Comments on: Vodacom Cheetahs se laaste Vodacom Super 14 span

By: Johandre
ek dink ons het n goei span wat die wp gaan trap .Dit gaan lekker wees om weer boere sport te kyk die sokker ws lekker mar dis nou genoeg

By: johandre myburgh
hi editor sal graag n game wil kyk  was nog nooit da in bloem en ek ls seker mypa sal n plan maak as j vir di bloggers n losi kan kry cheetha groete van uit hazyview . my pa is kobus myburgh

By: Norman du Plooy
Ek sien Demas is op pad Italie toe.  Baie ondersteuners sien dit seker as “goeie nuus”.

By: Pap Snoek
Dit is vir my skokkend om te sien wat aangaan met die bestuur van die Cheethas en ek stem saam met Sam die klomp se besigheids vernuf laat hulle defnitief in die steek dit of is hulle plein weg onnosel of is dit net dat hulle nie besef wat aangaan in Bloem met die spelers wat daar gevestig is.

Ek het 2 naweke terug Grey se onder 19 span teen Boys High Paarl gaan kyk en as jy na die span kyk en sien hoeveel provinsies sal hulle voortande gee om van daardie spelers te koop kan ek nie glo dat die Vrystaat iets omtrent die jong talent te doen en dit in Vrystaat te hou want ek glo meer as 10 van daardie span gaan opgeraap word deur ander provinsies.

Ek vra weer dat Mnr Verster uit sy gemak sone kom en ons ondersteuners se wat beplan hy vir die Vrystaat vorentoe of werk hy maar net aan sy pensioen asb Mnr laat weet ons die ondersteuners van n span wat seker een van die grootste rugby fabrieke in die land is wat is jou visie.

By: sam
Mapoe het vir die sharks geteken , Ebersohn broers is ook op pad sharks toe . Volgens Sias is hy frustreerd want hy kry nie speelkans bydi cheetahs nie .

Nou ek kan hom nie kwaalik neem nie - Die “bestuur” kon nie eens v die belowende speler tyd gee op Vodacom vlak nie . Ons het reeds op losskakel n  probleem .Maar die “bestuur” het v Lionel Cronje verloor ( SA o21 speler v d jaar 2009)en  ook v Eberson rond . robert word uit posisie gespeel sou ek dink hy is ook gatvol . Ons ook v Flip vd Merwe verloor . nou as Cheetah Rugby my Besigheid was sou ek baie meer gedoen het om my bates(jong spelers) te beskerm en ten volle te ontwikkel . Dit lyk eerder vir my of Vrystaat Rugby probeer om Saambou aandele/ hasbeens te versamel . Adminastateurs maak julle oe oop - julle is besig om cheetah rugby te verwoes . Nou kla julle  die unie het nie geld nie - Dis geen verbaasing dat julle nie geld het nie want julle weet nie hoe om julle bates te behou nie .Ek voel jammer vir die spelers - maar vir swak beplanning en besigheidsideale het ek  geen   simpatie voor nie . Nou wonder julle hoekom is die stadion leeg …want julle het al die opwindende spelers wat ons wil sien rond gedonner en deur julle vingers laat glip .

Jammer oor die negatiewe post , maar ek is nou gatvol vir wanbestuur in Cheetah rugby

By: JJ
TIER  / ROCKY NEE HENG MANNE JUL VERWAR MY SO BIETJIE….Ek haal dan reeds die ou manne en kies nie ouens op naam nie maar op vorm soos HENLIER kies KOBUS ek verkies WHITEHEAD (jong speler goeie rugby in vodacomcup gelewer) KOBUS het MEYER ek sou PHILLIP(jong) OF GOODS (op vorm) bo MEYER kies.. verder dink ek NICO/DE VILLIER sal my meer bied op die bench as oupa SCHOLTZ, verder is ek met KOBUS oor sy keuses….KOBUS ek mag dalk verkeerd verstaan maar sover ek weet is JANDRE geleen aan SWD maar VRU kan hom terug kry enige tyd en ek sal dit al lankal gedoen het. JOHAN MAARTENS my ou maat dis waar ons talent le by die klubs ek stem nie net by SHIMLAS nie, in bloem het ons mooi talent my seun speel self koshuis en ek kyk elke vrydag aand en ek kies liewer SHIMLA SPELERS wat se bloed bloeie vir STATES as n hasbeen van n ander provinsie.

By: johan maartens
JJ jy wou nie maar die hele Shimlaspan gekies het nie?

Bloubul ia jy seker nan Rory Duncan?

By: blou bul
Sam,nou praat jy.De Bruin is stadig,daar sal beslis n skrumskakel gesoek moet word.Ek wonder of JP Joubert nou voel hy het n fout gemaak om weg te gaan.Die leeus gebruik hom nie.

By: editor
Hi Sam

Dink ons moet def. as daar genoeg belangstelling is, ‘n plan maak.

Groete

By: Norman du Plooy
Hoekom die Cheetahs die beste altyd vir laaste los, verstaan ek nie.  Baie geluk aan die span asook die bestuur en afrigtingspan.  “You stuck to your guns” ten spyte van al die kritiek en hier het ons die resultate! Ek wonder hoe sou ons posisie gelyk het as die nie vir die kritiese beserings was nie.