Comments on: Gewonde Vodacom Cheetahs kan gevaarlik wees!!

By: daan
Die Cheetahs is absoluut pateties.  Die spelers wat eintlik sokker moet speel (behalwe miskien Kabamba)is nie daar om die span te verbeter nie en is baie beslis nie altyd op meriete daar nie!!!  Raak ontslae van hulle of leer hulle dis nie sokker waar jy ‘n ou moet soen voor jy hom tackle nie.

Raak ontslae van die broederbond wat Cheetah rugby beheer want hulle benodig dringend nuwe bloed wat anders dink, vanaf die Voorsitter tot by die afrigter want op hierdie stadium is daar net geen sogenaamde “gameplan” nie!!

Waar val arem Naka uit om te dink hy sal enige wedstryd oorsee wen, miskien moet die span se naam verander word na die “Melkkoei Cheetahs” en nie die “Vodacom Cheetahs”nie.  Die verskoning van beserings gaan nie meer af nie want almal wat op die veld is, word steeds hul 100% salarisse betaal wat mens laat wonder of dit so moet wees as dit die sogenaamde 3e en 4e keuse spelers is.

Wens ek kan ‘n baas kry wat my voluit betaal vir slegs 30% werkverrigting!!  Is daar dalk so ‘n baas in die rondte?

Tuinwerk is nie meer net ‘n opsie as julle speel nie Cheetahs, maar is sommer ‘n groot plesier, want ten minste word mens nie so verneder nie!!!!

By: Jan Plank
11 Kobus

Ek neem nie die ED of enige blogger kwalik as hulle nie meer belangstel nie, want ek wil nie meer na ‘n span kyk, wat eerstens nie reg gekies word nie en tweedens nie afgerig word nie.

Basson is in die verloorspan vir my die Cheetahs se speler van die wedstryd, maar hy word nie eers op toer gevat nie. Geagte heer DD word sonder skroom saamgevat. Weet hy iets van Naka/Hawies, dat hy so ‘n houvas op hulle het?

Iemand soos Robert ly onder geen planmatigheid in die agterlyn en die agterlyn is sonder visie. Swak afrigting!!

Selfs Os stel my teleur!! Coenie word wedstryd vir wedstryd vir ‘illegal binding’ gestraf, maar dit word nie reggestel nie. Verder is Coenie ‘n verswakking as hy vir Wian vervang. Ons is op die agtervoet. Ek weet Coenie kan beter, maar iets is fout.

Tuinwerk begin nou ‘n opsie raak wanneer die Cheetahs speel.

By: Pieter
Ja, die blog is stil omdat die Cheaters weer op die afdraende pad is. Word wakker. Die is nie die Curriebeker nie!!!!

By: wharren
Ek wil nie se dit lyk soos skoolseun rugby nie,want ek mag dalk net n paar skole in die gesig vat.Cheetahs julle is pateties en ek is nou gatvol om elke naweek soos n aap voor die TV te sit.Julle maak julle self en julle ondersteuners laughing stock!Julle verdien nie support nie!

By: Kobus Myburgh
maar treurig die blog. stadig en stil. is die editor siek of stel niemand net meer belang nie of wat gaan aan?

By: Hans
Chris noem ‘n belangrike tekortkoming.

Hy verwys na Nokwe se breekslag, maar die gebrek aan ondersteuning.

Telkemale sal ‘n Cheetah ‘n gaping of halwe gaping kry maar die ondersteuning is nie daar nie. Ek sien bv vanoggend twee van die Brumbies se driee. ‘n Speler kry ‘n gaping en die ondersteuning is daar.

Daar moet altyd ondersteuning wees, of dit nou die skrumskakel is en of dit die vleuel is wat die gaping vat. Dit is natuurlik nie moontlik om gedagtes te lees nie, so die res van die span sal nie vooraf weet of die skrumskakel ‘n gaping gaan vat of die bal uitgee nie. Miskien sal die ouens met tyd tyd mekaar se spelpatroon leer ken en dan beter “lees”.

Maar ek dink daar moet ‘n “contingency” plan wees vir elke speler wat moontlik ‘n gaping kan vat. Moonlik kan elke speler ‘n “maat” kry wat sorg dat hy altyd by is ingeval ‘n gaping gevat word. Miskien kan Daniller ook meer in die rol ingespan word.

Sterkte Cheetahs

By: Chris
Hoekom word die blog nie meer so flink opdateer soos vroeer nie? Ek hoop nie spark is weg wat vroeer daar was nie…

By: Spikkels
Man ek se julle die Cheetahs kan enige span in die S 14 wen. Punt.

Kry net die afrigters om die bloggers se comments te begin lees. Erens is hier beslis stukkies goud in. (Miskien kan Ed dalk print en vir Naka-hulle gee - knip maar die gemor-mor uit)

Ons ondersteuners hou nie kopiereg voor nie.

By: Kobus Myburgh
Hoor hoor Chris!

By: JJ
Dis nie net n gewonde CHEETHAS span nie, maar ook n GEWONDE CHEETHAS ONDERSTEUNERS want dis ons wat daarna moet kyk. E.D ek dink jy som dit reg op ek sou die REDS voor aanvat, sag maak oor die breedte van die veld nie onnodige besit afstaan met doellose skoppe nie, en beslis die tempo die laaste 20min optel en van alle hoeke af beginne hardloop en aanval die REDS se borsies moet HYG. E.D ek verstaan dit reen in BLOEM hoop NAKA het n plan. TERLOOP E.D WERK DIE YSKAS ONS IS N KLOMPIE OUENS EN ONS SOEK KOUE BIER OF GAAN JUL TEE EN KOFFIE HE VIR DIE REEN. OOOH JA EN EK WIL NET DANKIE SE E.D VIR DIE REEL VAN PIETER SMIT. KOM OUENS JUL WAT BLOG KOM ONS GOOI DIE DANKIE SE DAAR ONS BLOG MOS NIE NET NEGATIEF NIE.