Lionel Mapoe still contracted to Vodacom Free State Cheetahs

mapoe

Springbok Sevens player Lionel Mapoe has lost his bid to be released from his contract at the Free State Cheetahs.

Mapoe must now arrive in Bloemfontein by tomorrow and present himself at the regular Cheetahs practice session, where he is likely to meet with the team management to plot the way forward after a contractual dispute that has lasted for months now.

Mapoe cited problems with his salary as the reason he wanted to leave, and requested, through his agent, Jan-Harm van Wyk a release certificate from the Cheetahs so that he could take up a more lucrative offer from the Sharks.

Mapoe even went as far as to start training with the Sharks for the past few months pending the outcome of the dispute, which was finally handed down on Wednesday.

Advocate Bertus van Rhyn ruled that the Cheetahs have a valid contract with the winger, and that he will have to return to Bloemfontein to play as stated in his contract.

Free State president Harold Verster told Supersport.com he was overjoyed by the result.

“It is great that the arbitration process proved what we knew all along, that we have a valid contract with Lionel,” Verster told SuperSport.com.

“He now needs to get back to Bloemfontein today or tomorrow and rejoin the team. He needs to get his head right and play.”

Cheetahs coach Naka Drotske also was happy with the result.

“It hopefully sends out a strong message to players that they need to honour their contracts,but we are very happy that we were right all along and that we had a valid contract with him,” Drotske told SuperSport.com.

The Sharks weren’t available for comment.

[Story by Brenden Nel appeared on Supersport.com]

Free State Rugby is pleased with the outcome and also with the ruling that SAPA’s (South African Rugby Players Association) standard player’s contract is valid and that Mapoe will soon be able to play for the Vodacom Free State Cheetahs. Free State Rugby will welcome Mapoe back with open arms.

Advocate Johan Daffue (SC) was appointed by Van der Merwe & Sorrour Attorneys to act on behalf of Free State Rugby. Mr. Frikkie Erasmus form Cape Town acted on behalf of the Sharks and Lionel Mapoe.

This entry was posted on Wednesday, August 11th, 2010 at 9:03 pm and is filed under Guestwriter: 15. You can follow any responses to this entry through the RSS 2.0 feed. You can leave a response, or trackback from your own site.

14 Responses to “Lionel Mapoe still contracted to Vodacom Free State Cheetahs”

  1. Chris Says:

    Of dit ‘n goeie ding is, is debateerbaar.. Ek bevraagteken Mapoe se integriteit en weet nie hoe hy moet voel nie maar ek sal daarvan hou as Mapoe kan verduidelik hoekom hy nie by die Cheetahs gebly het totdat die dispuut uitgeklaar was nie.
    Ek sal ook wil sien dat daar vergoeding betaal moet word aan die Cheetahs vir die tydperk wat Mapoe se dienste by ons gesteel was.

    Kan ons nie vir al die spelers dieselfde kontrak gee as Mapoe nie?

  2. Stef Says:

    Ek het net een proebleem. Eeen van die jong manne (wat nog al die tyd by die Cheetahs staan) gaan nou weer gedrop word om plek te maak vir die “droster”.

    Naka gaan verseker nie vir Bosman drop nie.

  3. Pieter Says:

    Baie bly oor die uitslag. Mense Mapoe is ‘n jong man en as die wereld se vals beloftes aan jou gemaak word op daai jong ouderdom sal baie mense daarvoor val. As ek die berigte reg lees was Mapoe nog altyd lojaal teenoor die cheetahs. Hy was selfs in Welkom in die kleedkamer toe die S14 wedstryd teen die Leeus daar gespeel is. Kom ons wees bly hy is met ons. Nou kan die keurders vir Snyman senter toe skuif en vir Mapoe op vleuel kies

  4. Louis van Kempton Park Says:

    Admin, Bakkes het mos n sootgelyke saak met die Bulle gehad en ook verloor. Hy het toe by hulle gebly en sy beste gegee

    Hoe werk sulke sake?

    Se nou hy gee nie sy beste om die Cheetahs terug te kry, wat dan
    Al die tyd wat ons hom nodig gehad het maar nie kon gebruik het nie, kan ons dan vra dat sy kontrak automaties verleng word om op te maak vir die “verlore” tyd.
    Die Cheetahs hom n vrystellings sertifikaat gee in ruil vir n aardige bedrag van die haaie

    Brussouw het mos ook geteken tot einde volgende jaar soos ek onthou? Nou het ons bitter min van hom gebruik gemaak a g v sy besering. Ons verloor al die pad?

    Hoop julle kan lig werp op dit. Glo baie mense sal dit interesant vind o dit te veerstan

  5. Deon Says:

    Al wat ek wil weet is gaan die man se kop reg wees om 100% te gee indien hy wel in die 22 gekies word?

    Gaan die unie dan ook verdere stappe neem teen die man se agent wat met ander unies onderhandel het terwyl dit nie gedoen mag gewees het nie? Dit sal ‘n sterk boodskap aan alle agente oordra om nie te krap waar dit nie jeuk nie.

    Gaan die unie ook nou wakker skrik en vir eens en vir altyd die spelers se besoldiging en byvoordele uitsort om ssortgelyke probleme voorentoe te verhoed?

    Editor ek hoop jy kan vir ons antwoorde op die vrae kry.

  6. JJ Says:

    Laat ek begin met as iemand n klip gooi en dit mis moet n ou groot genoeg wees om te se jammer…HAROLD jy het die ronte gewen met MAPOE kontrak my siening was dat VRU se kontrak weer waterdig gaan wees soos met JP JOUBERT maar jy het gestaan, ek stem gee al die ouens so n kontrak…..Wil iemand nie wat JAN HARM VAN WYK sien n M@@RSE KLAP gee nie, dis sulke agente soos hy wat meer skade doen aan spelers en hulle koppe smokkel en hul valse hoop gee en eintlik niks voel vir n speler nie maar gaan net oor n UNIE UNIE UNIE. GEE HOM GAS HAROLD….MAPOE kry jou kop reg boet…..

  7. Kobus Says:

    Stef en Chris “HOOR HOOR”! Pieter, jy soek nou vir Mapoe in Snyman se plek?? Wat van die arme JW wat nog die heeltyd geduldig by ons bly en net eenvoudig vergeet word? Verdien hy nie eerder ‘n plek as Mapoe nie???

  8. blou bul Says:

    JJ 6 Ek stem 100% saam met jou!!!!!!!!!!!!!!!

  9. Pap snoek se broer Says:

    Jan-Harm van Wyk moet verban word in die vrystaat

  10. Chris Says:

    Pieter (3) –> Ek het ook gelees van Mapoe maar ons moet nie uit die oog verloor dat Vrystaat geld en diens-tyd van hom verloor het deurdat hy nog voordat sy kontak met Vrystaat verstryk het na die Sharks toe was. Die feit dat hy by die Sharks gaan speel het nog voor die einde van sy kontrak sê defnitief nie niks nie…. wie sê hy was nie net “lojaal” net om ‘n agterdeur oop te hou nie?
    Hierdie goed sal ons nooit weet nie (tensy die VRU dit met ons meedeel). Ek is nie negatief nie maar ek het nie baie ooghare vir spelers wat die VRU verlaat vir “groener” weivelde nie.

    Ek dink rugby sal oor die algemeen meer kompiterend raak in Suid-Afrika as die Springbokspelers meer verspreid oor SA voorkom. Dink net watter verskil sal die Currieber se kwaliteit maak as daar in al 8 spanne 4 tot 5 Sprinbokke per span speel. Dit sal meebring dat meer “skills” en taktieke versprei word. Dit sal ook maak dat meer mense gaan rugby kyk as die Pumas teen Luiperds speel omdat dit ook ‘n groot wedstryd sal wees. Dit sal meebring dat die nie-springbokspelers beter gemotifeerd en aangespoor gaan wees omdat daar Springbokke langs hul speel. Laastens sal die kwaliteit (en geldigheid as toets) van die Curriebeker verhoog word tot selfs hoër as die S14 se kaliteit en dit sal meer kompiterende spelers/spanne/afrigters/medici/skeidsregters/borge…. tot gevolg hê wat volgens my sal lei tot ‘n rugbynasie wat die rugbywêreld gaan domineer!
    In die ou dae toe Springbokke meer verspreid voorgekom het deur die provinsies het ons die All Blacks meer gewen as wat hulle ons gewen het….. Die laaste 15 jaar het ons ~35% wedstryde teen die All Blacks gewen.

  11. hannes Says:

    Harold ek wil net vir jou dankie se dat ek verkeerd bewys is met die kontrak van Mapoe. Ek het respek vir ‘n persoon wat “practice what he preach”. Ek wil voorstel dat daar ernstig met Mapoe gepraat word oor sy verbintenis met Cheetah Rugby. Dit is tog die Cheetah’s wat hom op die “map” geplaas het. Hy moet nou net sy kant bring!!! Ek stem ook saam met die ander bloggers dat Meyer uitgefaseer moet word sodat die jonger spelers meer kans kan kry om te kombineer/vertroud te raak aan die harde wedstryde wat nog voorle. Sterke vir saterdag, onthou ons verwag nou beter en beter resultate. Ons kan nie bekostig om te gly nie!

  12. Kobus Says:

    Chris (10) Jislaaik Chris, as jy vir die politiek gaan staan sal ek vir jou stem! Hoe kan ons hierdie idees van jou by die belangrike mense kry, want dit maak sin en ons almal weet eintlik dis waar…

  13. Pap Snoek Says:

    Dit gaan by Jan Harm net oor geld en hy gee nie n hel om oorwat verder gebeur hy is n boere kakie wat lekker teer op sy eie mense.

    Wat Mapoe betref laat hom maar sy weg gaan en dat Natal vir hom kompensasie betaal want wat is die probleem dat hy nie in die Vrystaat wil bly ek dink dit is groter as wat enige persoon besef gebruik die manne wat in die Vrystaat wil bly en die game speel.

    Meyer Bosman is al lankal oor sy beste ek kan nie glo dat hy nog ooorweeg word vir die span laat hom uit span en laat hy maar klub rugby gaan speel vir die res van sy kontrak by die klub wat hom sal wil kies.

  14. Chris Says:

    Kobus (12) — In poletiek is dit die domste ouens wat gewoonlik die meeste stemme kry en wen… as dit die slimmes was sou die wêreld ‘n baie beter plek gewees het.

    Ek het dié bogenoemde idee al voorgestel aan beide “editors” en “guestwriter” maar hulle het nog net kommentaar gelewer as ek volgens hul iets negatiefs kwytgeraak het of as ek oor poletiek gepraat het.. so ons beweeg op dun ys met ons poletieke praatjies :)

    Die beste sal wees as almal daaroor begin praat met hul vriende en in rugbykringe… dalk sien ‘n invloedryke persoon die logika agter die argument raak…. Dit is eintlik belaglik om te dink dat dit lekker is om te sien hoe een span met 12 springbokke teen ‘n span met geen springbokke speel - wat het geword van goeie gesonde kompetisie? Is dit werklik lekker om te sien hoe Mike Tyson vir “Baby Jake” Matlala m*er?

    Ek dink ook nie ons slegter vaar in die Super14 as ons springbokke meer verspreid is nie: ek dink ons gaan dan juis beter vaar omdat ons goeie kwaliteit mededinging ons lokale kopetisie sal hê….. o gaats,, my koffie is koud!

Leave a Reply

Anti-Spam Protection by WP-SpamFree