Comments on: Vodacom Cheetahs v Reds

By: Kobus Myburgh
Deon, want ek dink Pine Pienaar is ‘n gehalte regdenkende en slim afrigter.

By: Chris
-’n Cheetah gedig -

Naka pluk aan Hawies se mou en skree “wat nou!?”

Die tweede skop pale toe is sopas verbrou….

en Demas het te diep in sy neus gegrou

Selfs ou Os sug en sê “O wee……

ons het dan ge-oefen en maar die skrums gee mee,

en waars die leiding van Wian du Preez

Agter die pale skree Juan dat sy kleinting uitsteek,

hy beweer die skeidsregter is besig om ons te verneuek,

en Demas se vinger in nou al in sy neus afgebreek

die spelers luister aandagtig want vandad wen ons mos waragtig!

maar die endfluit praat hard,, die wedstryd-plan ‘n warm patat,

en ek het lus en skop Naka onder sy gat.

Terug op die blog tik ek my vingers stomp terwyl Guestwriter my wil beteuel

as ek galbraak en broekstrooi oor ons wil speel sonder ‘n vleuel

Die waarheid maak seerder as om te hoor jou vrou is ‘n verraaier,

ja, iemand iewers is bang om Naka, Havies en Harold te faaier!

By: Deon
Graag vra ek die volgende:

Waarom kan die Vodacom beker span hardloop rugby speel en drieë druk, top of the log wees en die Super 14 span ploeter net?

Kyk na die jong turke in daai agterlyn, raak ontslae van ouens wat nie wil/kan speel nie, fire die wanna be afrigters van die S14 en kry manne wat weet hoe om af te rig en nie net tjommy tjommy wil wees nie. Terwyl julle daarmee besig is fire Harold en Piet ook sommer en kry administrateurs wat nie groter as die spel probeer wees nie.

By: Kobus Myburgh
Blou bul lyk my jy kom darem ook nou by. Positiwiteit alleen gaan ons nie nou help nie, net driee, en baie van hulle gaan. Meyer Bosman is volgens my steeds nie goed genoeg op senter nie, hy mors balle gee besit weg en kan nie ordentlik tackle nie. Saam met Naas het ons twee blokkasies voor die bal by die werklike agterlyn kan uitkom. Ek se weer as Bosman in die span MOET wees sit hom dan eerder op losskakel as senter, en Sias en Robert op senters. Snyman op bank. Floors moet ook ‘n plek kry.

(Ek dink dan verder Riaan Viljoen op vleuel en laat Demas dan maar heelagter speel en se hom om nie verby die doellyn te beweeg nie, en weg te bly van die bal af. En as jy 10-11 agter is met rustyd, hoekom wil jy spelers wat hul deel doen vervang? As ‘n ou goed speel laat hy bly! En die wat vrot speel? “Jou straf sal wees om 80 minute op die veld te bly jou blikskottel!”

Ek dink die afrigter(s) is net eenvoudig moedswillig en wil net wys hulle is in beheer hulle sal nooit na die publiek luister nie, wat weet hulle?, dis waarom die “hasbeens” bly gekies word. Of ja, dalk weet hulle iets……

By: blou bul
Norman 18.Ek sal graag Meyer saam met Sias wil sien ek kyk of sy spel peil kan verbeter en senter speel.Wat ek bedoel,meyer vertolk tans die rol van n losskakel met Naas wat nie van die merk af kom of die lyn aanval nie,daarom sit ons met 1 senter en daarom word daar nie driee gedruk nie.Ek wil graag wil sien dat Meyer sy senter rol vertolk en as hy droog maak,maak die senters dan Ebersoh en Snyman met Bosman op die bench.

By: JJ
BLOU BULL…Dis wat ons al lankal se. Al die afrigters gebruik of sit hul jongelinge in die span maar ons liewe afrigters bere hulle vir wat. Ons het al vir SIAS, PHILLIP, BASSON, WHITHEAD al LANKAL nodig gehad, MAAR hoekom is hul nie daar nie, HASBEENS, WILD HORSES . Ek stem met jou ons het experience nodig maar as die experience ouens se game time uitloop en die experience ouens uit die bus uit val is dit tyd om jong ouens maar in te span, want die experience ouens bring nie veel om op die tafel te sit nie en slegter sal dit ook nie gaan om hulle in te bring nie.

By: Spikkels
Selfs die nat weer kon Vrydag nie my geesdrif demp nie.

Nie eens die nuus dat die Demas op die veld is kon my geesdrif demp nie.

Nie eens die slegte nuus oor Juan se onttrekking kon my geesdrif demp nie.

En toe …… Toe loop speel my span, my passie soos ouens wat nie WIL speel nie.

Die enigste ligpunt in 80 minute van hel was Bjorn Basson. Dankie Bjorn.

Ek weet net nie meer nie!

En moet verdomp nie meer vir my preek oor ek negatief is nie!!!!!

Wie kan positief wees na Vrydagaand se getjommel???

Ed: Kan jy asseblief my sterktewense by Juan uikry?

By: Chris
Die Waratahs se driee tot dusêr in die Super 14

Let wel

TOTAAL 29 drieë in 7 wedstryde

Gemiddeld 4,14 drieë per wedstryd

20 drieë deur agterlyn   (68%)

9 drieë deur voorspelers   (32%)

Drew Mitchell (vleuel) - 6 drieë

Lachlan Turner (vleuel) - 4 drieë

Daniel Halangahu (losskakel) - 3 drieë

Tatafu Polota-Nau (haker) - 3 drieë

Tom Carter (senter) - 2 drieë

Joshua Holmes (skrumskakel) - 2 drieë

Dean Mumm (vlank) - 2 drieë

Wycliff Palu (agsteman) - 2 drieë

Ben Mowen (flank) - 1 drie

Robbie Robinson (heelagter) - 1 drie

Ben Smith (vleuel/senter) - 1 drie

Hayden Triggs (slot) - 1 drie

Fetu’u Vainikolo (vleuel) - 1 drie

Vrystaat het nog slegs

9 driee in 6 wedstryde

Gemiddeld 1,5 drieë per wedstryd

Drieë deur agterspelers - 4 (44%)

Drieë deur voorspelers - 5 (56%)

My gevolgtrekking is dat Naka Drotske en Hawies Fourie vir drie jaar lank gebou het aan ‘n span wat wat nie meer kan drieë druk nie! Ons het in 2008 tot voor die semmis in die Super14 die meeste driee gedruk!

Tans is ons die span wat die minste driee druk en die ENISTE span wie se AGERSPELER minder drieë gedruk het as hul agterspelers.

As mens na bogenoemde kyk lyk dit baie skokkend oor hoe erg ons ageruit geboer het vandat Naka as afrigter oorgeneem het.

Ek weet nie waar was Guestwriter 15 twee jaar terug nie maar as mens na die groter prentjie kyk wat dan is ons slegter af as verlede jaar. Ek sê dit omdat ons ‘n beter span het as verlede jaar maar ons doen swakker. Dit kan onmoontlik nie die spelers wees nie. Alle vingers wys na die afrigting.

By: Norman du Plooy
Blou bul, ek stem gewoonlik met jou saam, maar verduidelik net gou vir my: Jy se bring vir Sias Ebersohn en Philip Snyman in (Ek stem saam), maar dan se jy Meyer moet pale toe skop.  Watter posisie wil jy he moet Meyer speel? Jy wil sekerlik nie vir Robert drop nie?

By: JJ
CHRIS 6…Ek kan maar net my kop skud en saam stem. Ek het my voorgeneem vrydag ek gaan nie weer toelaat dat NAKA/HAWIE my bloedruk laat kook met hul gameplan en spankeuses nie. GELUKKIG WAS DIE BIER KOUD…. VRU sal weer regkom as daardie ouens bedank. Miskien moet NAKA dalk net sy groot mond hou om nie so windgat in die koerant te se die WARATHAS moet pasop. BOET KRY EERS JOU GAMEPLAN REG, DAN JOU SPANKEUSES, WANT KYK WAAR DIE WARATHAS LE OP DIE LOG EN ONS WAT SE HUL AFRIGTERS DOEN IETS REG WAT JY NOG MOET LEER. MISKIEN MOET JY EN HAWIE DIE VIDIO’S BESTUDEER TOE OOM NELLIE, PEET KLEYNHANS, RASSIE AFGERIGS WAS  EN  TIPS VANG EN VRYSTAAT RUGBY TERUG BRING . KURT DAREN, KURT, KURT HENG EK SO GEHOOP JY KAN MY HOOR EK SIEN JY HET AANDELE IN BOLAND, KRY HAWIE EN NAKA DAAR, DEMAS, HUL SAL JUL HELP OM BOLAND OP DIE BEEN TE BRING.     E.D WAT MOET ONS PERSPEKTIEF HIERDIE WEEK WEES. EEN DING STEM SAAM DIE VERMAAK WAS LEKKER EN ONS KLOMP MANNE KON ONS AFSLUIT EN DIT GENIET HET.