Comments on: Vodacom Cheetahs disappoint against Highlanders

By: JJ
Kyk aangesien afrigters baie sentimentele waarde aanheg aan statistieke hoeveel duikslae, tackle ens, wonder ek net vandat HAWIE by die CHEETHAS betrokke is hoeveel agterlyn spelers het hy ontwikkel en is volwaardige SPRINGBOKKE. Tewis nee, JL Potgieter nee, Juries nee, JW nee, hy sal ook nie as hy net 10min speel nie dankie vir PAUL TRU wat talent kan sien en teminste iets van hom gemaak het, Basson nee, Riaan, Sarel nee hulle is beloon agv van die spel by GRIEKWAS - (DAWIE THERON se werk)   Meyer ja ook maar opgeroep uit noodsituasie verlede jaar toer, UYS nee, DEMAS nee, HENLIER nee, Lional Cronje nee, Phillip nee, Mapoe nee hopenlik sien Snorre hom en die EBERSHONS BROERS op die B veld oefen wat dit lyk my nie of hul gaan speel nie en ROBERT sal seke daar wees tot CORNE UYS terg is,  die feite is min agterlyn spelers het deurgekom of iewers gekom onder die afrigting van HAWIE  en ouens gaan word iets by ander unies. Ek wil net se nederig en die EDITOR het al gese HAWIE is n baie nice ou, ek glo dit jul ken hom werk saam hom maar sy rugby styl pas net nie lekke by die STATES nie, ek wil nie my self weggee nie maar van STOFBERG se tyd af was die VRU bekend as die opwindenste en aanskoulikste hardloop rugby en ek lanklaas n doellose agterlyn gesien soos die naweek weer . Die laaste goeie agterlyn was regtig nog in RASSIE se tyd toe ons die BULLE met 4 driee seergemaak het met PHILLIP BURGER en PASSENS.   Ek weet die spel en reels verander maar 1 reel wat nie verander het nie is jy moet score die bal moet nogsteeds oor die wit lyn gaan nogsteeds oor die pale gaan en geen span sal dit so doelloos kan doen nie.

By: jacques
Nee wat, ek is een van die grootste cheetahs supporters wat jy kan kry, maar deesdae kyk ek eerder Varsity Cup - hulle speel baie beter as die Cheetahs. Lank laas sulke patetiese rugby gesien. Hulle kan glad nie verdedig nie, en weet ook nie hoe om aanvallend te speel nie. Hulle gaan weer die “Wooden spoon” kry - en ek dink vir die eerste keer verdien hulle dit

By: Kierie
Wel - ek BELOWE nou om nie weer op die stadion ‘n game te kyk totdat Demas gedrop word nie. Ek belowe dit nou plegtig.

By: Blikoor
Editor en mede-kolkat manne

‘n Paar beskeie gedagtes van hierdie Cheetah-fan na die wedstryd:

1. Te min manne by afbreekpunte; maak nie skoon nie en so word swak/stadige bal vir agterlyn gegee

2. Die lostrio het goed gespeel, maar kon beter; onthou van “onder ‘n kombers”

3. Tewis en Naas = goed; net te veel doellose skoppe veld-op en dan GAAN jy geboelie word

4. Een van die slotte moet Bakkies-styl die “enforcer” wees; daar is hopeloos te min aggressie.

5. ‘n Verrassings-element sal ook help. Die opposisie verwag ‘n “expansive” wedstrydplan en kry dit. Toe Rory Duncan en kie in 2007 die span van alle tye was, was dit met fwd spel en NIE met hardlooprugby (alleen) nie.

6. Pro Legoete en hopelose skeidsregters sal in die toekoms weer opduik en sal, soos laas Sat, nie die herhaalde onkant-spelers met kaarte straf nie. Adam Thompson minstens drie keer strafskoppe met prof oortredings, maar nooit meer as dit nie. Raak gewoond aan die onregverdigheid van die lewe.

7. Waltie Vermeulen is ‘n bewys dat, as mens in die jnr fases investeer in jou spelers, dat jy nie Engelse, Argentyne en ander vreemde kerels hoef in te bring nie.

8. George Whitehead behoort hierdie jaar CC te speel en ek dink hy is die antwoord op ons heelagter-probleem in die toekoms. Hy gaan GROOT rugby speel. Riaan V gaan terug Griekwas toe en sal verseker binnekort gekoop word deur ‘n groter Unie. Alles moontlik moet gedoen word om George W, Waltie en die res van die o/21’s te behou in VS rugby. Kyk maar na die Shimla-groep op Maandag-aande. Daar is skitter-talent.

9. Die Heinrich B-tipe flank van die Griekwas (Kitshoff) is ‘n MOET in die S14-span. Heinrich soek in die 2e helfte ‘n vervanging wat soos hy speel.

10. Wel met tye dom rugby, maar het nooit gaan le nie. Die Hurricanes gaan hierdie naweek slae kry.

11. Ek wonder ook oor Danwel se spelpeil. Dis net nie goed genoeg op S14 vlak nie.

Hoor graag van julle.

By: Kobus Myburgh
Waar is al die positiewe manne nou? Kan julle asb help dat ons positief bly? Ek sien nog nie een van julle iets se na die game nie???

1. Kapteinskap (OOK ONDERKAPTEINSKAP) - Swak, stadige en verkeerde besluite, en blykbaar geen motivering.

2. Bosman?????? Wie het besluit dat Bosman die laaste een pale toe skop??? Hoekom was Naas Olivier of Riaan Viljoen nie daar nie???? Was hulle beseer, of wat?? Kan iemand my asseblief se???

3. Damwal Demas Danwal Demas Damwal Demas……………………………

4. As die Sharks teen hulself kon speel kon hulle darem ‘n game wen. Dis lyk my hoekom ons hulle kon wen.

5. Boland is net nie goed genoeg om S14 rugby te speel nie.

6. Wat gaan ons afrigters nou maak?? Dalk hulMOEDSWILLIGHEID sluk en die beter ouens nou ‘n kans gee? (dalk al te laat om nou te probeer kombineer, maar dit kan wragtig nie slegter nie)

7. Lyk my ek sal nou noodgedwonge op Superbru teen die Cheetahs moet draai.

By: Stef
Jaag die Cheetha keurders weg, wie hulle ook al is.

Hulle bly speel die die manne “met ondervinding”.  Al ondervinding wat die ou manne het is om strooi aan te jaag.

Ek is ‘n Cheetha ondersteuner en is jammer om te sê maar gaan leer by die Bulle.  Hulle is nie bang om jong/ander manne speeltyd te gee nie.

Kies die regte manne en ons kan dalk weer wen.

By: Johan Coetsee
Ek dink Hawies is besig om die cheetahs goed te verkoop deur verkeerde speler te kies en nog boonop hulle uit posisie te speel. Die agterlyn het geen plan gehad nie, geen struktuur nie, net mooi niks nie. Ek dink dit is tyd dat die bestuur weer oor Hawies se posisie moet besin.

By: JJ
Ek dink ek en CHRIS het verlede jaar gese WYS ONS DIE AFRIGTER, DIE BESTUUR DIE TEGNIESE ONTLEDER EN ONS SE OF DAAR HOOP IS. DOELLOOSHEID , PLANLOOSHEID, RIGTINGLOOSHEID STEEK SY KOP ALWEER UIT.  Te veel BUDDY BUDDY en gatkruipers is in hierdie span. Ek se weer NAKA , HAWIE KRY JUL HOUDING OOR SEKERE SPELERS REG EN KIES HUL DIE VRU EN RUGBY GAAN EN DRAAI NIE OOR JUL NIE EN JUL IS BESIG OM JONG TALENT EN GOEIE SPELERS SE LOOPBANE TE VERNIETIG OMDAT JUL BLY JUL OU BUDDY BUDDY SPELERS KIES EN NIE OUENS OP MERITTE NIE. MOOI SO PRO LEGOTE JY WAS ALS BEHALWE N PRO MISKIEN N PRO POWER BLASER

By: Kobus van Tonder
Kyk Basta met Hawies en sy trots !! dit is tyd om die manne wat dink hulle is daar om geld te verdien  te drop  !!! My Agterlyn sal so lyk

15. Riaan Viljoen

14. Lionel Mapoe

13. Philip Snyman

12. Robert Ebersohn

11. Jongi Nokwe

10. Naas Olivier

9. Sarel Pretorius

Reserwes

Tewis de Bruyn

Meyer Bosman

Hennie Daniller

By: Sam
My bloubul vrinne lag elke week as hulle die Cheetah span lys sien met Demas en Bosman in die agterlyn .Hulle lag nou al kliphard vir twee seisoene . Nokwe kanne skop nie , Demas kannie hardloop en bal vang op dieselfde tyd nie . hy dink Tackle is iets soortgelyk aan hengelgereedskap . Bosman is nie meer wat hy was nie , en ek dink hy het nou al genoeg kanse gehad om sy selfvertroue en potensial te bereik .Skuif asb v Mapoe terug vleuel toe .Maak plek vir Ebersohn en moenie van Geel , Snyman of Basson vergeet nie .Editor vra asb vir die bestuurspan hoe die Cheetahs twee jong belowende spelers soos Lional Cronje ( SA onder 21 speler v d jaar) en Flip v/d Merwe deur hul vingers laat gly het. Sou dit nie beter gewees het om v Louis Strydom  te los en eerder vir Lional Cronje gehou het nie .Ek bly n lojale Cheetah onderstener - maar boys daars iets fout