Archive for April, 2010

Injury changes to Vodacom Cheetahs backline

The following changes were made to the Vodacom Cheetahs team for the match against the Blues.
Corne Uys and Tewis de Bruyn are out due to injuries.
Robert Ebersohn will replace Corne Uys from the bench and new to the bench are Tertius Carse and Danwel Demas.

Posted by 15.co.za on April 29th, 2010 under Guestwriter: 15  •  11 Comments

Vodacom Cheetahs vs Blues

Hello bloggers
Die span is terug en aan die gang en hierdie is die span wat hierdie naweek teen die Blues op Vodacom Park gaan uithardloop.  Die wedstyd skop om 15:00 Saterdag af.  Maak seker jy is daar.
15.  Hennie Daniller
14. Bjorn Basson
13.  Corne Uys
12.  Meyer Bosman (ok)
11.  Jongi Nokwe
10.  Naas Olivier
9.  Sarel Pretorius
8.  Frans Viljoen
7.  Juan [...]

Posted by editor on April 28th, 2010 under The Team  •  20 Comments

Waarde van Skopper en Kaptein beklemtoon

Ek moet erken dat ek lank gelede so goed gevoel het oor ‘n gelykop uitslag soos verlede Vrydag. Die Vodacom Cheetahs het daarin geslaag om ‘n gelykop uitslag te “steel” van die Chiefs. Dit is seker verkeerd om opgewonde te wees met hierdie uitslag – maar miskien is dit al die vorige swak vertonings wat [...]

Posted by 15.co.za on April 27th, 2010 under Guestwriter: 15  •  11 Comments

Vodacom Cheetahs keer terug na Suid-Afrika!

Die Vodacom Cheetahs keer uiteindelik terug na Suid-Afrika na ‘n baie strawwe toer oorsee.
Die President van die Vrystaatse Rugby-Unie, Harold Verster, die Adjunk-president, Bert Sorour en die bestuur van die Vodacom Cheetahs nooi almal hartlik uit om saam met hulle die span te kom ontvang by die Bloemfonteinse lughawe, Sondag, 25 April.  Die vlug land [...]

Posted by editor on April 23rd, 2010 under Uncategorized  •  34 Comments

Vodacom Cheetahs vs Chiefs

Die Vodacom Cheetahs speel Vrydag,23 April hul laaste oorsee wedstryd in Hamilton teen die Chiefs.
Afskop is om 09:35 SA tyd.
Hier volg die span:
15.  Hennie Daniller
14.  Danwel Demas
13.  Corne Uys
12.  Meyer Bosman (ok)
11.  Jongi Nokwe
10.  Naas Olivier
9.  Sarel Pretorius
8.  Davon Raubenheimer
7.  Juan Smith (k)
6.  Hendro Scholtz
5.  Barend Pieterse
4.  Izak van der Westhuizen
3.  WP Nel
2.  Ryno Barnes
1.  [...]

Posted by editor on April 20th, 2010 under The Team  •  37 Comments