Comments on: Tour will be a test of character for Vodacom Cheetahs

By: Jan Plank
36 Hans

Ek stem saam met jou en wil ook net byvoeg dat die S14 ‘n internasionale kompetisie is en daarom sal die spanne met die meeste internasionale spelers en ondervinding die beste vaar.

Maar……….

waar daar ‘n wil is, is daar ‘n weg! Kyk na die Reds. Hulle het nie baie groot (lees internasionale) spelers nie, maar hulle het ‘n puik afrigter wat nederig is (en nie ander spanne in die media waarsku nie) met trots en passie, wat hy duidelik na sy spelers oordra.

Hy is ook nie skaam om sy jongmanne te gebruik nie.

Die Force is nog so ‘n span. Ja hulle wen nie altyd nie, maar hulle doen alles op vol spoed, speel met passie en vertroue. En….

Weereens is die afrigter nie skaam om sy jong spelers in te span nie.

Naka (en veral Hawies) ons (die ondersteuners) is miskien ape, maar ons is ou ape. Maw julle mislei ons nie meer nie, want ons weet al lankal julle is, as afrigters, nie op S14 standaard nie. Julle wedstrydplan om alle balle weg te skop en julle spankeuses (DD, Lykswa Uys en Barend op vlank) getuig van julle onvermoë.

Doen die eerbare ding en bedank.

By: editor
Juan is op die vlug na Australie

By: Scaramouche
Enige nuus oor Juan en sy pa se gesondheid?

By: Phillip
Spikkels, ek wou dit se nie onthou ons moet nog die Leeus speel.

By: Kobus Myburgh
Was dit nie vir Demas nie sou ek moes glo dat ons geen kans meer het nie. Hy kan nog die ding draai en ons tot in die semis neem. Hy is die Chuck Norris van Vrystaat Rugby. Die Generaal. Ons De la Ray….

Waratahs 35 - VS 20? Wat se julle, skat ek ons telling bietjie hoog. Ek kan nie veel minder vir ons skat nie want onthou Demas is daar en sy vier driee is 20?

By: Kobus Myburgh
DEMAS - D aar E ss M oss A nner S pelers….

By: Hans
Guestwriter 15,

Ek het ‘n teorie oor waarom die Cheetahs altyd in die Super 14 sukkel.

In die Currie Beker (CB) is daar elke jaar miskien 3 of 4 sterk spanne. Dit is dus nie te moeilik om onder die top 4 te eindig nie. Nou weet ons ook dat die Cheetahs enige span op die dag kan klop, as alles vir hulle die dag goed afloop en hulle goed saamspeel as ‘n span (ons weet hulle het nie hoeveelheid Springbokke wat ander spanne het nie). So in die CB is daar eintlik net twee groot “crunch-games” vir die Cheetahs.

In die S14 egter is daar seker 10 tot 12 sterk spanne. Soos ek gese het, as alles reg loop vir die Cheetahs kan hulle enige span op die dag wen. Maar anders as in die CB waar daar eintlik net twee “crunch-games” is, is daar dus 10 of meer sulke games in die S14, en dit net om die semis. En alhoewel die Cheetahs op die dag van die sterk spanne kan klop, dink ek nie hulle kan dit 10 keer of meer regkry in een kompetisie nie.

Dit is waarskynlik waarom die Cheetahs altyd sukkel in die S14.

Sal graag jou kommentaar wil hoor.

By: Pap Snoek
Sorry maar ek dink ook soos baie van die manne dat daar  n nr 10 moet wees wat wat kan dikteer en weet wat bedoel word wanneer daar gepraat word van skop,ek is n verslae Cheeta in Stormers land maar sal hulle bly ondersteun so maak n plan met die afrigting span want laas toe die Cheetas n ordentlike nr 10 gehad het, het ons die koppie gewen wat gaan ons die Currie beker doen sonder n erkende nr 10 ?

By: JJ
PHILLIP …..JY het nog 1 ding vergeet!   ONS  X - FAKTOR…..ons spelbreker, ons spoedvraat,  ons  skopkoning, ons dodelike verdediger masjien,  ons wedstryd wenner, ons punte masjien  ……………. DEMAAAAAS.

By: Spikkels
Phillip (30)

Jy maak my dag!!  LMGA