Archive for April, 2010

Tri-Nations Test in Bloemfontein - tickets on sale from Monday 19 April

As from Monday, 19 April, we will be selling tickets to the Tri-Nations Test we will be hosting on 4 September. This match will be between South Africa and Australia.
Please see below the ticket prices. Tickets will be available from ticket offices at Vodacom Park.

Posted by 15.co.za on April 16th, 2010 under Guestwriter: 15  •  7 Comments

Die Dilemma van die Ondersteuner

Ek het ‘n rukkie nie geskryf nie – wel, miskien meer korrek – nie oor die rugby spesifiek nie. Die vertoning van ons Vadacom Cheetahs in Australie was vir my ‘n hartseer ervaring. Soos meeste ander ondersteuners op hierdie Blog is ek passievol oor die spel en verwag altyd net die beste van my span. [...]

Posted by 15.co.za on April 15th, 2010 under Guestwriter: 15  •  24 Comments

Die Vodacom Cheetahs wat die Crusaders gaan aanvat

Hello Bloggers
Moeilike tye waarin ons onself op hierdie stadium bevind…. die beserings knou ons kwaai en ongelukkig is Kabamba ook geskors vir 5 weke, maar hier volg die lys van die manne wat die Crusaders Saterdag om 09:35 aanvat op Christchurch.
 
15.  Hennie Daniller
14.  Danwel Demas
13.  Corne Uys
12.  Barry Geel
11.  Jongi Nokwe
10.  Riaan Viljoen
9.  Sarel Pretorius
8.  [...]

Posted by editor on April 14th, 2010 under The Team  •  43 Comments

Veranderinge aan span teen Brumbies

Geagte Bloggers
Met die afsterwe van sy pa, is Juan Smith op pad terug na Suid-Afrika.
Die volgende veranderinge is aan die span gebring.
Barend Pieterse skuif van no. 4 na no. 7.
Izak van der Westhuizen skuif van die bank af op no. 4.
Nico Breedt vervang Izak op die bank in die no. 18 trui.
 
Groete

Posted by editor on April 8th, 2010 under The Team  •  31 Comments

Leedwese

Geagte Bloggers
Ek deel vanoggend hartseer nuus met julle.

Juan Smith se pa is vroeg vanoggend in die hospitaal oorlede.

 Ons dink met diepe simpatie aan Juan, sy gesin en familie. Ons bid hulle sterkte toe in hierdie hartseer tyd.

Posted by editor on April 8th, 2010 under The Team  •  11 Comments