The Vodacom Cheetahs go into the Super14 rugby clash against the Highlanders as favourites…a rather unique position. I can’t remember when last the Vodacom Cheetahs were placed on the log above an opponent from New Zeeland.
They can be prepared for a massive onslaught from the Highlanders - you never find a New Zeeland Super14 side without talented players. You might find a team going through a slight dip, but they ALWAYS have the potential to cause havoc when they suddenly “click!”
Even before the start of the Super 14, all the teams would have analyzed the schedule and decided which teams to “target” for the 4 or 5 points! There is no doubt that the Vodacom Cheetahs would have been the team targeted by the travelling opponents. The historical data would have revealed that many previous visitors managed to collect points against the Cheetahs.
There has been talk in the media of plans to play running rugby against the Highlanders - this is something for many a spectator to look forward to - but we will need to be alert on defense and provide the base for ball possession amongst the forwards!
The away –win by the Vodacom Cheetahs last week against the Sharks would not have changed the perception that the Vodacom Cheetahs might become prey themselves. This would only have confirmed that more work might be needed for a victory in Bloemfontein – and the Vodacom Cheetahs will not be underestimated!
Vodacom Cheetah Supporters will expect their team to continue with the winning performance of last week! We will be supporting our team and praying for a good defensive and consistent performance! May we all have the pleasure of discussing a winning performance next week!
Go Vodacom Cheetahs!!!

Dit wil my voorkom of die Cheetahs geen wil het om te wen nie, veral na vandag se poging.
Nee!!! Vrystaat kan nie twee maal na mekaar wen nie!!
Ons was gebluf met ons oorwinning verlede naweek teen die Haaie. Die Cheetahs is terug by verlede jaar in die groef van die verloorsindroom wat oorgedra word aan die span deur afrigters wat nie weet hoe om ‘n span vir Super rugby af te rig nie.
Naka en Hawies moet ernstig daaraan dink om die tuig neer te lê. Die Vodacom Cheetahs kort nuwe “spark” en ek kan nie dink dat ons dit ooit sal kan kry by die huidige afrigters nie. Ons sukkel ons gatte af al vandat Naka en kie oorgevat het as afrigters. ALMAL op die blog kan my maar slegsê omdat ek negatief is oor die span MAAR om by ‘n stadion te gaan sit naweek na naweek en doellose rugby te sien is nie lekker nie!!!!!!
Naka en Hawies moet leer dat sentimentele keuses soos Demas, die kapteinskap van Smit asook die Bosman so onoortuigende agterlynspel nie die wa deur die drif sal neem nie.
Ek wil nou nie die bestuur en die Editor slegsê nie maar julle was vinnig om na verlede week se vertoning vinger te wys na ondersteuners wat “negatief” is nie… MAAR jul het min te se van die span se NEGATIEWE spel!
Dit is nie lekker om net in die Curriebeker te feature nie! Ons moet kan bewys dat ons in Superrugby ook tot die uitspeelrondes kan deurdring! Bring vir ons VRYSTAAT RUGBY!!!! Ek geen nie om om te verloor as ons vreesloos speel nie maar ek gee om as ons verloor as ons doelloos speel.
MERK HIEDIE WOORDE —–> ONS IS IN DIESELFDE BOOTJIE AS VERLEDE JAAR EN DIT SAL JAAR NA JAAR SO AANHOU MET ONS ONBEKWAME AFRIGTERS!
Nee!!! Vrystaat kan nie twee maal na mekaar wen nie!!
Ons was gebluf met ons oorwinning verlede naweek teen die Haaie. Die Cheetahs is terug by verlede jaar in die groef van die verloorsindroom wat oorgedra word aan die span deur afrigters wat nie weet hoe om ‘n span vir Super rugby af te rig nie.
Naka en Hawies moet ernstig daaraan dink om die tuig neer te lê. Die Vodacom Cheetahs kort nuwe “spark” en ek kan nie dink dat ons dit ooit sal kan kry by die huidige afrigters nie. Ons sukkel ons gatte af al vandat Naka en kie oorgevat het as afrigters. ALMAL op die blog kan my maar slegsê omdat ek negatief is oor die span MAAR om by ‘n stadion te gaan sit naweek na naweek en doellose rugby te sien is nie lekker nie!!!!!!
Naka en Hawies moet leer dat sentimentele keuses soos Demas, die kapteinskap van Smit asook die Bosman so onoortuigende agterlynspel nie die wa deur die drif sal neem nie.
Ek wil nou nie die bestuur en die Editor slegsê nie maar julle was vinnig om na verlede week se vertoning vinger te wys na ondersteuners wat “negatief” is nie… MAAR jul het min te se van die span se NEGATIEWE spel!
Dit is nie lekker om net in die Curriebeker te feature nie! Ons moet kan bewys dat ons in Superrugby ook tot die uitspeelrondes kan deurdring! Bring vir ons VRYSTAAT RUGBY!!!! Ek gee nie om om te verloor as ons vreesloos speel nie maar ek gee om as ons verloor as ons doelloos speel.
MERK HIEDIE WOORDE —–> ONS IS IN DIESELFDE BOOTJIE AS VERLEDE JAAR EN DIT SAL JAAR NA JAAR SO AANHOU MET ONS ONBEKWAME AFRIGTERS!
Teen die Highlanders op jou tuisveld verloor is een ding. Maar so lusteloos en planllos het ek nog nie in my lewe gesien nie. Editor - ons kan verseker nie met dit tevrede wees nie. Dit was die swakste game ooit. Albei spanne……..Nee wat, kom ons onttrek maar uit die kompteisie ons is nie opgewasse nie. Hier kom groot tellings as ons oorsee toer……
AG NEE AG NEE. VAN N HAAAAK VRYSTAAAAAT NA N KAAAAA@? VRYSTAAAAAT. Kerels ek erken Mapoe moet terug vleuel toe. KONTINITEIT se dinges man. HOU OP OM JUL PELLE TE KIES EN KIES DIE OUENS WAT WIL EN KAN MAN EN KRY DIE POLITIEK UIT. NAKA/HAWIE VRU GAAN NIE OOR JULLE NIE WIE JULLE LAAIK EN NIE LAAIK WAT JULLE WIL HE OF NIE, DIT GAAN OOR SPELERS SO KIES SPELERS, SPELERS WAT OP VORM IS WAT NIE N BESPOTTING VAN DIE VRYSTAAT TRUI MAAK NIE, EN AS DAARDIE SPELERS OP VORM IS KIES HOM DAN OF JUL HOM NOU LAAIK OF NIE EN KRY DIE POLITIEK EN HIERDIE BUDY BUDY EN DIE OUENS WAT NET G.@T KRUIP UIT DIE SPAN EN KIES VIR N SLAG N SPAN OP MERRIT DAN GAAN JUL SIEN DIT GAAN BAIE BETER GAAN. KRY JULLE GEVOELENS EN HOUDING TEENOOR SEKERE SPELERS REG EN KRY HUL IN DIE SPAN VIR N SLAG. Het jul ouens JUAN gesien toe supersport met hom gepraat het, hy was vol belaaide emosies, frustrasie, irretasie, kwaad, ongelukkig sy oe en kop dwaal onrustig, ek se jul iets is net nie pluis in die VRU nie die HUIS IS IN WANORDE.
Toe gebeur die wen nie, want ons speel mos die wedstryd(e) deesdae in die media.
Ek sal ‘n Cheetah ondersteuner bly, maar beslis nie ‘n positiewe een nie.
Sal maar ‘n lae profiel hou en so min as moontlik iets sê, want dan sê ek ten minste nie iets negatiefs nie.
Ja Saterdag was sleg,maar ek glo steeds die Cheetahs gaan in die semis speel.Meyer Bosman op losskakel.SAAM MET EBERSOHN EN SNYMAN OP SENTER.
Bosman op losskakel!!?? blou bul is jy mal?
Cheetas het die spelers maar kort ’spark’, maak nie saak wat tenminste kry ons goeie ‘entertainment’.