Comments on: Louis Strydom returns for Vodacom Free State Cheetahs against WP

By: kierie
okay mense: Cheetahs, jul was vandag weer: ONVOORSPELBAAR - ek glo min mense het gedink ons kan die ee deurtrek, maar awesome gedoen! ASB gee vir Carse net sy pplek, ek hou van tewis en hy probeer hard, maar carse is net beter en vinniger. Louis strydom is glad nie sleg nie mense, hy kom nou aan die gang. jip, ons het nie meer ons ‘matchwinner’ De Waal nie, maar as ons die WP so kon wen met weg game, kan ons enige game wen. kom ons speel vir daai tuis semi!!

By: Chris
Sterkte met die wedstryd Cheetahs! Jul wedstryd is vir my belangriker as die Bokke se wedstryd! Moet asseblief net nie die stadige voorspeler-rugby speel nie want anders gaan ons nie wen nie en dan gaan daar nie een positiewe blogger wees nie!

As ons verloor terwyl ons goeie hardloop rugby speel en WP wen ons omdat hulle beter is as ons sal ek nie netgatief wees nie maar as ons nie volgens ons agterlyn se potensiaal gaan speel en steeds verloor moet daar defnitief gedink word aan ‘n ander afrigter sodat ons span weer aan die gang kan kom.

Sterkte Cheetahs! Adriaan Strauss jy moet beheer neem en deurentyd met jou span kommunikeer!

Coenie Oosthuisen — Speel net soos jy elke wedstryd speel! Probeer om ‘n senter of ‘n vleuel weg te stuur die oomblik as jy die verdedigers tref!

Nokwe - JY IS DIE VINNIGSTE SPELER OP DIE VELD!!! Wys dit vir ons en jy kan dalk weer vir die Springbokke gaan speel!

By: Pap Snoek
Sterkte aan die manne ek sal daar in my volle Vrystaat gewaat wees om julle te ondersteun hier in die Kaap mag dit dalk nat wees wat dalk n goeie ding kan wees vir ons, ek sien die WP het alweer klaar game gewen,kom manne maak ons Cheetha ondersteuners trots die naweek!!!

By: Chris
Dit is wonderlike nuus dat Willem de Waal gaan terugkom Cheetahs toe! Ek dink hy is briljant en ons moes nooit hom laat gaan het na WP toe nie.

Quinton 10 –> Ek dink nie Juan Smit wat nie in die span is benadeel ons span nie want sy kapteinskap bo beter leiers as hy neutraliseer eintlik sy bydrae tot die span. Die Cheetahs kort ‘n energieke, positiewe en vriendelike leier! Ek dink ouens wat goeie leiers sal maak is Ashley Johnson, Adriaan Strauss of dalk Coenie Oosthuisen. Adriaan Strauss is ‘n lekker kaptein maar ek soek meer betrokkenheid vanaf die kaptein by die span terwyl die spelers speel. ‘n Goeie kaptein wat sy kapteinskap uitleef en verantwoordlik optree is baie werd vir ‘n span!

By: JJ
Quinton  10…ek gaan saam jou wen vir WP stem, maar net ietsie byvoeg saam jou redes, en dit is RASSIE het n rugby brein saam ALISTER, dis 2 manne wat as n gameplan nie die 1ste helfde uitwerk nie, die oppenente goed kan ontleed en raad kan gee waar NAKA EN HAWIE nie daardie visie en vermoee het nie, byvoorbeeld ook RASSIE EN ALISTER het net dai vermoee wanneer en wie te vervang indien nodig en alle respek NAKA EN HAWIE het dit nie, hul dink 5min is die regte tyd en magic moet gebeur terwyl ons die laaste 10min al ons gatte sien

By: Kobus
gaan maar bulle en pumas in nelspruit kyk, ek wil nie weer sien hoe kom al ons bekommernisse waar nie

By: Quinton
@JJ, Baie baie waar

By: CC
Help my dat ek nou mooi vestaan Gerhard (18).  Willem kom volgende jaar terug na die Cheetahs om te speel vir ‘n jaar en dan gaan hy aanbly as skop afrigter.

Ek kan onthou dat Naka gesê het hy en Willem het gesels oor die moontlikheid dat Willem die Cheetahs se skopafrigter word maar toe nooit weer iets gehoor nie.

By: Gerhard
Ai, luister niemand as ek iets se nie. (11. Sam) Die Cheetahs het klaar vir Willem de Waal geteken vir volgende jaar en dan gaan hy aanbly as skop afrigter vir ‘n paar jaar.

By: JJ
Amper vergeet ek van FLIP vd MERWE, hy word weggegooi, nie plek vir jou nie, ons het MOS BAREND EN DE VILLIER en die BULLE gaan maak van hom n BOK? WEEREENS kom nog n NAAM wat BOK geword het van die BULLE af en VRU lewer nogsteeds niks op. MNR HAROLD seke iets om op trots te voel