
Vodacom Cheetahs v Highlanders Photo by Hilton/Rugby15.co.za
For Vodacom Cheetahs supporters it was a very disappointing Saturday. They were expecting a strong performance from a side that have just beaten the Sharks in their first away win since 2007. Their opponents, the Highlanders had a poor start to the Super 14 - and this was a great opportunity to move to the top half of the Super 14 Log.
The Vodacom Cheetahs suffered a disappointing 31-24 loss against the Highlanders. For once I would have to admit, we cannot blame the loss on a few decisions by the referee, or poor kicking or a magnificent display by the opponents. The team did not bring the performance to Vodacom Park we have so been looking forward to!
The first half can only be described as ordinary. It was if as both teams lacked a spark that we have seen in earlier Super14 matches earlier the weekend. By half time some commentators and journalists remarked that this is a display where the winner will not be regarded is the team playing the best rugby – we should rather expect the loser to play the worst rugby!
The Highlanders were guilty of poor ball distribution in the backline –but the Vodacom Cheetahs were unable to capitalise on these mistakes. The Vodacom Cheetahs committed too many players to the ruck and it appeared as if there will always be an extra player or 2 to defend against. A better attacking side such as the Hurricanes or Chiefs would have punished the Vodacom Cheetahs far more!
There were numerous handling errors and balls lost in contact. The players looked lethargic and sluggish on both attack and defense and were unable to put together many phases of play. Referee Pro Legoete did not assist in allowing a flowing game…too often it appeared that the Hurricanes got away from the tackle situation with the ball – not having released the tackled player.
The scum was often under pressure and the Vodacom Cheetahs are still missing that strong scrumming performances that characterized the forward play of last year. The backline lacked conviction on on attack and struggled to break the defensive lines of the Highlanders. Attacking kicks were too often too far to challenge in an attempt to regain possession.
It appears that some of the Vodacom Cheetahs players diverted away from the game plane. Whereas it was planned to play the ball through several phases and then take it wide, some players were guilty of trying to do too much on their own, only to loose the ball in contact or allow defenders to challenge the ball on the floor.[and not getting penalized on the floor!].
The Vodacom Cheetahs have always delivered the best performances as the “underdog” – this unfortunately means that you always challenge the opponents from the bottom of the log….Next week the challenge will be immense. The Highlanders are a much better team than the Highlanders. We will be hoping that the Vodacom Cheetahs players will bring their A-game to Vodacom Park!
You can view all the stats about the performance of the Vodacom Cheetahs and individual players at Ruggastats.co.za

Vodacom Cheetahs v Highlanders Photo by Hilton/ Rugby15.co.za

Dankie dat die ou wat die artikel geplaas het nie verskonings gesoek het nie. Ons was vreeslik swak - en die hele wedstryd was ‘n baie sawk advertensie vir rugby. O wel, ons het darem nie 0 uit 4 soos verlede jaar nie - maar ek kan nie sien dat ons nog een game gaan wen nie.
Jammer as ek nie meer optimisties is oor die jaar nie. Die Cheetahs en hul afrigters maak my GATVOL.
Dit was lag-lag die swakste Cheetah vertoning nog en PRO LEGEOTA het gekyk hoe moeilik kan hy dit vir ons maak in die 2e helfte.
Daar was net een Rugby span wat wou speel op daai veld.
Ek wonder hoekom koop ek jaarliks (elke …. jaar) R7000 plus se seisoen kaartjies. Ek wonder hoekom.
EK IS MOEDELOOS, GATVOL, MOERIG, SKAAM(vir my span)EN DE…… IN.
Wat ek nie kan verstaan nie is dat met 5 minute oor in die wedstryd die Cheetahs ‘n strafskop kry 5 meter van die Highlanders se doellyn- dit neem letterlik 3 minute vir die Vrystaat om te besluit om ‘n skrum te neem en daar word minstins 3 minute gemors deurdat die skrum meer male moet oorbegin. “n blitsvinnige tikskop sou baie beter gewerk het en baie tyd gespaar het.
Met die huidige reels kan ek ook nie verstaan waarom daar enigsins geskop word nie- al wat dit bereik is om besit af te staan-klaarblyklik verstaan almal dit behalwe die Cheetah agterspelers. En hoe op dees aarde kan ‘n profesionele speler/s so maklik mis skop pale toe. Meeste graad 10 leerlinge sal daardie skoppe met reelmaat oorklits.
Bosman kan nie verdedig nie en Demas help niks- die eksperiment met Mapoe het ook ‘n tweede keer klaaglik misluk.Waarom Bjorn Basson en Barry Geel nie kans kry nie gaan mens se verstand te bowe.As daar nou een wedstryd was hoerdie jaar wat ons moes; en beslis kon, wen was dit hierdie een. Hoe dink ons gaan dit met die wegwedstryde gaan as ons nie eers die spul Highlanders tuis kan klop nie. SWAK CHEETAHS SWAK!!!!!
Dit was nou vir jou ‘n swak Cheetah game gewees,dieselfde probleme as laas jaar. Nee, afrigters julle moet plan sien. As julle sukkel lees net die blog, daar is genoeg antwoorde!!!!
Nee hel ek dog regtig ons kon die een wen
. Maar een ding wat ek nou agter gekom het met die nuwe reel is dat ons dit moet in ons voordeel gebruik. Met die meen ek laat die bal hardloop en nie “up and unders” doen nie. Laat die ander span gelooi word met penalties om nie weg te rol nie of om eers te release nie. die nuwe reel is duidelik nou aan die attacking side se voordeel.
Ons het so mooi attacking rugby teen die bulle gespeel en al het ons verloor het ek baie hoop weer vir die cheetahs gesien, maar nou begin ons weer defensive rugby te speel en met die nuwe reel maak dit die lewe baie moeilik.
We should have won this. I guess we must be glad for the bonus point (only just), but it pains me to think what might have been. What is wrong with the Cheetahs?
Nee wat ek bly liewer stil, want wat ek wou sê, het baie van ons al gesê!!
As ek meer sou sê, sou dit nie vir ‘n familie blog bedoel wees nie!!
Kan iemand in die span net vir Demas se^ dis nie touch rugby nie. Die ander span gaan nie die bal vir ju gee as jy hom net touch nie. Ek weet wragtig nie hoekom hy nog in die span is nie .
Wonder hoekom die pawiljoene altyd leeg is…hmmmmm?????
My bloubul vrinne lag elke week as hulle die Cheetah span lys sien met Demas en Bosman in die agterlyn .Hulle lag nou al kliphard vir twee seisoene . Nokwe kanne skop nie , Demas kannie hardloop en bal vang op dieselfde tyd nie . hy dink Tackle is iets soortgelyk aan hengelgereedskap . Bosman is nie meer wat hy was nie , en ek dink hy het nou al genoeg kanse gehad om sy selfvertroue en potensial te bereik .Skuif asb v Mapoe terug vleuel toe .Maak plek vir Ebersohn en moenie van Geel , Snyman of Basson vergeet nie .Editor vra asb vir die bestuurspan hoe die Cheetahs twee jong belowende spelers soos Lional Cronje ( SA onder 21 speler v d jaar) en Flip v/d Merwe deur hul vingers laat gly het. Sou dit nie beter gewees het om v Louis Strydom te los en eerder vir Lional Cronje gehou het nie .Ek bly n lojale Cheetah onderstener - maar boys daars iets fout
Kyk Basta met Hawies en sy trots !! dit is tyd om die manne wat dink hulle is daar om geld te verdien te drop !!! My Agterlyn sal so lyk
15. Riaan Viljoen
14. Lionel Mapoe
13. Philip Snyman
12. Robert Ebersohn
11. Jongi Nokwe
10. Naas Olivier
9. Sarel Pretorius
Reserwes
Tewis de Bruyn
Meyer Bosman
Hennie Daniller
Ek dink ek en CHRIS het verlede jaar gese WYS ONS DIE AFRIGTER, DIE BESTUUR DIE TEGNIESE ONTLEDER EN ONS SE OF DAAR HOOP IS. DOELLOOSHEID , PLANLOOSHEID, RIGTINGLOOSHEID STEEK SY KOP ALWEER UIT. Te veel BUDDY BUDDY en gatkruipers is in hierdie span. Ek se weer NAKA , HAWIE KRY JUL HOUDING OOR SEKERE SPELERS REG EN KIES HUL DIE VRU EN RUGBY GAAN EN DRAAI NIE OOR JUL NIE EN JUL IS BESIG OM JONG TALENT EN GOEIE SPELERS SE LOOPBANE TE VERNIETIG OMDAT JUL BLY JUL OU BUDDY BUDDY SPELERS KIES EN NIE OUENS OP MERITTE NIE. MOOI SO PRO LEGOTE JY WAS ALS BEHALWE N PRO MISKIEN N PRO POWER BLASER
Ek dink Hawies is besig om die cheetahs goed te verkoop deur verkeerde speler te kies en nog boonop hulle uit posisie te speel. Die agterlyn het geen plan gehad nie, geen struktuur nie, net mooi niks nie. Ek dink dit is tyd dat die bestuur weer oor Hawies se posisie moet besin.
Jaag die Cheetha keurders weg, wie hulle ook al is.
Hulle bly speel die die manne “met ondervinding”. Al ondervinding wat die ou manne het is om strooi aan te jaag.
Ek is ‘n Cheetha ondersteuner en is jammer om te sê maar gaan leer by die Bulle. Hulle is nie bang om jong/ander manne speeltyd te gee nie.
Kies die regte manne en ons kan dalk weer wen.
Waar is al die positiewe manne nou? Kan julle asb help dat ons positief bly? Ek sien nog nie een van julle iets se na die game nie???
1. Kapteinskap (OOK ONDERKAPTEINSKAP) - Swak, stadige en verkeerde besluite, en blykbaar geen motivering.
2. Bosman?????? Wie het besluit dat Bosman die laaste een pale toe skop??? Hoekom was Naas Olivier of Riaan Viljoen nie daar nie???? Was hulle beseer, of wat?? Kan iemand my asseblief se???
3. Damwal Demas Danwal Demas Damwal Demas……………………………
4. As die Sharks teen hulself kon speel kon hulle darem ‘n game wen. Dis lyk my hoekom ons hulle kon wen.
5. Boland is net nie goed genoeg om S14 rugby te speel nie.
6. Wat gaan ons afrigters nou maak?? Dalk hulMOEDSWILLIGHEID sluk en die beter ouens nou ‘n kans gee? (dalk al te laat om nou te probeer kombineer, maar dit kan wragtig nie slegter nie)
7. Lyk my ek sal nou noodgedwonge op Superbru teen die Cheetahs moet draai.
Editor en mede-kolkat manne
‘n Paar beskeie gedagtes van hierdie Cheetah-fan na die wedstryd:
1. Te min manne by afbreekpunte; maak nie skoon nie en so word swak/stadige bal vir agterlyn gegee
2. Die lostrio het goed gespeel, maar kon beter; onthou van “onder ‘n kombers”
3. Tewis en Naas = goed; net te veel doellose skoppe veld-op en dan GAAN jy geboelie word
4. Een van die slotte moet Bakkies-styl die “enforcer” wees; daar is hopeloos te min aggressie.
5. ‘n Verrassings-element sal ook help. Die opposisie verwag ‘n “expansive” wedstrydplan en kry dit. Toe Rory Duncan en kie in 2007 die span van alle tye was, was dit met fwd spel en NIE met hardlooprugby (alleen) nie.
6. Pro Legoete en hopelose skeidsregters sal in die toekoms weer opduik en sal, soos laas Sat, nie die herhaalde onkant-spelers met kaarte straf nie. Adam Thompson minstens drie keer strafskoppe met prof oortredings, maar nooit meer as dit nie. Raak gewoond aan die onregverdigheid van die lewe.
7. Waltie Vermeulen is ‘n bewys dat, as mens in die jnr fases investeer in jou spelers, dat jy nie Engelse, Argentyne en ander vreemde kerels hoef in te bring nie.
8. George Whitehead behoort hierdie jaar CC te speel en ek dink hy is die antwoord op ons heelagter-probleem in die toekoms. Hy gaan GROOT rugby speel. Riaan V gaan terug Griekwas toe en sal verseker binnekort gekoop word deur ‘n groter Unie. Alles moontlik moet gedoen word om George W, Waltie en die res van die o/21’s te behou in VS rugby. Kyk maar na die Shimla-groep op Maandag-aande. Daar is skitter-talent.
9. Die Heinrich B-tipe flank van die Griekwas (Kitshoff) is ‘n MOET in die S14-span. Heinrich soek in die 2e helfte ‘n vervanging wat soos hy speel.
10. Wel met tye dom rugby, maar het nooit gaan le nie. Die Hurricanes gaan hierdie naweek slae kry.
11. Ek wonder ook oor Danwel se spelpeil. Dis net nie goed genoeg op S14 vlak nie.
Hoor graag van julle.
Wel - ek BELOWE nou om nie weer op die stadion ‘n game te kyk totdat Demas gedrop word nie. Ek belowe dit nou plegtig.
Nee wat, ek is een van die grootste cheetahs supporters wat jy kan kry, maar deesdae kyk ek eerder Varsity Cup - hulle speel baie beter as die Cheetahs. Lank laas sulke patetiese rugby gesien. Hulle kan glad nie verdedig nie, en weet ook nie hoe om aanvallend te speel nie. Hulle gaan weer die “Wooden spoon” kry - en ek dink vir die eerste keer verdien hulle dit
Kyk aangesien afrigters baie sentimentele waarde aanheg aan statistieke hoeveel duikslae, tackle ens, wonder ek net vandat HAWIE by die CHEETHAS betrokke is hoeveel agterlyn spelers het hy ontwikkel en is volwaardige SPRINGBOKKE. Tewis nee, JL Potgieter nee, Juries nee, JW nee, hy sal ook nie as hy net 10min speel nie dankie vir PAUL TRU wat talent kan sien en teminste iets van hom gemaak het, Basson nee, Riaan, Sarel nee hulle is beloon agv van die spel by GRIEKWAS - (DAWIE THERON se werk) Meyer ja ook maar opgeroep uit noodsituasie verlede jaar toer, UYS nee, DEMAS nee, HENLIER nee, Lional Cronje nee, Phillip nee, Mapoe nee hopenlik sien Snorre hom en die EBERSHONS BROERS op die B veld oefen wat dit lyk my nie of hul gaan speel nie en ROBERT sal seke daar wees tot CORNE UYS terg is, die feite is min agterlyn spelers het deurgekom of iewers gekom onder die afrigting van HAWIE en ouens gaan word iets by ander unies. Ek wil net se nederig en die EDITOR het al gese HAWIE is n baie nice ou, ek glo dit jul ken hom werk saam hom maar sy rugby styl pas net nie lekke by die STATES nie, ek wil nie my self weggee nie maar van STOFBERG se tyd af was die VRU bekend as die opwindenste en aanskoulikste hardloop rugby en ek lanklaas n doellose agterlyn gesien soos die naweek weer . Die laaste goeie agterlyn was regtig nog in RASSIE se tyd toe ons die BULLE met 4 driee seergemaak het met PHILLIP BURGER en PASSENS. Ek weet die spel en reels verander maar 1 reel wat nie verander het nie is jy moet score die bal moet nogsteeds oor die wit lyn gaan nogsteeds oor die pale gaan en geen span sal dit so doelloos kan doen nie.