Vodacom Cheetahs 57 Platinum Leopards 0

hk1_5625 hk1_5660 _km47622 _km47632 _km47679

[Photos by Hilton Kotze]

Match Report

13 min Adriaan Strauss Conversion missed by Ebersohn

18mi Try by Coenie Oosthuisen Conversion by Bosman

35 min try by Robert Ebersohn Conversion by Bosman

37min try By Hendro Scholtz Conversion missed by Bosman

[Stand out players on the Cheetahs side were Adriaan Strauss, Ashley Johnson and Coenie Oosthuisen

Half Time:Vodacom Cheetahs 24 Platinum Leopards 0

41 min try Francois Uys Conversion Bosman

48 min Phillip van der Walt Conversion Bosman

55 min Phillip Snyman Conversion missed

68 min Phillip Snyman Conversion Bosman

80 mins WP Nel Conversion Bosman

Full Time:Vodacom Cheetahs 57 Platinum Leopards 0

Stars for Cheetahs were Snyman,Strauss,Ashley Johnson,Coenie Oosthuisen,Robert Ebersohn

[Photos by Hilton Kotze]

This entry was posted on Saturday, August 21st, 2010 at 4:31 am and is filed under Guestwriter: 15, Marketing. You can follow any responses to this entry through the RSS 2.0 feed. You can leave a response, or trackback from your own site.

17 Responses to “Vodacom Cheetahs 57 Platinum Leopards 0”

  1. Norman du Plooy Says:

    Baie goeie wen! Geweet julle kan dit doen. Bou net voort hierop!

  2. Chris Says:

    Geluk aan die Cheethas met die wen.

    Dit lyk asof ons met ons voorspelers die meeste van die speelwerk gedoen het as mens kyk na die drieë: twee stutte, die hakker, ‘n slot, twee flanke, en twee deur een vleuel en senter.

    Ek weet nie of mens iets kan leer daarin dat daar nie punte teen ons aangeteken is nie maar dit kan dalk iets positiefs vir ons voorspel vir ons wedstryd teen WP.

    Griekwas het ‘n baie goeie wedstryd gespeel teen die Bulle! Net met een punt verloor! Ek was bang dat hul sou wen want dit sou dan vir ons baie moeilik gewees het om veby hul te kon kom oppad na die semmi’s toe maar dit was steeds hartseer dat so ‘n span moes verloor!

  3. LEON Says:

    Geluk net die weghol wen Cheetahs, dis net jammer om uit n betroubare bron te moet hoor dat JW Jonker nie eens n kontrak vir vlg jaar aangebied is nie, DIS BELAGLIK, so jong, getrou en lojale speler! JW my maat, waarokal jy gaan, sterkte, hoop jou afrigters back jou want Dan sien ek n blink toekoms vir jou! NOTHING CAN KEEP A GOOD PLAYER DOWN!!!

  4. ca Says:

    Baie dankie vir die wen. Ek het dit nie gesien nie maar ek is baie bly en nou moet julle besef dit is net wen nou vorentoe, GWK het die bulle amper gewen so moenie dink hulle gaan maklik gewen word nie.

  5. JJ Says:

    Ek het geweet as ek my self kon kry gaan ek op die paviljoen sit….NAKA moet n mens nou eers baklei voordat ons sien wat ons gesien het. Dit was n goeie COMPLEET GAME tussen voor en agter. Dis of die ouens vrye teels gegun was om die situasie die oomblik te speel as net te bly by gameplan…en gewerk ons het hul voor aangevat as spel dit gevra het en die bal lug gegee as die spel dit gevra het…ons het teminste 5 driee weggegooi, 3 deur vorentoe aangee en DANILER met Nokwe aan buitekant wat moes gepass het en toe in die speler vasgehardloop het, en ROBERT was skuldig, n pragtige breekslag met 2 ouens langs hom het hy n tik skoppie gegee en bal is verlore….KERELS jul wat dit gemis het vir die 1ste keer het NOKWE my beindruk, al 2 driee van SNYMAN is deur NOKWE gemaak wat van nerens opduik die lyn reguit maak en SNYMAN wegstuur, hy het 3keer van niks uit iets gemaak en sy spoed gebruik. Ongeag SIAS se swak skoppe n briljante game gehad….HAROLD kry asb kontrakte vir VERMEULEN, UYS, VAN DER WALT, hierdie oukies is honger en speel die n bars hou en dan ou ASHLEY EN COENIE YSTERMANNE. ….CHRIS ek glo tog ons kan ietsie hier uit vat, as jy dink dat die LEOPERDS op LOFTUS 4driee gedruk het, net net verloor het en ons piets hul so hard dan hoop ek ons kan bou hierop en n stap in die regte rigting… STRAUSSIE WELL DONE JULLE..

  6. Chris Says:

    Aan Naka..

    Hallo Naka. Ek weet nie of jy die wedstryd gekyk het tussen die Haaie en die WP nie maar as jy het, sou jy gesien het met watter tipe rugby die WP gewen kan word. Ek dink daar is ‘n paar name wat vir die rugbystyl gegee kan word wat deur die Haaie opgedis is en enkeles wat nou so vinnig by my opkom is HARDLOOPrugby, AGTERLYNrugby, SPOEDrugby en Tradisionele-CHEETAHrugby.

    Die Sharks het die ondeurdringbare verdediging van die WP met SPOED en SYSTAPPIES gepenetreer en die span geword wat die meeste drieë tot tans in die Curriebeker teen die WP gedruk het. Waar die Cheetahs die hele tyd met hul voorspelers direk in die verdediger vashardloop het die Haaie eerder die systap ingespan wat dan gemaak het dat die verdediger van balans af is waneer die duikslag uitgevoer is en dit het dan die “offload” baie effektief en meer vatbaar gemaak vir breekslae deur die ondersteunende agterspelers.

    Al wat die Cheetahs kort om soos die Haaie die WP te klop is die “go ahead” om met spoed te speel. Ons het die SPOED,
    Ons het die SPELERS,
    Ons het die talent in die spelers,
    ……Naka –> my vraag is: HET ONS DIE AFRIGTERS en het ons nog die balvaardighede?

    Ek weet jy hou van planne maak en om jou taktiek te wysig ten opsigte van die spel wat ons oponente teen ons mag speel maar Naka - as mens goed met spoed doen en jou balvaardighede is ingeoefen en jou spelers is geleer om ondersteunend te speel, die gaps te slaan en momentum te behou is daar bitter min tegniek en taktiek wat nog benodig gaan word om meer driee te druk… Al wat ek dink dan op gelet kan word is om oordeelkundig te “pass” en om waaksaam te wees vir onderskepdrieë…. (vir die onderskep-poging kan die voorspelers in die agterlyn baie waardevol te staan kom).

    Cheetahs gaan die WP wen AS ons HARDLOOPRUGBY 70% van die tyd gaan speel! Ons sal verloor as ons voorspelerrugby gaan speel of as ons gaan probeer om met skoppe posisionele rugby te speel want De Waal gaan ons peper met ons skoppe wat dikwels nie uit is nie…

    ….Ek wil nou nie Springbokrugby gesels nie maar die Blou Bulle in die Springbokspan het aangejaag. V Matfield, G Steekamp en Morne Steyn met sy 100de lynskoppe wat nie uit was nie het ons die wedstryd gekos. WP nel en Coenie sou baie beter gedoen het in die Bokspan!

  7. Kobus Says:

    dankie, ons het daai 5 punte brood nodig gehad, asook die punte verskil MAAR, gevaarligte flikker as jy teen die Luiperds net drie driee met jou agterlyn druk! Die voorspelers sal nie so onder die driee baljaar teen die WP nie! Die WP moet jy met jou agterlyn stukkend hardloop, en met spoed slaan, ons het daai spoed! Hoekom het die Bokke verloor? Want hulle het gespeel identies die tipe rugby wat die Cheetahs teen Sharks, Leeus en selfs Pumas opgedis het, Naka styl rugby: doellose skoppe in die opposisie se hande in, spelers wat tromp op in die opposisie vashardloop, twee twee voorspelers wat soos ‘n siamese tweeling aan mekaar vas wil deur stormram, min of geen gebruik van die agterlyn, ens… Ek het gedink hulle het die gameplan by Naka-hulle ge ‘copy’! JW Jonker, vriend, jy sal my respek behou selfs al gaan jy bulle toe, want jy verdien veel meer as wat hierdie unie jou gun. Naka en sy sidekicks het nou bewys hulle laaik jou nie en met hulle daar sal jy nowhere kom. Moet net asb nie verlore raak vir SA rugby nie, kry vir jou ‘n ander span, die bulle WP of Sharks sal jou gou genoeg opraap. Sterkte aan ‘n briljante onderskatte speler. Dalk het die ‘kwota’ jou net uit die span gehou, maar miskien antwoord Mnr Verster die vraag omtrent jou weglating nog binnekort. Kan enige iemand enige kommentaar oor Bosman se spel Vrydagaand gee?

  8. Chris Says:

    Kobus 7 –> Ek het ook dieselfde as jy gesien by die Springbokke! Dit is presies soos die Cheetahs se rugby wat die Springbokke speel. Ek het dit gesê na die eerste keer wat die Bokke verloor het teen die All Blacks! Dit is absoluut asof die Cheetahs en die Bokke teen hulself speel in die groter wedstryde en dit maak vir my net nie sin nie! Watse span wil so speel?

    Dit kompeet asof die spanne te bang is om met die bal te hardloop en ondersteunende rugby te speel. Watse benadering is dit wat gevolg word? Met alle respek sal ek graag wil hoor by die afrigters van die Cheetahs en die Bokke wat die plan is om nie met die agterlyn te speel nie? Is ons agterlyne te stadig, te lig of het ons nie balvaardighede nie? Oefen ons dal nie genoeg saam as ‘n eenheid nie? Ek dink ons oponente geniet dit om teen ons te speel want ons is eintlik baie sterker as wat ons dink…. of steek ons lyf weg vir die semmi’s/wereldbeker of probeer of is daar wedstrydknoeiery?

    Ons skoppers moet asseblief bewus wees daarvan die bal saterdag op seevlak nie so ver gaan trek soos in die binneland nie. Maak liewers seker van uitskop as om te veel afstand te probeer kry want De Waal gaan ons pak slae gee op skoppe wat nie uit is nie….

  9. Chris B Says:

    Uit die berigte kan ‘n ou net aflei dat ons reg was om te vra vir Ebersohn op losskakel, ons nog steeds bykans net met ons vories wil speel ( 3 van die 9 drieë is steeds deur die vories gedruk ). Maar dit wil lyk of ‘n paar ouens wil deurkom soos ons gesê het hulle sal. Hoe lank dit gaan neem om Snyman op senter te kry, en JW en Floors in die beginspan, Hawies terug in die Boland ens. ens. gaan waarskynlik afhang van hoeveel wedstryde ons nog moet verloor.

    My vrae aan H.Verster raak al meer belangrik. Nou gaan koop ons vir Andries Strauss (’n senter), en ek verstaan JW word nie weer’n kontrak aangebied nie ? Wie van julle sou vir Andries, eerder as JW in die Cheetah-span wou sien of speel ? Intussen het ons ook nog vir C.Uys, Ebersohn, Smit. Ons het nie vleuels nie, maar ons koop senters…sonder geld ?

    ” as jy ‘n ou genoeg tou gee, hang hy gewoonlik homself daarmee op “, so ek wonder of Naka dan nie maar soveel tou moet vat as wat nodig is, of hoe ?

  10. Cheetah Supporter Says:

    Go Cheetah’s Go !!!
    Go Cheetah’s Go !!!
    Go Cheetah’s Go !!!

    Cheetah’s, great game !!! Baie geluk !!!

    JW, JW, JW, JW, JW, JW, JW, JW, JW, JW, JW, JW, JW, JW, JW, JW, JW, JW, JW, JW, JW
    JW, JW, JW, JW, JW, JW, JW, JW, JW, JW, JW, JW, JW, JW, JW, JW, JW, JW, JW, JW, JW

    Hoekom is JW Jonker nog nie in die span nie ??????????????????????????????????????

    En

    Johan Wessels ???? Waar is hy ????? Hoekom is hy nog by die Griffons ?????

    Johan Wessels, Johan Wessels, Johan Wessels, Johan Wessels, Johan Wessels, Johan Wessels
    Johan Wessels, Johan Wessels, Johan Wessels, Johan Wessels, Johan Wessels, Johan Wessels
    Johan Wessels, Johan Wessels, Johan Wessels, Johan Wessels, Johan Wessels, Johan Wessels
    Johan Wessels, Johan Wessels, Johan Wessels, Johan Wessels, Johan Wessels, Johan Wessels
    Johan Wessels, Johan Wessels, Johan Wessels, Johan Wessels, Johan Wessels, Johan Wessels

    Hoekom is die talent hier en hoekom word daar met hulle gemors ?????????????????

    My eerlike opinie - ons moet begin plakate saam neem rugby toe (ek het seisoen kaartjies) !!!

    Daar mag geen verskonings oor geld wees as jy so met talent mors nie !!!

    En plaas dit nou nie !!!

    Go Cheetah’s Go !!!
    Go Cheetah’s Go !!!
    Go Cheetah’s Go !!!

  11. JJ Says:

    Ek wil net ietsie miskien verduidelik aan my mede bloggers wat nie die game kon gekyk het nie….Van die voorry se driee het gekom waar die backs mooi gehardloop het en waar n voorry ou die bal opgetel het en gate soos n waenhuis deur het vir hul oopgegaan en dit sou dom gewees het as hul dit nie omskep het in n drie nie….As ek nou die probleem van die LEOPERDS moes se is dat CHAKA dalk vir sy ouens gese het, kerels die CHEETHAS gaan met elke bal hardloop, so ek soek die flanke by die backs om te help verdedig en dit het gewerk dis hoekom die backs min gedruk het en die driee wat die backs wel gedruk het was goeie fases en idividuele slim spel en NOKWE het n groot rol gespeel en met al die flanke van die LEOPERDS wat agter gekeer het het die voorry die gate om die rugs en maul uitgebyt en die situasie gespeel wat slim was(eieinisitief gebruik)…Ek hoop NAKA laat die ouens in die WP GAME ook meer vrye ruimte gee om te hardloop al is dit uit hul eie gebied uit as n skopgame plan of tegniese gameplan wat niks werk nie. SLIM RUGBY te speel….Meyer se spel….hy en die tannie bra gemiddeld te veel onnodig geskop weer, boksmart rugby… Ek weet regtig nie of HAWIE werklik nie die verskil kan sien as CARSE opkom nie….CARSE se diens is so vinnig SIAS het soveel tyd om die bal agter toe of teen bors te laat hop of tas en nog n goeie lynskop uit te oefen voordat daar druk op hom is…. Ek sal ook by MNR HAROLD wil hoor wat is die storie met JW hoekom kry hy nie n kontrak nie, terwyl VRU hom stief behandel en hy getrou bly, maar n ou van buite af BENJAMIN EN MENTZ kry kontrakte. MR HAROLD ek het al gevra op jou blog ons verstaan regtig nie hoe gee ons onnodig geld uit, ons probleem is nie op vleuel nie, ook nie op senter nie ons het daar en diepte, BENJAMIN, STRAUSS en MENTZ se geld kon gegaan het vir n loskakel en heelagter waar ons n diepte te kort het…OF vir n afrigters wat kan…

  12. johan Says:

    NOU BEGIN DIE CURRIEBEKER.Ons moet ten minste die WP BULLS en Griewas van die sogenaamde groter unies klop om ten minste vir n semifinaal te kwalifiseer.

  13. Pap Snoek Says:

    Net wat ek voorspel het, wat dink julle manne na die naweek se game dit klink my ons gaan die koppie wen soos almal tekere gaan, word wakker my mede Vrystaat ondersteuners julle het dalk n mooi droom gehad en passop die koffie is koud as julle wakker word!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  14. Jan Ferreira Says:

    Louis Strydom teen die WP? Groot fout!!!

    As al wat teen Sias tel sy swakker persentasie suksesvolle skoppe pale toe is, is die afrigters net soveel te blameer as hy. Sorg hulle nie dat hy genoeg oefening insit nie? Maar hou aan om sy talent te mors dan sal Natal, WP of die Bulle hom koop en speelkans gee!!!!

    Hoop net ons spelers het geleer om die bal in die hande te hou (besit, besit, besit) en nie te skop nie. Dis ook nou die tyd om Phillip Snyman sy verdiende kans op senter te gee. Word wakker die man word gemors op vleuel. Oor JW Jonker wil ek nie veel se nie- daardie seun word regtig uiters sleg behandel- dis ‘n skande- hy verdien baie beter!!

  15. Cheetah Supporter Says:

    Go Cheetah’s Go !!!
    Go Cheetah’s Go !!!
    Go Cheetah’s Go !!!

    Ek hoop nou net die span bly min of meer selfde vir WP game !!!

    Go Cheetah’s Go !!!
    Go Cheetah’s Go !!!
    Go Cheetah’s Go !!!

  16. JJ Says:

    Dit lyk na 1 verandering wat NAKA gaan aanbring….LOUIS in SIAS se plek

  17. Cheetah Supporter Says:

    Go Cheetah’s Go !!!
    Go Cheetah’s Go !!!
    Go Cheetah’s Go !!!

    Ek wil net vir Louis sê: “Jy moet net jou beste gee !!!”

    Go Cheetah’s Go !!!
    Go Cheetah’s Go !!!
    Go Cheetah’s Go !!!

Leave a Reply

Anti-Spam Protection by WP-SpamFree