Teams announced

Vodacom Free State Cheetahs vs Platinum Leopards
Friday, 20 August 2010, 19:00
Vodacom Park

1. Coenie Oosthuizen
2. Adriaan Strauss (Capt)
3. Kobus Calldo
4. Francois Uys
5. Waltie Vermeulen
6. Hendro Scholtz
7. Philip Van der Walt
8. Ashley Johnson
9. Tewis De Bruyn
10. Sias Ebersohn
11. Jongi Nokwe
12. Meyer Bosman
13. Robert Ebersohn
14. Philip Snyman
15. Hennie Daniller

Replacements

16. Skipper Badenhorst
17. WP Nel
18. Kabamba Floors
19. David De Villiers
20. Tertius Carse
21. Louis Strydom
22. Riaan Smit

Free State u.21 vs Leopards u.21
Friday, 20 August 2010, 16:45
Vodacom Park

1. Marchell van der Merwe
2. Frank Herne
3. Trevor Ntyanke
4. Gavin Annadalle
5. JC Astle
6. Dirk Wessels
7. Lappies Labuschagne
8. Boom Prinsloo
9. Piet van Zyl (Kaptein )
10. George Whitehead
11. Kholo Ramashala
12. Earl Snyman
13. Hoffman Maritz
14. Cameron Jacobs
15. Robbie van Schalkwyk

Replacements

16. Deon Gouws
17. Schalk van Merwe
18. Oupa Mohoje
19. Hanno Pieterse
20. Inus Kritzinger
21. Franna du Toit
22. Jamba Ulenga

Free State u.19 vs Leopards u.19
Friday, 20 August 2010, 15:15
Vodacom Park

1. Petrus Coetzee
2. Elandre Huggett
3. Stephan Kotze
4. Carl Wegner
5. Ockert van Zyl
6. Oscar Limani
7. Brendon Groenewald
8. Francois Harvey
9. Pieter Rademan (Captain)
10. Frederick Ras
11. Nelson Mureguzi
12. Tosias van Zyl
13. Leon van Straaten
14. Nicolas Steenkamp
15. Riaan Britz

Replacements

16. Johannes Meintjies
17. Werner van Zyl
18. Jeremy Jordaan
19. Jean Cook
20. Danie Cronje
21. Lucien Ruiters
22. Beyers Louw

This entry was posted on Wednesday, August 18th, 2010 at 10:53 pm and is filed under Uncategorized. You can follow any responses to this entry through the RSS 2.0 feed. You can leave a response, or trackback from your own site.

20 Responses to “Teams announced”

  1. Miello Says:

    Philip vd Walt op Flank, en Sias op Losskakel! Ons kom daar!! Nou nog net vir Robert op binnesenter kry, met Philip Snyman op buitesenter. En o ja Carse op skrumskakel. Maar ek hoop regtig dat hierdie 2 jong manne Vrydagaand beindruk, en hulself ‘n plek oopspeel vir die 2e helfte van die seisoen.

    Weet enige iemand of die wedstryd uitgesaai gaan word? Ek sien dit nerens op Supersport nie.

  2. FJ Says:

    Dink rerig ons moet gaan toi toi want om week na week oor die span te kla help “sweet bol boggerol”

    JW Jonker my maat, as ek jy is vat ek my tasse en soek ‘n ander provinsie en Tertius Carse selle geld vir jou want jy gaan net die bench warm hou as die 2 paloekas bly afrig.

    Hoop rerig Sias gryp die kans met byde hande aan.

    Luiperds as ek jul 1 groot guns kan vra, tackle vir Meyer Bosman in sy graf in en vir Tannie Tewis ook maybe sal dit hul so paar weke uit die span hou.

    Oh ja en sterkte Cheetahs want die gaan jul laaste wen wees vir ‘n paar weke so geniet hom

    Groete
    Raadop Cheetah ondersteuner

  3. Gus Says:

    Baie bly om te sien Sias is in, maar sal nog n paar veranderinge gemaak het.
    9.Tertius Carse
    12.Robert Eberson
    13.Snyman
    14.Riaan Smit
    11.JW Jonker

    Ek weet nie Hoekom kan daar nie vir die jonger manne kans gegee word nie, ek glo hulle is lus om lekker Hardloop Rugby te speel.

  4. JJ Says:

    Nou wie is nou eintlik volgens NAKA EN HAWIE die spelers wat nie wil wen nie. Lyk my dis net LOUIS en WP NEL en JW wat volgens NAKA die probleem is BELAGLIK. Nee dis mooi NAKA/HAWIE behou jou witbroodjies speel hul, jy moet net nie weer huil as hul die afrigterspan, en ondersteuners drop nie….Dis die idiale geleentheid om CARSE, PHILLIP op 13 te gooi saam EBERSHON EN JW saam NOKWE vleuel te he. JUL MAAK N OU NEGATIEF nie n manier wat ek deur ry bloem toe nie al is die bier yskoud.

  5. Pap Snoek Says:

    Wat gaan aan met die afrigtingspan hulle bly vashak op suster De Bruyn op skrumskakel en Bosman op senter dit maak mens gatvol dit wil my voorkom dat die afrigting van Vrystaat rugby nou letterlik vir n bol K@K gaan !!!!!!!!

    Asb iemand moet begin iets doen aan die clowns in beheer van Vrystaat rugby ek weet net wie dit gaan wees want dit wil my voorkom die Vrystaat bestuur het een doelwit en dit is om die span en sy naam in die grond te verneder ek dink ons as supporters moet self begin iets doen maar wat.

    Iemand asb help die red die Cheethas rugby!!!!

  6. Normandp Says:

    Sjoe maar die magdom veranderings slaan my stom. Kon Naka nie maar die span Maandag gekies het toe hy nog kwaad was vir van die manne nie?

  7. Blikoor Says:

    Net ‘n vinnige vraag: waar is Sias? Dalk beseer? Oop kaarte sal waardeer word, dat ons kan besluit of met besluite saamstem of nie.

  8. CC Says:

    Baie bly om vir David weer in die 22-tal te sien. Hopelik is al die beserings gefix en is hy chop-chop weer in die begin span. Sommer al volgende week! Sal vir my werk.

  9. Guestwriter 15 Says:

    Thanks editor for making available the teams on this blog before the other sites get hold of them - and before the Thursday media conference :)

  10. Kobus Says:

    Blikoor Sias in dan in die span. Vra eerder waar is JW? Hy is sommer heeltemal gedrop?? Tewis Bosman en Calldo is die enigstes wat nie veroorsaak het dat hulle ooit verloor nie. Grootbek gese dat veranderings gemaak sal word! Hahaha. Omdat ons kla oor Bosman Tewis en Calldo, SAL koning Naka hulle bly kies. Blatante moedswilligheid! Hardkoppigheid en weiering om te erken ons is heeltyd reg. Hy sal hulle kies man tot hulle beseer of gekoop is. Belaglik en hy kom nie eers agter hy fool net homself nie! Wie spyte jy nou eintlik? Ek se steeds Bosman weet iets wat ons nie mag weet nie en daarom is sy plek ononderhandelbaar. Toemaar ou seun niemand sal jou uit die span haal nie. Ek se julle as net bosman en tewis uit is sal daar ‘n verbetering kom. Maar ja, Naka is die beste. Hy en Bosman. Dis net die ander spelers wat blameer moet word, ja. Hahaha ons kry die span voor almal!!! Hahahahaha

  11. Pieter Says:

    Naka as jy dit dalk nie weet nie: Bosman en Tewis is volgende jaar weg en dit is nou die tyd om ander ouens groot te maak en in die span in te bring. Kom nou man. Lees bietjie hier wat se die ondersteuners.
    Ons weet ons weet niks van die spel af nie, maar pobeer net bietjie ons raad en kyk wat gebeur

  12. JJ Says:

    Volgens NAKA het hy gese spelers wat nie wil wen nie, en hy het in die kleedkamer na game met die spelers uitgevaar…As ek nou kyk na die span dan lyk dit vir my dis toe net JW JONKER wat volgens NAKA en KIE die skuldige is want hy is sommer heeltemal sy plek kwyt. (LOL NAKA…JOU OGGEND EN AAND PRAAITJIE BREEK NET MEER VERTROUE AF)

  13. Pap snoek se broer Says:

    Hierdie blog is net vir ons Naka weet nie eens die ding bestaan nie ons kan hier enige iets sê hy weet dit nie maar ek dink julle ouens moet bietjie op facebook ook gaan geraas maak waar baie meer mense dit kan sien en dan dalk kom die boodskap by Naka uit . ek sê nog steeds toi toi en tire brand is al uitweg vir ons hulle sal nooit na ons luister nie en so loop die stadion leeg niemand wil gaan kyk nie , nie eers gratus

  14. Kobus Myburgh Says:

    Waar gaan Tewis Pieter? (11)

  15. sam Says:

    Ag , ek is bly Sias is daar , maar soos julle almal saam stem moet Rob en Phillip Snyman op senter wees . Kyk bietjie na die vrystaat span van 1997 en vra julself af het ons vooruit geboer .* dui springbokke aan : 15. MJ Smit,14 C Badenhorst*,13 H Muller*,12 B Venter*,11 Jan Harm v Wyk,10 Jannie de beer *,9 Werner Swanepoel*,8 A J Venter*,7 Andre Venter*,6 Rassie Erasmus*,5 Braam Els*, Ryno Opperman ,3 Willie Meyer*,2 Naka Drodske*,1 Os du Randt* . Nou hierdie span van 13 jaar terug sal die huidige span met 50 punte wen . Van die huidige cheetah span is seker net Danhiller en Adrian Strauss goedgenoeg . Heinrich en Juan kies hulself .Nou my gat se deksel is dat die span van 1997 vol gamebreakers , hardewerkers en manne wat planne kan maak op die veld . Ons is huidiglik planloos ,eendimensioneel enpateties . Gee die huidige cheetah span vir n slim afrigter met n goeie bestuur en ek verseker julle binne 2 seisoene is die cheetahs vol springbokke .Ek wil graag julle opinie hoor . Hoe dink julle vergelyk die twee spanne ?Naka, as jy kan lees , lees die blog !!!

  16. Chris B Says:

    Ek is bevrees maar dit wil nie lyk of ons ouens enige vorm van logika of begrip by hierdie afrigters of die Unie gaan tuisbring nie. In elk geval nie hier op dié blog nie. Mens weet nie of hulle doelbewus vir ons probeer wys dat hulle sal doen soos hulle wil, en of hulle werklik nie die vermoë het om weekliks te sien dat hulle keuses ens. doodeenvoudig nie besig is om te werk nie.

    As dit doelbewus is, sal dit elk geval en sonder twyfel terugkom om hulle te byt waar en wanneer hulle nie gebyt wil wees nie. Moenie dink dat dreigemente om van die Cheetah stadion af weg te bly of games te boikot, enige effek sal hê nie. Uit hulle terugvoere sê hulle in elk geval dat dit geen verskil aan hulle maak nie, want of hulle wen of verloor, die ondersteuners kom buitendien nie na die games toe nie. So, om die stadion vol te kry is geen prioriteit nie, en gaan nie hulle koppe swaai nie.

    My voorstel is… stuur alles wat julle hier pos ook aan H.Verster, die unie en die Volksblad. Daar is baie fasiliteite om dit in die Volksblad te plaas, elke dag. Uiteindelik gaan daar net een oplossing wees, en dis om ondersteuners, borge ens. so vêr te kry om op enige werkbare wyse van die totale Vrystaat rugby bestuur ontslae te raak. Om kandidate te kry wat die huidige bestuur in die volgende verkiesings teen te staan.

  17. johan Says:

    Is Caldo in die span oor hy n drie gedruk het wat enige blinde ou ook kon gedruk het.Het Drotske al telling gehou van hoeveel strafskoppe Caldo al afgestaan het,Ek wou aanvanklik nie met die bloggers saamstem oor n boetie boetie spul maar oor hierdie keuse van die voorry deur Naka lyk dit vir my al hoe meer waar.n Mens kan maar net jou kop in ongeloof skud,en ek besef ons sal nooit saamstem oor spankeuses nie,maar dan moet die afrigter by sy keuses staan en nie teen die span uitvaar nie.

  18. Pieter Says:

    @ Kobus (14) Sover my kennis strek is hy oppad Frankryk of Italie toe of soe iets. Jammer ek was bietjie lank van lyn af

  19. Chris Says:

    Ons het ‘n moeilike pad na die semmi’s toe:

    Ons (Cheetahs) speel die res van die seisoen teen die Leopards, WP, Griekwas, Blou Bulle, Sharks, Pumas, Lions en Leopards. Volgens my is ons MAKSIMUM realistiese hoeveelheid ligapunte wat ons kan kry +/- 28… ek dink 23 is realisteis.

    Ons mededingers om plek in die semmis:

    WP speel teen –> Sharks, Cheetahs, Lions, Luiperds, Pumas, Griekwas, Blou Bulle en Sharks …. Ek dink +/- 24punte is realisties.

    Leeus speel teen –> Pumas, Luiperds, WP, Griekwas, Blou Bulle, Sharks, Cheetahs, Pumas…. 22 punte is realisties..

    Sharks –> WP, Griekwas, Blou Bulle, Pumas, Cheetahs, Lions, Luiperds, WP…. 23 punte is realisties…

    Griekwas –> Blou Bulle, Sharks, Cheetahs, Lions, Luiperds, WP, Pumas, Blou Bulle…. 17punte

    _______________________________________________________________________________
    Ons is tans 5 punte agter die Griekwas en 5 Punte voor die Leeus. Ons gaan hierdie twee spanne se vordering moet fyn dophou want ons gaan met hulle meeding om ‘n plek in die semmi’s.
    As ons gaan gly in een van ons maklikke wedstryde en nie volunte behaal nie gaan ons probleme hê om die semmi’s te haal. Ons sal onsself ‘n groot guns bewys deur die WP en Haaie te wen… maar dit sal nie maklik wees met ons negatiewe afrigting nie.

    Ek weet nie of die Leeus momentum opgetel het en of ons net bloot swak gaan speel het teen hulle nie maar hul het nou twee maklike wedstryde wat opkom en dan ewe skielik moet hul WP aanvat en daarna Griekwas… hul gaan waarskynlik WP aanpak met 3 oorwinnings in ‘n ry en Cheetahs gaan groot probleme hê as die Leeus die WP gaan wen en goed gaan doen teen Griekwas.

    14 Lions vs Cheetahs, Johannesburg
    14 Western Province vs Blue Bulls, Cape Town
    20 Blue Bulls vs Griquas, Pretoria
    20 Cheetahs vs Leopards, Bloemfontein
    20 Pumas vs Lions, Witbank
    21 Sharks vs Western Province, Durban
    27 Lions vs Leopards, Johannesburg
    27 Sharks vs Griquas, Durban
    27 Pumas vs Blue Bulls, Witbank
    28 Western Province vs Cheetahs, Cape Town

    September 2010
    3 Lions vs Western Province, Johannesburg
    3 Leopards vs Pumas, Potchefstroom
    3 Griquas vs Cheetahs, Kimberley
    4 Blue Bulls vs Sharks, Pretoria
    10 Western Province vs Leopards, Cape Town
    10 Pumas vs Sharks, Witbank
    11 Lions vs Griquas, Johannesburg
    11 Cheetahs vs Blue Bulls, Bloemfontein
    17 Griquas vs Leopards, Kimberley
    17 Pumas vs Western Province, Witbank
    18 Blue Bulls vs Lions, Pretoria
    18 Sharks vs Cheetahs, Durban
    24 Western Province vs Griquas, Cape Town
    24 Cheetahs vs Pumas, Bloemfontein
    25 Lions vs Sharks, Johannesburg
    25 Leopards vs Blue Bulls, Potchefstroom

    October 2010
    1 Sharks vs Leopards, Durban
    1 Pumas vs Griquas, Witbank
    2 Blue Bulls vs Western Province, Pretoria
    2 Cheetahs vs Lions, Bloemfontein
    8 Lions vs Pumas, Johannesburg
    8 Leopards vs Cheetahs, Potchefstroom
    8 Western Province vs Sharks, Cape Town
    8 Griquas vs Blue Bulls, Kimberley

  20. Chris Says:

    Sam (15) –> Ja,,, ons span lewer nie meer springbokke op nie. Ek dink nie goeie spelers wil kontrakte hê by die Cheetahs nie want flair word nie deur ons afrigter toegelaat nie. As jy my vra word net spelers gekies wat ruggraatloos is en wat ja-en-amen vir ons dom wedstrydplan.

    Harold sê op die ander blog dat ons losies nie soveel geld inbring in vergelyking met die Haaie, WP en Bulle se losies nie. Maar ons moet onthou dat ons span nie springbokke oplewer nie en mense hou daarvan om spanne met baie springbokke te ondersteun.

Leave a Reply

Anti-Spam Protection by WP-SpamFree