Archive for May, 2010

Mooi so Vodacom Cheetahs!!

Hierdie is net ‘n kort blog post om vir die Vodacom Cheetahs geluk te wens met die 59-10 oorwinning oor die Leeus. Dit is verblydend om te sien dat die span nie bang was om die bal te versprei nie - en nie maar net tevrede was met ‘n oorwinning nie - maar alles in [...]

Posted by 15.co.za on May 15th, 2010 under Guestwriter: 15  •  91 Comments

Vodacom Cheetahs se laaste Vodacom Super 14 span

Hello bloggers
Jammer die span is bietjie laat - het gewag om te hoor of daar dalk nog veranderinge gaan kom - met die dat Meyer dalk uit is - maar Naka sê hulle sal eers teen Vrydag weet of Meyer kan speel of nie.
Tot op hede is die span dan as volg:
15.  Hennie Daniller
14.  Corne [...]

Posted by editor on May 12th, 2010 under The Team  •  41 Comments

Vodacom Cheetahs well aware of the risks presented by the Lions in Welkom

Earlier today the media session hosted by the Vodacom Cheetahs presented an opportunity to discuss the upcoming Super14 clash with the coaching staff. This meeting was attended by journalists from the printed, online and radio media as well as Naka Drotske, Hawies Fourie and Hendro Scholtz.
It was confirmed by Naka Drotske that the Vodacom Cheetahs [...]

Posted by 15.co.za on May 12th, 2010 under Guestwriter: 15  •  24 Comments

Vodacom Cheetahs v Western Force 8 May

Match Report:
First Half:
1 min Vodacom Cheetahs 7 Western Force 0 Try Naas Olivier, converted Naas Olivier
11min Vodacom Cheetahs 14 Western Force 0 Try Sarel Pretorius, converted Naas Olivier
21min Vodacom Cheetahs 14 Western Force 7 Ryan Cross , converted by James o’Connor
35min Vodacom Cheetahs 21 Western Force 7 Try Bjorn Basson , converted by Naas Olivier
39min [...]

Posted by 15.co.za on May 8th, 2010 under Guestwriter: 15  •  35 Comments

So amper vir die Vrystaat Cheetahs in die Vodacombeker!!

Met een minuut speeltyd oor het ek gehoop dat die Vrystaat Cheetahs die wedstryd kan “toemaak”. Dit was ongelukkig nie die geval nie – en die Blou Bulle het soos so dikwels in die verlede reg op die einde die oorwinning behaal!
Dit sal onregverdig wees om nie die Vrystaat Cheetahs geluk te wens met ‘n [...]

Posted by 15.co.za on May 8th, 2010 under Uncategorized  •  11 Comments