Vodacom Free State Cheetahs 33 GWK Griquas 26

Programme Vodacom Free State Cheetahs v Griquas

Programme Vodacom Free State Cheetahs v Griquas

Vodacom Free State Cheetahs:

15. Hennie Daniller
14. Philip Snyman
13. Robert Ebersohn
12. Meyer Bosman
11. Jonghi Nokwe
10. Louis Strydom
9. Tewis de Bruyn
8. Ashley Johnson
7. Juan Smith (cpt)
6. Hendro Scholtz
5. Waltie Vermeulen
4. Francois Uys
3. WP Nel
2. Skipper Badenhorst
1. Coenie Oosthuizen

Reserves:
16. PW van Vuuren
17. Kobus Calldo
18. Barend Pieterse
19. Kabamba Floors
20. Tertius Carse
21. Corne Uys
22. Sias Ebersohn

GWK Griquas:

15. Riaan Viljoen
14. Rocco Jansen
13. Wilmaure Louw
12. Barry Geel… See More
11. Bjorn Basson
10. Naas Olivier (cpt)
9. Sarel Pretorius
8. Leon Karemaker
7. Davon Raubenheimer
6. Wesley Wilkins
5. Cecil Kemp
4. Frikkie Spies
3. Albertus Buckle
2. Rayno Barnes
1. Steph Roberts

Reserves:
16. Simon Westraadt
17. Jacobie Adriaanse
18. Zane Killian
19. Gerhard Human
20. Rohan Kitshoff
21. Matt Rosslee
22. Richard Lawson

Match Report:

First Half

2min: Vodacom Free State Cheetahs 0 GWK Griquas 0 : Penaltymissed by Naas Olivier, Cheetahs comming in from the side in attempt to stop mall.

8min: Vodacom Free State Cheetahs 7 GWK Griquas 0 : Try Robert Ebersohn, converted by Louis Strydom

11min: Vodacom Free State Cheetahs 7 GWK Griquas 3 : Penalty Naas Olivier, Cheetahs penalized for not releasing.

16min: Vodacom Free State Cheetahs 7 GWK Griquas 3 : Penalty missed by Louis Strydom

26min: Vodacom Free State Cheetahs 7 GWK Griquas 6: Penalty Riaan Viljoen from inside Griquas half

33min: Vodacom Free State Cheetahs 14 GWK Griquas 6: Try Coenie Oosthuizen, converted by Louis Strydom

38min: Vodacom Free State Cheetahs 14 GWK Griquas 6: Penalty missed by Meyer Bosman from own half

Half Time:

Vodacom Free State Cheetahs 14 GWK Griquas 6

42min: Vodacom Free State Cheetahs 21 GWK Griquas 6: Try Coenie Oosthuizen, converted Louis Strydom

48min: Vodacom Free State Cheetahs 21 GWK Griquas 13: Try Bjorn Basson from planned move from scrum inside Cheetah 22m, converted by Naas Olivier

56min: Vodacom Free State Cheetahs 21 GWK Griquas 13: Cheetahs go for line instead of posts..

56min: Vodacom Free State Cheetahs 21 GWK Griquas 13: Cheetahs go for line instead of posts..

58min: Vodacom Free State Cheetahs 26 GWK Griquas 13: Try Jongi Nokwe

61min: Vodacom Free State Cheetahs 26 GWK Griquas 16: Penalty Naas Olivier

66min: Vodacom Free State Cheetahs 33 GWK Griquas 16:Try Coenie Oosthuizen, converted by Louis Strydom

67min Vodacom Free State Cheetahs 33 GWK Griquas 16: Yellow card for Ashley Johnson…deliberate obstructive running

75min Vodacom Free State Cheetahs 33 GWK Griquas 23:Try Sarel Pretorius , converted by Naas Olivier

80min Vodacom Free State Cheetahs 33 GWK Griquas 26: Penalty Naas Olivier

Result

Vodacom Free State Cheetahs 33 GWK Griquas 26:

This entry was posted on Friday, July 16th, 2010 at 6:06 pm and is filed under Guestwriter: 15. You can follow any responses to this entry through the RSS 2.0 feed. You can leave a response, or trackback from your own site.

22 Responses to “Vodacom Free State Cheetahs 33 GWK Griquas 26”

  1. Chris Says:

    Geluk met die wen Vrystaat en veral vir Coenie Oosthuisen met sy drie drieë!

    Ten spyte van ons wen is daar paar goed wat my baie erg pla -

    (1) Ons onvermoe om met die bal te hardloop en driee te druk met die agterlyn.

    (2) Swak dissipline - Vrystaat het ten minste 5 gevaarlike hoë duiklae uitgevoer. Dit was jammer dat Johnson af was vir 10 minute omdat dit nie vir my gelyk het of hy aan enigiets skuldig was nie maar ons was nietemin baie gelukkig om nie meer geelkaarte te gekry het vir al ons hoë duikslae nie. Ek het ook gesien hoe ons spelers Griekwaspelers aan die truie terughou wat nie vir my Cheetah tipe rugby is nie. DIt is nie in elke wedstryd wat jy wegkom met sulke tipe oordredings nie en daarom moet mens nie eers die tipe goed probeer doen nie. Dit gaan jou eenvoudig in die gat kom byt as jy speel teen ‘n span soos die Bulle met prominente figure wat die Skeidsregters op hoogte hou van wat aangaan op die veld.

    (3) Ons lynstane lyk beter maar daar is defnitief steeds ‘n groot skroef los. Ons spelers lyk asof hul die lynstane wil gebruik om te rus in plaas daarvan om iets konstruktiefs te beplan.

    (4) Vrystaat se algehele spelpatroon wat glad nie spoed gebruik nie en wat net voorspeler- en breekslagrugby is gaan nie werk teen sterker spanne nie. Ons het dit nou gesien teen ‘n WP b-span. Griekwas is die eerte span wat toelaat dat Coenie Oosthuisen teen hul veld wen. Die meeste ander spanne teen wie ons al gespeel het, het vir Coenie baie goed geneutraliseer. Dit mag lyk asof ons baie krag het teen kleiner unies as ons maar ons gaan erg seerkry teen die sterker spanne wie se voorspelers en agterspelers sterker is as ons… daarom wil ek graag meer sien dat ons driee druk met die agterlyn en met spoed.

    (5) Ons het nie een keer in die wedstryd rugby opgelewer wat my opgewonde gemaak het nie. Baie keer as goeie spanne rugby speel kan mens bewegings, hanterings, taktieke en kraglopies sien wat mens laat “WOW” sê. Waar is dit?

  2. Pap Snoek Says:

    Geluk aan die span dit is daar al dink ek daar is spasie vir baie verbetering die Cheethas kon al die eerste 30 min 4 driee gedruk het en die bonus punt gekry het.Die agterlyn se lyne wat hulle hardloop is nie reguit nie en dan word daar aan die bal vasgeklou asof dit met gom aan hulle hande vasgeplak is en weereens het suster De Bruyn nie by die spel gekom nie en die oomblik toe Carse opkom het dinge begin beter gegaan.Dan dink ek ook daar was teveel doelose skoppe gewees soos n ping pong game een vir jou een vir my.

    Ek kom weer terug na ons soek n spelskepper in die agterlyn wat dinge kan laat gebeur en aan Ash ou maat ek dink jy het n goeie game gehad maar moet net versigtig wees dat jy nie onnodige foute maak wat om ander redes in die toekoms teen jou sal tel want met die afrigting span soos wat die Vrystaat het sal hulle enige iets gebruik soos om jou met iemand van ander provinsie te veruil.

    Verder sterkte aan die Cheethas en glo dit kan net baie beter gaan met die volgende paar weke wat voorle .

  3. Stanley Says:

    Naka, koop asb dringend vir Rorry Kockitt en Monty De Mond, hulle sit op die bench vir die Sharks, drop vir Meyer Bosman, baie geluk met die mooi wen!!!!

  4. JJ Says:

    Of n persoon n beursie met R5 in het steel of n beursie met R500 in het steel so n persoon word n dief genoem maak nie saak hoe hy dit steel nie.. n WEN is n WEN en 5punte is wat ons gesoek het en gekry het kerels…. NAKA se gameplan was duidelik en ek het ook op n staduim gevoel LOUIS oor doen dit n bietjie te veel waar hy meer die agterlyn moes laat loop het, maar lets face it, dit het gewerk, Ebershon se drie het van die hoe hangballe afgekom en sy drie het my van die stoel laat opspring net soos NOKWE se drie, my gevoel was nie anders omdat die driee van n hangskop afgekom het en nie van n backline move af nie…PHILLIP was n yster ai as hul hom net op SENTER wil sit….Hennie het weer beindruk 2 in n ry nou en as ek span kies skryf ek sy naam 1ste in van die backs…Ek moet se UYS het n goeie impak gemak, beter as MEYER.. Sterk gehardloop reguit en verdedig….TANNIE TEWIS asb HAWIE as jy regtig nie die verskil kan sien wat CARSE maak as hy opkom TEENOOR TEWIS nie …Die TANNIE IS STADIG MAN, hy en JANUARIE is ewe erg….JUAN het n verskil gemaak, KABAMBA bly n faktor. EK sal KABAMBA in SCHOLTZ se plek begin, PHILLIP senter saam EBERSHON, JW/WHITHEAD vleuel, beslis CARSE in TANNIE TEWIS….EN beslis met RORY DUNCAN wat vir O.P speel terugkoop…. Ek het nou vrydag naby die veld gesit en die trui gekyk dit is oranje op die TV lyk dit rooi…… E.D die VRU moet nou net asb besluit wat wil hul he moet die CHEETHAS se identiteit nou eintlik wees want dit verwar….IS ONS NOU DIE HUIS VAN ORANJE WAAR ONS N SEE VAN ORANJE HEMDE EN VLAE GEWAAI HET TOE ONS DIE FINALS IN BLOEM GESPEEL HET OF KEER ONS NOU WEER TERUG NA DIE WIT TORNADO’S AANGESIEN ORANJE SO MIN OP DIE TRUIE IS!!

  5. Dup Says:

    baie geluk met die wen manne maar ek vra weer hoekom gee naka nie vir Sias langer speeltyd nie?

  6. Pieter Says:

    Baie geluk met die oorwinning. Daar is nog baie snaakse goed soos spankeuse, wedstrydplan ens.wat sal moet reg anders gaan ons dit nie maak nie. Onthou ons moet eenvoudig 1ste of 2de eindig want ons moet eindstryd in Bloem speel anders is ons baie geld kwyt

  7. Louis Nortje Says:

    Geluk Cheetahs!! Pas op by skakelpaar, rooi liggies flikker. Tewis te stadig en te voorspelbaar. Louis Koen moet nog ure en ure insit om sy stempel af te druk. Taktiese skoene nie daar nie, asook skopwerk na die pale toe.

    Voorsped!

  8. sam Says:

    geluk met die sege . Snyman is n yster - sal hom graag op buite senter wil sien met Rob Ebersohn op binnesenter . Carse het n groot verskil gemaak . Cheetahs kan baie beter speel met die regte span keuse . Sterkte vir julle volgende game teen die Flou Trille

  9. Johan P Says:

    Wel gedaan manne.Vir my was daar net 2 dinge wat my regtig gepla met die cheetahs. 1ste Tewis is te stadig en maak eers sy planne na hy die bal optel, dit gee die ander span ver te veel tyd. 2de ding is ons lyn stane. Maar anders dit was ‘n goeie game en die dae om Griekwas te verlyk saam met die pumas,boland,Valke en luiperds is verby en maak die currie cup interesant en die ander “top4 ” spanne moet nou speel om die semi’s te maak.

  10. Shaun Says:

    Hawies kyk na die ruggastats voor jy te opgewonde raak oor Hennie (verwys gister se berig in Rapport) Riaan het 11 skoppe teen Hennie se 6 gemaak Riaan se “kicking meters” is 585 teenoor Hennie se 216 Total forced/unforced errors het Hennie 2 teenoor Riaan se 3, maar Hennie het ‘n strafskop afgestaan teenoor Riaan se 0 Volgens my, en die stats bewys dit, was Riaan beslis die beter een van die 2

  11. bou bul Says:

    Geluk met die wen…Corne Uys het n groot verskil gemaak en die bal mooi oor die voordeel lyn gedra,Tewis is n probleem,Robert was beter saam met Uys maar ek glo steeds hy is binne en nie buite senter nie,en daar word te veel geskop as n aanvals wapen,kyk bv wat maak die All Blacks met hardloop rugby.Miskien gebruik Naka vir Robert op buite senter omdat hy nog bietjie lig is.

  12. Normandp Says:

    Baie geluk met die wen, ek was regtig verlede week bekommered dat ons hierdie seisoen gaan begin soos verlede jaar. Dit lyk my nou dat Danwel Demas weg is, is Tewis de Bruyn die ondersteuners se nuwe “goto guy”. Ek het verlede jaar saam geskree vir Naka en Hawies se koppe maar hulle het my verkeerd bewys met ‘n plek in die finaal. Dus gaan ek niks verder se nie. Maar dat daar positiewe veranderings in die spel was met die vervanging van Tewis, Skipper en in ‘n mindere mate Meyer, is gewis. Coenie moet as bie grootkop kry nie. En ek se weer as ons nie die Ebersohns behoorlik benut nie gaan ons hulle verloor en laaaaaang trane daaroor huil.

  13. JJ Says:

    Ek stem BLOU BUL…die lugaanval het teen GRIEKWAS gewerk maar gaan beslis nie elke game werk nie..maar iets wat ek al lankal se is EBERSHON moet binne senter toe skuif…As n ou terug gaan na wat gewerk het en wat DOK CRAVEN gese het wat en hoe om n idiale senter paar te kies. MICHAEL DU PLESIS binne DANIE GERBER buite wat groter was….HENNIE LE ROUX kleiner saam JAPIE MULDER grooter, BRENDAN VENTER saam HELGARD .AUSIES het vir TIM HORN destyd op binne senter saam n groter fisieke buite senter kan nie naam onthou gehad ….Dok Craven het geglo jou buite senter moet groter, fisieker wees waar jou binne senter meer rats, die gap en lyn moet trek vir jou buitesenter. BLOU BUL onthou jy ETIENNE BOTHA wat oorlede is kort kragtige buksie gewees wat n aftrap gehad het soos min en deur n VRYSTAAT span geside step het saam n grote fisiek buitesenter langs hom, hy sou nie gewerk het op buitesenter nie.. EBERSHON het vir my dai kwaliteit wat n groter buitesenter soek….Net nie MEYER nie..

  14. Kobus Says:

    Dagse! Ek wil net graag die volgende positiewe opmerking maak: as Meyer Bosman die res van die seisoen in die span toegelaat word het ons ‘n nuwe demas, ‘n ‘untouchable’ Selfs Corne was stukke beter as hy en ek wil nou soos die nuwe suid afrika ‘demand’ dat vleuels nie meer senter toe gedwing word nie en dat JW Jonker nou ‘n slag die kans kry wat hy so lankal verdien. Die ouens verloor momentum deur so geignoreer te word! Begin nou hardloop rugby speel en kies die regte spelers daarvoor, NIE eers as ons die semi finaal dalk haal nie! Asb. Laat die sementkoppe bietjie oopkop raak…

  15. Chris Says:

    Kobus 14 — Ek stem saam met jou.
    JJ 13 — Stem saam met jou ook maar dink jy ons afrigters se breine is kreatief genoeg om soos jy daaraan te dink? (As jy my vra sal die antwoord nee wees)

    Ons moet net aanploeter soos nou want dit sal die soet smaak van Naka se kontrak wat eindig aan die einde van die seisoen net meer soeter maak.

    EK wil ook hê ons moet vir Rory Duncan terugkry by die Cheetahs. Hy is die beste kaptein wat Vrystaat ooit gehad het.

  16. sam Says:

    JJ , hoop Naka en Kie lees jou post .Rob en Phillip bly my keuse as senters , met Carse as skrummie . Sal ook graag v Wessels en Whitehead van die bench wil sien

  17. Jan Plank Says:

    16 Sam

    Ek sekondeer alles wat jy sê.

    Ek vra weer:-

    Watter vlak afrigtingskursus het Naka gedoen? Soos ek dit het is dit vlak 1. Verdere vraag:- Mag hy ‘n provinsiale span met vlak 1 afrig?

  18. Miello Says:

    Ek sal ook graag vir Sias op 10 en Robert as binnesenter wil sien. Maar ek kan nie sien hoe Naka daai kans sal waag tot ten minste week 5-7 wanneer ons die Pumas, Leeus en Luiperds speel nie. Tensy daar beserings is. JJ, ek stem ook saam met jou oor ‘n kleiner senter op 12, met Philip dalk op buitesenter. Ek hoop Naka lees ons versoeke, en hoor dit! Hy moet definitief die Pumas & Luiperds games gebruik om bietjie te waag. Ons het nodig om te weet waar ons diepte lê, voor ons die tweede rondte begin die 28e Augustus.

    En weet iemand iets van Adriaan Strauss? die man nog beseer, en vir hoe lank nog? Ons het ‘n groot probleem op Haker!

  19. Pap snoek se broer Says:

    Dit is hoekom ons haker nie reg kan in gooi nie want die afrigter het vergeet hoe hy dit gedoen het toe hy dit gedoen het of hy weet self nie hoe hy dit reg gekry het nie.

  20. JJ Says:

    Miello (18)…Ek het op radio gehoor dat NAKA se STRAUSS sal reg wees die naweek teen BULLE en 30min speelkans kry en FRANS VILJOEN behoort die naweek daarna teen die SHARKS reg wees en speelkans kry…GROETE

  21. Johandre Says:

    daars nie eers nodig om iets te se want julle het dit kla gese

  22. Blikoor Says:

    Mag ons asb ‘n blog kry met ‘n voorskou van die naweek se grote? Die bulle is mos hoeka volgende aan die beurt!

Leave a Reply

Anti-Spam Protection by WP-SpamFree