die bloggers wat vra vir hardlooprugby nie?

Ek hoop net dat Naka kan besef dat die rugbystyl wat hy van hou nie effektief is nie. Die rede waarkom ons soveel maal al verloor het in die laaste paar minute van die wedstryde (en amper teen WP) is omdat ons die spel stadiger maak deur  gebruik te maak van “negatiewe rugby”. Ons probeer om daardeur die telling wat ons hard aan gewerk het te verdedig en dit is nie effektief nie want die ons oponente teken in daardie tye telkens baie punt in die vorm van drieë tee ons aan.

Ons probeer om die tipe rugby wat mens moet speel in die laaste 20 tot 30 sekondes van ‘n wedstryd (as jy vooloop) toe te pas op die laaste 10 minute van ‘n wedstryd en dit is nie goed nie want daar kan te veel gebeur in daardie tyd. Ons skakel oor na ‘n laer rat terwyl ons oponente oorgaan ne ‘n hoër rat en ons doen presies wat die oponente wil hê ons moet doen!

Ons moet die laaste 10 minute sorg dat ons so speel asof ons 5 driee nog wil druk! Die oponente gaan dan eerder moer fokus op verdediging eerder as om planne te sien oor hoe hulle gaan aanval tee ons!

Ek sukkel om my woede in toom te hou rakende Mapoe. Ek het geen ooghare vir die Mapoe oor nie en  het vermoed dat dit nie die Sharks of sy agent was wat negatief was nie! Dit was HY. MAPOE is die sondebok! Hy kon enige tyd vir Jan Harm gesê het dat hy nie wil voortgaan nie. Ek het vermoed dat Mapoe die vark in die verhaal is en ek is bly dit kom nou uit!

Nou kan almal sien dat Mapoe ruggraatlose slapgat is! Ek soek nie so ‘n speler in ons span nie en ek hoop nie hy word ooit ‘n Springbok nie omdat hy nie die integriteit het om ‘n kontrak wat hy geteken het na toe kom nie.

Mapoe, ek hoop jy lees hierdie! Jy is ‘n slapgat en ek soek jou nie in die Cheetahs se span nie. Jy is ‘n vrotappel-geldjagter en jou gretigheid en gierigheid het gewys dat jy skelm neigings het. Mense met ‘n ruggraatlose houding soos jy bring rugby in oneer so jy moet liewers vir jou ‘n ander job kry want jy hoort nie in rugby nie! Jy is ‘n voorbeeld van ‘n ou wat geld sal aanvaar om jou span te laat verloor!

By: Jan Ferreira
Geluk Manne dit was regtig lekker om die visvoete pak te gee en dit op hulle tuisveld.

Ek hoop net dat ons sal voortbou op hierdie vertoning in die volgende paar weke en dat ons nie gaan terugval in “ou” patrone nie. Ek dink steeds daar is ruimte vir verbetering en dat baie van die voorstelle op hierdie blog werklik sinvol is.

Die nou en hier is belangrik maar ons moet ook die oog hou op volgende jaar se super 15, moenie langtermyn sukses prysgee terwille van korttermyn sukses nie.

By: CC
Eers het ek gedink moenie ingee nie.  As Mapoe nie vir ons speel nie dan speel hy ook nie vir die Sharks nie. Sy enigste padtjie dan is Australie toe.

Nou wonder ek dalk moet ons ‘n lekker bedrag vra vir hom, dan is daar genoeg geld om vir David & JW weer in ‘n Cheetah trui te kry

By: Chris B
Wat die naweek se wen teen die WP aanbetref, weet ek nie hoekom die media en almal so verbaas was daaroor nie. Ons het die WP meer gewen as teen hulle verloor sedert 2005 ?!

Ek vermoed dat die ding rondom Mapoe nie juis vir die VS unie enige ander uitweg laat as om hulle ooreenkoms af te dwing, selfs al is ‘n hofsaak nodig, nie. Dit gaan ook oor ‘n beginsel, en as die Unie nou retireer en dit laat gaan, maak dit net die deure oop vir ander spelers, en agente, wat moontlik sulke planne het of kry, om dit uit te buit.

As die Unie niks doen nie, sal die verkeerde boodskap by spelers en agente uitkom.

By: Guestwriter15
Laas wat ek gehoor het was hy steeds in Durban. Ek neem aan die kontrak was tussen die Unie en die speler  - en in daardie geval sal dit ‘n eis moet wees vir skade gely agv die kontrakbreuk deur die speler. Ek glo nie dat daar ‘n eis moontlik is teen die Haaie Unie of die agent nie maar het ongelukkig ook nie genoeg feite om hieroor ‘n oordeel uit te spreek nie.

By: johan
Guestwriter bly Mapoe nog in Durban?

By: Louis Nortje
31 - Guestwriter - wat gaan n hofsaak ons help? Kan ons hom maar nie vir n goeie bedrag aan die haaie verkoop en klaarkry nie. Ten minste kan ons geld daaruit maak.

Al is daar ook wat se sake, hy sal in elk geval nie weer vir ons speel nie, of is die saak nou tussen ons en die Haaie? Wat doen hy intussen en wie betaal sy salaris?

Hoop jy kan help aangesien ons as publiek niks van die tipe dinge weet nie