Vodacom Cheetahs vs Western Force

Hello bloggers

Soos julle weet het die beserings ons weer ingeloop verlede naweek. Hier volg die spanlys teen die Western Force:

15.  Hennie Daniller

14.  Corne Uys

13.  Robert Ebersohn

12.  Meyer Bosman (ok)

11.  Bjorn Basson

10.  Naas Olivier

9.  Sarel Pretorius

8.  Phillip van der Walt

7.  Juan Smith (k)

6.  Hendro Scholtz

5. Barend Pieterse

4.  Izak van der Westhuizen

3.  WP Nel

2.  Skipper Badenhorst

1.  Wian du Preez

Plaasvervangers

16.  Ryno Barnes

17.  Coenie Oosthuizen

18.  Waltie Vermeulen

19.  Davon Raubenheimer

20.  Marnus Hugo

21.  Riaan Viljoen

22.  Danwel Demas

This entry was posted on Wednesday, May 5th, 2010 at 2:22 pm and is filed under The Team. You can follow any responses to this entry through the RSS 2.0 feed. You can leave a response, or trackback from your own site.

38 Responses to “Vodacom Cheetahs vs Western Force”

  1. Sam Says:

    Voorspoed manne - nie te slegte roep met Corne Uys op vleuel nie - beter opsie as Dumbass. n Ou met in agneem dat die FS Cheetahs in die Vodacom finaal speel , anders sou ek graag v Carse op die bank wou gehad het met Phillip Snyman ook op die bank . Sterkte aan albei Vrystaat spanne die naweek en ook aan Grey se 1stes wat teen die”hoog aangeskrewe” Paarl Boys High speel.

  2. Stef Says:

    @ editor

    Ek het voorheen al gevra of Blom net geleen is aan SWD, soos Harold gesê het, of is hy vir goed by SWD?

  3. Sam Says:

    Oja ek dink nog steeds Sias Ebersohn kan beter bestuur word - baie teleurgesteld in Olivier se spel - hy skop goed pale toe, maar dis waar dit eindig . Speel dan eerder v Viljoen met Sias op die bank as dit moet en berei die talent voor v die currie beker wat om die draai is

  4. bokbefok Says:

    ons span lyk goed . Ek hoop net dat Naka nie te lank wag voor hy die ‘reserves ‘ opbring nie .Maak ons troets een gee die Force n’ moerse pakslae . Sterkte !!!!

  5. Shaun Says:

    Riaan moes maar liewer by die Griekwas gebly het dan kom hul ten minste weer die vodacom cup gewen het Naka en Hawies mors net met hom Hopelik kry hy Saterdag speelkans en gee hul hom ook vryheid van spel Ek kan nie verstaan dat die beste spelbreker op die kant moet sit nie

  6. Spikkels Says:

    Span lyk OK en ook goeie ding dat kombinasies behoue gebly het.
    Met alle respek glo ek nie Uys is vinnig genoeg vir vleuel nie maar ek hoop ook hy word nou nie n slagoffer van Naka en Hawies se tendens om mense uit plek te speel nie.

    Dankie tog daai demas is nie in die begin span nie. Hy beter net nie n kans op die veld kry nie want dan verbeter ons kanse met 99% om die force te klop.

    Go boys en maak ons trots

  7. Jan Plank Says:

    Wat het van Blom geword? Is hy nou permanent by SWD? Ek het verstaan dat ons hom kan terugroep, sou ons span(ne) hom nodig kry?

    Daardie Wilmaure (Louw?) outjie is tog strate beter as die Kroonprins (DD)?

  8. Kobus Myburgh Says:

    Orraait onder omstandighede. Corne SA se stadigste vleul dalk. Waarom Demas steeds op die bank????

  9. editor Says:

    Sover ek dit het is hy nou vir goed by SWD - ek sal moet uitvind eers Stef.

  10. Louis Nortje Says:

    Editor, wat gebeur met ons borge? Het ons n beter 1 as Vodacom dit nie verder gaan borg nie, en wat is hulle rede indien nie?

    Kry asb 1 wat ook groot geld in Cheetah rugby sal insit. kyk hoeveel kry die Haaie uit Mr Price.

    is daar dalk nie n maatskappy wat in ons span wil bele nie.

  11. JJ Says:

    UYS op vleuel (lol) wel 1punt vir HAWIE tussen n DEMAS en UYS ja sal UYS net net wen. Sou WILMAURE LOUW kies…..JUAN sterkte as jy 1 ou se mond stil speel oor jou kapteinskap en leiding en voorbeeld wat jy lei het jy myne gedoen. Wens DEMAS, UYS, MEYER, SCHOLTZ, HENLIER wil dit ook doen deur konstante goeie rugby te speel en nie net 1 uit elke 5 games nie.

  12. Quinton Says:

    @Sam,jammer maar ek stem nie sem met jou oor Uys nie hy is te stadig,selfs vir n senter,my vraag is,is Demas en Uys ons heel laaste opsies wat is fout met Jonker?daai jong man speel baie goed,die vodacom games wat ek gesien het,het hy my baie “Impress”.

  13. ROCKY Says:

    EK IS BLY VIR PHILLIP SE PART . EK SAL RIAAN V IN HENNIE D SE PLEK GEKIES HET.
    WAT VAN JW JONKER IN CORNE SE PLEK . EK SAL OOK VIR JOHAN W IN HENRO SE PLEK KIES.
    EK WIL NET SE DIE BESTUUR LUISTER NIE, SIT ROBERT OP 12 EN PHILLIP S OP 13.MET SIAS
    AS LOSKAKEL
    DUS MY SPAN
    15- RIAAN
    14-BJORN
    13-PHILLIP
    12-ROBERT
    11- JW JONKER
    10- SIAS
    9-SAREL
    8-PHILLIP V D W
    7- JUAN
    6- JOHAN
    4- IZAK
    5-BAREND
    3-WP
    2-RYNO
    1-WIAN

    STERKTE GO EN PASS DIE BALL. NIE SKOP NIE

  14. Tier Says:

    12.ROCKY …jou span is 110%
    Lyk my daar is nog mense wat dieselfde as ek en ‘n horde van my rugbyliefhebbende pelle al lankal se!!Ons sal nog vir PW v Vuuren op bank sit.

  15. Kobus Myburgh Says:

    JJ - Ek stem met jou. Net een regstelling, ou maat: Demas kon nog nooit een uit vyf games goed speel nie! Ek glo nie eers 1 uit 20 nie. Die blou bulle het dit gesien en vinnig van hom ontslae geraak.
    Ons Vodacom cup span is ‘n Bulspan! Ek glo as ‘n rev ons nie weer boor nie sal ons daai ene vat. Daardie span kan ook hierdie jaar vir ins die Curriebeker wen, mits Demas en Meyer Bosman daar wegbly.
    Sterkte almal! Julle weet ek dink as ons alby ons oorblywende games met bonuspunte kan wen, en die Haaie kry groot pakke slae in hul laaste games, behoort ons nog bo hulle ook te eindig, nie waar nie?

    (Wie is Marnus Hugo? Is hy ‘n skrumskakel?)

  16. ROCKY Says:

    SORRY EK HET MY RES VERGEET

    16-PW
    17-COENIE
    18-WALTI
    19-PHILLIP STEYN
    20-TERSIUS
    21-LOUIS S
    22-MEYER B

    ASHLEY IS OVERATED,KYK NA BOOM PRINSLOO EN SY LOSTRIO (WILIE BRITZ EN H PIETERSE).

    RIAAN VERMEULEN GOEIE BELEGING VIR STUT .AGTERLANGS KYK NA JANNIE MYBURG , FRANNA D TOIT EN HOFFMAN MARITZ EN RAMASAHLA.GEORGE WHITEHEAD

    GROETE

    FOKUS MY KIND (NAKA EN KIE)

  17. Sam Says:

    Rocky , ek vra al vir die agterlyn van die begin van die super 14 af .. . . .

  18. editor Says:

    Scrummie van die Griekwas

  19. Tier Says:

    Manne,Manne jul dink almal met rugby breins…..jammer die Cheetha-hieragie dink nie soos bloggers
    Sterkte vir jong Vodacomcup, ons behoort die cup te wen en R1 milj om Rocky se span hier te hou!!!

  20. piet pieterse Says:

    SAM , DANKIE VIR SAAMSTEM.AS DIE SPAN DIE JAAR KON SAAM GESPEEL HET. SOU ONS VOLGENDE JAAR

  21. piet pieterse Says:

    SAM , DANKIE VIR SAAMSTEM.AS DIE SPAN DIE JAAR KON SAAM GESPEEL HET. SOU ONS VOLGENDE JAAR GAT GESKOP HET. KON ONDER VOOR 6 SPANNE GEEINDIG HET. OF BETER. KOM ONS KYK WAT GEBEUR.

    GROETE

    VOORWAARS MARS!!!!!!

  22. rocky Says:

    HI TIER, 110% WERK VIR MY. ONS HET

  23. Tier Says:

    19.Piet
    Lyk my ons het ‘n nuwe blogger bygekry,baie geluk jy sal nog regkom met die skrywery,mens sukkel maar aan die begin.Sterkte jy praat waar.

    Vodacomcup Cheethas……Sterkte vir vanmiddag,ons staan bankvas agter julle

  24. Pap Snoek Says:

    Sterkte aan die span en hoop hulle kan voortbou op die vorige vertoning en dan glo ek ons kan die Vodacom Cup vanmiddag ook vat sterkte aan die manne ook.

  25. editor Says:

    Louis, op hierdie stadium het Vodacom nog tyd tot begin Augustus om ons in kennis te stel of hulle gaan aangaan met die borg. Dit lyk positief, maar die bestuur, en veral mnr. Verster is besig om met mense te praat vir ‘n “back-up” plan sou ons ‘n nuwe borg moet kry.

  26. JJ Says:

    Ek lees in koerant NAKA en kie wil hardloop rugby speel en die selfde gameplan gebruik om die bal meer lug te gee en driee druk, nou se NAKA dit was hul gameplan die hele jaar al om hardloop rugby en die bal lug te gee….moenie snert praat nie NAKA en jy weet dit al jou gameplans was om te skop en te skop en jou eie kop te volg van die games kon ons glad nie eers uitmaak wat was die gameplan nou eintlik nie en week in en uit het ons geblog skop minder sit fases op en gee die bal lug …. en toe jy dit try toe kom jy seker agter van die bloggers is ook games ontleders en toe werk die gameplan en daar word sommer toe 5 driee gedruk wil jy nou meer…. Ek wens net NAKA en kie wil ophou gorrel en net erken en bely dink hul regtig ons is onnosel. Ek wil sien hoe UYS met sy spoed op vleuel gaan vaar, verras my,

  27. JacoP Says:

    Editor,

    Vodacom gaan die borgskap opsê - inside info; glo my.

    Ek dink dat Harold maar die “back-up” plan in werking stel.
    Die Bulls het klaar, en hulle kontrak verval eer volgende jaar.

  28. editor Says:

    Wel, Jaco P, tot die inside info nie amptelik bekend is nie, kan ons nog nie amptelik aangaan met hierdie dinge nie.
    Die Bulls kon dalk ook besluit het hulle wil nie aangaan met die Vodacom borgskap nie, wat nie die geval by die VRU is nie, ons sal nie graag Vodacom wil verloor nie, juis die rede waarom ons hulle eers kan gee.

  29. Merlin Says:

    Ek sê los vir Vodacom, as hull nie vir ons dieselfde wil bord as vir die Stormers en Bulls nie, laat hulle waai. Andersins as hull wil aanhou laat hulle die geld wys, asook aanspraak maak op insae by besluite, soos bestuur en afrigting. Ek dink dis niks meer as reg dat die ou wat die geld gee kan sê: “Julle verloor te veel, ons betaal so ons soek nou ‘n besigheidsman op die groot stoel, en ‘n regte afrigter (nie ‘n oud speler) op die afrigtings bank.” Interesting times.

  30. Quinton Says:

    Het gehoor naka wil stormers/wp toe is daar enege waarheid daar aan?

  31. Hams Says:

    29 Merlin nou praat jy ! Ek stem 100% saam.

  32. rocky Says:

    Hi ,manne ek hoop dit is rerig waar van naka. Kry dan net vir THEO OOSTHUIZEN asb.Ek dink dit sal goed wees want hy het nie boetie vir maatjies nie. CHEAN ROUX van die Maties
    is nog n kandidaat.
    Moenie van Jan Du Toit vergeet nie. Jammer
    Vodacomspan, teveel balle verloor. Sterkte vir Super14 span

  33. Kobus Myburgh Says:

    Ek hoop so Quinto!
    Ja, Merlin, laat Vodacom gaan! Kry ‘n borg wat ons naam weer net Cheetahs maak en die Vrystaat stadion. Vodacom Cheetahs en Vodacom park klink net al te belaglik. Kyk die oorseese spanne het groot borge soos Ford, maar is nie so belaglik om Ford voor al hulle name te skryf nie…
    Miskien moet Top TV ons borg.

  34. Chris Says:

    30 Quinton -

    Hel ou ek wens dit is waar! Waar het jy dit gehoor? Ek sal ‘n moerse party gooi as dit gebeur. Ek hoop net Hawies en Verster kan WP toe gaan…. dit sal ‘n goeie dag wees!

  35. Scaramouche Says:

    Sterkte aan die Cheetahs vir vanmiddag se wedstryd teen die Force. Dit is duidelik dat ons hierdie jaar (weereens) beter vaar teen die NZ spanne as teen die spanne van Australia. Die Western Force sal soos die ander Aussies goed georganiseer wees en nie dieselfde foute maak as die Blues nie (bv om uit hulle eie kwart-gebied te probeer hardloop nie).
    Lak werk sal op dieselfde standaard moet wees as teen die Blues en voorlangs sal die harde werk van Frans Viljoen deur al 8 voorspelers opgedeel moet word. Met twee wedstryde oor, hoop ek ons Cheetah span kan 110% gee en hopelik met nog twee oorwinnings ons groot laat glimlag. Siende dat die Chiefs en Highlanders vandag reeds pakslae gekry het, kan ‘n oorwinning of twee wondere doen vir die Cheetahs se posisie op die log!!

    Komaan manne, maak ons trots!!

  36. rocky Says:

    As naka in die eerste wedstryd die Griekwa spelers ingesit het bo die Boland spelers sou ons nou hoër op die leer gewees het.Basson en Pretoruis was puik.speelllllllllll vir Robert op 12 asb. phillip v d walt het ook n goeie eerste game gehad.Stomers julle het nog nie die beker nie. Moenie julle kanse weggooi nie. Sterkte

  37. Chris Says:

    toets toets toets toets

  38. Chris Says:

    Bly om te sien ek kan weer pos. Het vroeer vanag ‘n lang pos getuur maar dit het nie deurgegaan nie.

    Ons het goed gespeel.
    Ek wonder net hoekom nou eers?

    Nou ewe skielik sê baie mens dat die Cheetahs altyd lank vat om aan die gang te kom en daar word selfs jokes gamaak en gese dat die Cheetahs direk na die Curriebeke moet begin vir hul voorbereiding vir die Super24…. Dit is nogal snaaks maar dit is nie die oplossing nie.

    Ons het die seisoen begin met dom ruby. Selfs teen die Bulle (wat baie bloggers gemeen het ‘n goeie wedstryd was) waar ons met die sterkste Cheetah span in seker 10 jaar op die veld gegaan het, het ons nie ons spoed gebruik nie. Dit is hoekom ons verloor het.

    Ek het oor en oor en oor gesê dat ons agtelyn die vinnigste agterlyn in die reeks was. Veral met Mapoe en Nokwe as vleuels. Met Mapoe en Nokwe was ons heel waarskynlik die vinnigste agterlyn in wereldrugby maar ons het nooit ons spoed gebruik nie! Toe dit begin lyk asof ons al die wedstryde gaan verloor begin ons ewe skielik die eeuoue-Cheetah-hardlooprugby-resep te speel en ewe skielik is daar resultate op die telbord.

    Nou wil ek net weet hoekom??? Hoekom moes als so vêr gegaan het voordat ons begin speel het met die agterlyn?

    Ek is nou eintik meer kwaad toe ons so erg verloor het! Ons kon met dié span die S14 gewen het! Ons kon maklik die semmi’s gehaal het.

    Ek dink dat ons wat so swak gevaar het die simptoom was/is van ‘n afrigter wat dink dat hy groter is as die spel en dan met simpel doellose truuks teen die bestes in die wêreld gaan speel… Of daar was match fixing!

    Op die oomblik lyk dinge beter.

    Ek dink net dat daar met Meyer Bosman gepraat moet word oor sy oordeel waneer hy passes doen. As iemand hier lees wat invloedryk is, gaan kyk asseblief na die 38ste minuut in die eerste helfte. Bosman vang die bal en het twee verdedigers op hom maar daar is tyd om te skop, hy besluit om die bal te paas vir ‘n losvoorspeler sonder enige ondersteuning met DRIE verdedigers op hom! Ons het die bal net daar verloor! Hierdie is nie die eeste keer dat ek praat van Bosman se aangee waarmee hy sy mede spelers “uitverkoop” nie!

    Die goed kos ons punte! (Mense moet my nie verkeed opvat en dink dat ek sê ons moet weer begin skop nie…)

    Laastens wil ek net my smart uitspreek oor Danwel Demas se insluiting in die span. Dit grens aan onverstandige belaglikheid om so ‘n swak speler keer op keer op keer in ‘n span kies wat kompeterende Super-rugby moet speel! Danwel Demas gee letterlik drukkies in plaas van tackles maak!
    Wat moet die oponente van Demas dink? Dit is nogig dat die waarheid oor Deams uitkom. Hy is defnitief nie oor meriete in die span nie en ook nie oor sy velkleur nie.

Leave a Reply

Anti-Spam Protection by WP-SpamFree