Comments on: Blue Bulls 23 Vodacom Free State Cheetahs 25

By: Chris
Ons het nie so ‘n gebrek aan resources soos wat jy dink nie - ons sit op ‘n goudmyn van goeie spelers wat ons net moet begin gebruik en beskerm. Ek dink dat met die beskikbare hulpbronne kon ons beter gedoen het veral in die S14 en ons kan die Sharks harde pak gee as ons agterspelers gaan hardloop teen hulle.

By: Normandp
@Chris, soos jy se is elkeen geregtig op sy eie opinie. Naka seker ook.  Ek dink net daar ‘n groot verskil tussen byname en slegsename. My boodskap wat ek oorsponklik wou oordra is dat dit lyk of die Cheetah ondersteuners met niks tevrede is nie.  Verlede jaar het ons sleg begin en goed geindig (met dieselfde afrigter).  Nou het ons goed begin, maar steeds kla ons.  Ek hoor nooit dat bv die Bul ondersteuners hul afrigter en spelers openlik kruisig soos die Cheetah ondersteuners doen nie.  Ek persoonlik stem ook saam dat Sias op losskakel en Robert op binnesenter moet speel, maar Naka hulle sien dalk iets raak wat ons nie sien ne. Ek dink ons moet almal erken dat ten spyte aan gebrek aan resources doen Naka-hulle tog nie ‘n te slegte job nie en verdien dalk nie al die kritiek wat na hulle toe kom nie.

By: Chris
Norman du Plooy (48) –> Ek dink dat die ouens maar vir Tewis “Tannkie” kan noem. Hel dit is nou mos maar net ‘n bynaampie. EK self het hom nog NOOI so genoem nie maar dit is ook nie net op die blog waar hulle hom so heet nie. Ek onthou nog hoe hul vir Brendan Venter “Balerina” genoem het omdat hy so getrippel het as hy bal ontvang het. Byname is snaaks en sal altyd deel wees van veral die Suid-Afrikaanse samelewing wat grappe maak oor enigiets.

Oor erkenning –> ek het ‘n goeie geheue en kan goed onthou dat almal lof gehad het vir die Cheetah span ASOOK vir Naka nadat ons deurgedring het tot die CB-finaal laas jaar. Ek kan nie dink hoe daar verskoning gevra moet word as daar heftige kritiek gelewer word op baie swak resultate nie soos in verlede jaar se CB nie. Dalk is dit al die kritiek, opbouend en afbrekend, wat die afrigters en span laat sien en voel het dat dit belangrik was om beter te vaar.

Ek is hard teenoor Naka en Hawies met my kritiek want die Cheetahs oortuig nie onder hom/hulle nie en ons dra geen kontinuiteit oor vanaf ‘n Curriebeker finaal na die S14 nie. En ons verloor spelers en geld as gevlog van swak opgestelde kontrakte…. en ook nog die hardlooprugby ding.

Oor CJ vd Linde is elkeen maar geregtig op sy eie opinie. Ek voel net dat CJ oorsee sy rugby speel en sy geld verdien. Nou kom hy Suid-Afrika toe omdat die Pieter De Villiers hom in die Bokspan wil gebruik en om hom nou wedstryd fiks te hou val hy sommer by die Cheetahs in vir tyd en wyl. CJ het nie gekom om vir die Ceehtahs te kom speel nie! Hy gaan anyway die Cheetahs verruil vir die WP volgende jaar…. sien jy nie dat die prentjie bietjie skeef is nie? Ons het nie ‘n stut probleem nie en ons hoef nie agteroor te buig vir spelers net omdat hulle Springbokke is nie. As CJ so graag dan moes wedstryde agter die blad kry kon hy vir sy toekomstige span, WP, gaan speelhet..

By: Norman du Plooy
Dankie vir die terugvoer op my post.  Daar is niks fout met opbouende kritiek nie, maar om ‘n speler “suster” of “tannie” te noem hoort op die laerskool speelgronde.  Hoe sal julle voel om so genoem te word op die Internet?  Wat ek bedoel met die “Die groter prentjie…” verlede jaar begin met 4 verlore in ‘n ry - almal skree vir Naka se kop … ons speel in die finaal.  Watter van julle het vir Naka en die spelers omverskoning gevra vir al die beledigings wat julle uitgedeel het aan die begin?   @Jan Plank ek gooi die weg wat ek nie mee saamstem nie, maar… onthou van die spelers wat persoonlik aangeval word lees ook hierdie blog.  Ek hou dit ingedagte.  @Stef die span is amptelik vanoggend bekend gemaak, ek sal dit nou nie juis “al lankal” noem nie.  @Chris CJ is ‘n gekontraktueerde speler vir die Cheetahs, ek is seker hulle kan hom maar seker gebruik aangesien hulle hom redelik baie betaal, boonop is hy ‘n Springbok wat sekerlik waarde sal byvoeg tot die span.  En na die afgelope 3 weke dink ek die Springbokke is al die wedstryd oefening nodig wat hulle kan kry.  Ek is jammer as ek iemand te na gekom het met my woorde, dit was nie my bedoeling nie.  Ek het baie respek vir almal op hierbie blog se rugby kennis, ek voel net ons moet dalk ‘n bietjie matigheid gebruik wanneer ons mense persoonlik aanval. Maak geen fout nie, ek was ook maar bly toe Demas weg is :-).

By: Chris
Jan Plank - watter ses spelers het ons afgestaan? Ek kan so vinnig dink aan Fabian Juries, JL Potgieter en aan beserings het ons Lionel Mapoe, Frans en Heinrich verloor.

Ek stem saam met jou dat ons redelik spelers verloor het maar Fabian Juries en JL Potgieter was nooit hier om permanent hier rugby te speel nie. Ons het ‘n redelike ervare span aan die begin van 2010 gehad en dit is waarom Naka gereken het ons die semmi’s kan haal - harde terugslae het ons getref maar ons het ervaring daarmee opgebou wat nie maklik gekoop kan word nie.

By: Miello
45 - Phillip - Frans is uit vir 8 maande, hy het sy haksening geskeer, sien die artikel van die Volksblad:  http://www.volksblad.com/Sport/Rugby/Viljoen-agt-maande-uit-20100720

By: phillip
Manne norman is reg ons het laas jaar hierdie tyd 1 of nul gehad, nie heeltemal seker so ons het nou 9 so ek stem saam met bitter min wat Naka hulle doen maar kom ons gee hulle tot Oktober want sonder springbokke behoort ons 1ste of 2de te kom op die log dan het hulle seker hulle doelwitte beryk.

Editor of enige iemand

Ek wil net graag weet oor Frans Viljoen want die burger in die Kaap het gese hy is uit vir die res van die jaar maar ek sien niks op die “site”

By: Stef
Normandp die span is lankal bekend.

Die Vrystaat-span is: Hennie Daniller, Philip Snyman, Robert Ebersohn, Corné Uys, Jongi Nokwe, Louis Strydom, Tewis de Bruyn, Ashley Johnson, Juan Smith (k), Hendro Scholtz, Barend Pieterse, Izak van der Westhuizen, WP Nel, Adriaan Strauss, Coenie Oosthuizen. PLAASVERVANGERS: Skipper Badenhorst, CJ van der Linde, Waltie Vermeulen, Kabamba Floors, Tertius Carse, Sias Ebersohn, Meyer Bosman.

- Volksblad

Sien jy nou waaroor kla ons?

By: Jan Plank
35 Chris

Ek hoor wat jy sê van die Bulle (Vulle) se B/C span, maar wat meeste mense (en veral die VVe en WP ondersteuners) nie besef nie, is dat ons Cheetahs ook 6 goeie spelers en Demas verloor/afgestaan het van verlede jaar. So ons speel ook sonder ons ‘Bokke’ (of ons top spelers), dan het ons ook ‘n wavrag beserings op die oomblik, waarvan ‘n paar langtermyn is.

39 Normanp

Ek is self een van dié wat eerder kritiseer as om erkenning te gee. Ek sien niks fout met opbouende kritiek, dit is orals aanwesig in ons lewens. Die lewe sonder kritiek is soos om jou kinders sonder roetine en dissipliene groot, want dit GAAN deel wees van hulle lewens.

Hier is ook mense wat maklik erkenning gee, so hier is ‘n goeie balans op dié forum. Geniet/lees albei en gooi weg waarvan jy nie hou nie.

Jy voel seker eensaam om die enigste ‘volwasswene’ te wees tussen die ‘kinders’.

By: JJ
KOBUS..CHRIS… Ek kry NOKWE ook jamer omdat daar nie n gameplan en strukture en rigting en n bietjie onvoorspelbare rugby agter gespeel word wat meer spasie vir NOKWE bewerstellig nie, maar NOKWE se werksverrigting is maar bra gemiddel vir n BOK, hy staan ook net aan sy kant wag dat als vir hom moet gebeur en dat hy n attitude het van ek is n vleuel ek moet net hardloop en driee druk…sy hantering is ook gemiddel sal laaik om die stats te kry hoeveel balle word na hom gepass en hoeveel slaan hy aan. CHRIS hy soek nie vir my werk nie, dek verdedigend of hardloop tussen senters in of so nie….sal nogsteeds JW bo hom kies…JAN PLANK jy kan op OFM.co.za se webside gaan hul is die borge van CHEETHAS, GRIEKWAS, LUIPERDS EN GRIFFONS en die spanne verskyn daar.