Comments on: Vodacom Free State Cheetah Team announced

By: Jan Plank
28 BB (of is dit Cheetah?)

Patrick Lambie het ook op 19 vir die Sharks S14 gespeel. So kan ‘n mens baie opnoem.

As jy goed genoeg is om te speel, dan is jy oud genoeg!!

Miskien is dit net Naka hulle wat dit nie verstaan nie?

By: blou bul
Chrisbe en al my geleerde vriende.Jy slaan die spyker op die kop,ek het net nooit die regte woorde gehad om te se wat ek bedoel niel.Jou stelling van ons koop spelers wat nie sterre gaan word nie is tog so waar.Daarom te hel met die curybeker,gee Sias n kans en al die jong manne wat die potensiaal het om sterre te word n kans en slyp hulle vir die toekoms.En dan het jy vergeet van Groot Flip van der Merwe wat nou vir die bokke speel wat volgens Naka nie goed genoeg was om n Vrystaat trui oor sy kop te trek nie.Paul Jordaan wat vir Grey speel betrek hom nou al,het Frans Steyn nie op 19 jaar super14 vir Natal gespeel nie.Robert speel al baie vir Vrystaat en hy kan dan n senior roll vertolk.EN as Naka Meyer wi speel,hy is n losskakel nie n senter nie,en ek glo hy sal blom as losskakel nes Honiball destyds.

By: Kobus
Chris B -Daai span is DIE span! Ek’t gehoor De Wet Ras het geemigreer na New Zeeland.

Bloubul, verander tog maar jou naam na iets meer Cheetahrig, jy’s tog geen bloubul nie man! En o ja, asseblief, dis Curriebeker en nie currybeker nie - dankie. Lyk my die Editor praat nie meer hier nie….. Bosman is seker maar beseer want dink julle dan nou wragtig dat Hawies hom uit sy eie vrye keuse sal uitlaat? Ek se steeds ons groot afrigtings probleem is dalk nie Naka nie maar Hawies. Ons probleme het begin toe Naka hom gaan haal het by Boland. Hy ken nie hardloop rugby nie en is die “Demas” van afrigters. Steeds glo ek ons gaan die bulle fyntrap vandag, (mits ons hardloop rugby speel…)

By: johan
Gerhard ek hoop jou bron oor Willem is betroubaar

By: johan
Ek stem eintlik nooit saam met n blou Bul nie maar hou van Bloubul se roep van Goosen op die bank.Kyk na sy skoppe pale toe gister teen die Engelde.

By: Chris
Gerhar 23 —> Uitstkende nuus. Die beste nuus nog sedert ek gehoor het van Demas wat uit is. Nou wag en net om te hoor dat Naka die Springbokke gaan afrig of gaan skoolhou!!

By: Gerhard
Ek het gehoor Willem de Waal is klaar vasgemaak in bloem van begin 2011 af. Ek het dit by ‘n bekende en belangrike in die binnekringe van Cheetah rugby gehoor. Iets om na uit te sien.

By: Chris
Jan Pank (19) - Ek weet De Wet Ras het in Universitas gebly so 20 jaar terug maar ek weet nie waar hy nou bly nie… Editor,, weet jy dalk?  Al wat ek probeer sê is dat dit die moeite werd sal wees om goeie opleiding te kry vir jou stelskoppers. Selfs Jannie de Beer kan help - solank daar net iets aan gedoen word want daar is nie ‘n opwaartse kurwe te bespeur aan enige van ons stelskoppers se vermoëns pale toe nie.

Of enige speler maar kan pale toe skop weet ek nie mooi van nie want ‘n stelskopper moet BAIE oefen - as jy nie stelskopwerk oefen nie gaan jy baie min en onkonsekwent skoppe oorsit. Ons skoppers word dikwels so erg deur die lugdruk beinvloed dat ek gereel wonder of dié ouens ooit die lug gaan toets voor ‘n wedstryd?

Ek hou van die idee wat jy het rondom ‘n losskakel wat moet kan aanval en aansluit en slim speel MAAR ek hou meer van die idee dat jy ‘n spesialis skopper en stelskopper moet hê wat nie eintlik in die kontaksituasie moet ingaan nie sodat hy die balle oor die kantlyn kan sit as ons onder druk is en tussen die pale deur kan jaag as ons op die aanval is.

Daniller is volgens my die beste lynskopper in die span tans MAAR hy is ‘n heelagter en dit beteken dat sy posisie VAS is. LOSskakel (die woord) vir my beten dat die speler “los” moet/kan wees van die spel om sodoende die oponente se lugaanval te lees en teenaanvalle mee te beplan. Naas Botha en tot ‘n mindere mate Andrew Merthens het dit uitstekend gedoen. Naas het baie keer reggekry om te gaan staan presies waar die oponente die bal pobeer uitskop en dan het ons veld gewen. Naas was altyd deur sy span beskerm omdat hy so goed was met die voet.

Dalk moes ek in my vorige pos gesê het dat die losskakel goeie lynskoppe ook moet kan doen. Wat ek by wil uitkom is dat ons ‘n losskakel moet hê/oplei wat spesialiseer in skoppe en skopwerk. Ek sê glad nie dat ons elke bal moet skop nie -  ek probeer bloot sê dat as ons moet skop - gee die bal vir die losskakel en laat hom doen wat hy opgelei is om te doen. ‘n Aanvallende losskakel werk nie (volgens my) so goed nie. JL Potgieter was redelik aanvallend maar dit het ons baie min in die sak gebring. Hy was te veel in die agterlyn betrokke en het spasie agter die losskrums gegee vir die oorchip skoppie wat ons dikwels op die agtervoet geplaas het en in die CB eindstryd vir die Bulle ‘n drie beteken het.

PS - Die nuwe reëls van rugby is onder andere gemaak om die spel vinniger, meer vloeiend en meer aanskoulik te maak as vroeër. Ek was nogal baie opgewonde toe die nuwe reëls uitgekom het omdat ek gedink het dat dit die Cheetahs se styl sou pas maar die soos ons almal weet het dit nie. Dink julle dalk dat die nuwe reels die spel mooier gamaak het? As jy my moet vra sou ek sê dat die reels die spel stadiger gemaak het vir agterspelers en vinniger gemaak het vir voorspelers…

By: JJ
CHRIS B…Stem heelhartig saam oor die BESTUUR en spelers wat verlore raak voordat geld n issue is. Daarom val ek nie meer vir die ewige afgesaagde verskonings van GELD GELD GELD, EN GROTER UNIES. VRU is die kweekskool van BOKKE, maar n gebrek aan kundigheid en onderskeidingsvermoe en swak sisteem maak dat hierdie oukies verlore raak en n MAATSKAPPY soos die BULLE kom raap hul op want ons houding is daar is nog baie tyd, hul moet maar deur die ranks kom en dan sal ons kyk, ons ploeter eers voorts met hasbeens…Man ek weet ondervinding is n faktor bv. JACQUES FOURIE is goud werd as wat EBERSHON vir die BOKKE nou sal wees, maar as JAQUES begginne krake wys sit dan vir EBERSHON in en bou n span op. NAKA moes nou al bou vir super 14, want die ouens met sogenaamde ondervinding speel soos hul…g…te man. Miskien weet NAKA hy gaan waai so hoekom bou met span, en vir oulaas kies hy sy pelle

By: Pieter
Blou bul baie interesante agterlyn daai van jou. Ek sal nogsteeds wil sien dat Robert op binne senter speel.