Comments on: Vrae aan Hawies….

By: Jan Burger
Ek weet nie of dit net ek is wat gefrustreerd is nie. Hoekom word die Cheetahs afgerig om die ander span se game te speel? Ons gaan nooit die Blou Bulle wen met ‘n skop game nie, hoekom probeer ons? Wat het geword van die basiese doel en reels in rugby? 1. Behou bal besit moet dit nie weg skop nie. 2. Merk jou oponent en Tackle die vark die eerste keer en asb moet hom nie probeer soen groet nie. 3. Vol spoed vorentoe. 4. Ondersteuning en opvolg werk na die losgemaal en wegbreek punte.

Hoekom raak julle ontslae van goeie spelers wat potensiaal wys? Julle bied nie eers vir daai ouens ‘n pakket aan om hulle te probeer hou nie. Julle hou vas aan spelers wat nie enige van die ander provinsies wil he nie. Geld is altyd ‘n verskoning, maar 2001-2008 was nie Vrystaat stadium vol gepak met Vrystaat ondersteuners wat het van daai gelde geword?

Ek hoop en bid dat die bestuur en afrigters dit spelers kan en gaan ondersteun in 2010 deur die beste spelers te kies en die spelers wat nie hulle kant bring in wedstyde nie vroegtydig sal afhaal, sodat ons die Currie beker kan huis toe bring hierdie jaar.

By: Gerhard
Editor, maak maar die Blog met vrae aan Hawies toe. Hy en Naka is seker te besig om weer te probeer dink aan ‘n rede en verduideliking om Demas in die begin span te kry.

Ek kan nie glo 2 mense is so hardkoppig en aspris nie. Hoe meer ons vir iets of iemand in die span vra, hoe meer skop hulle vas en BULLS..t ons.

DANKIE HAWIES DAT JY SO BAIE TYD OPOFFER AAN DIE MENSE WAT JOU SALARIS BETAAL. JULLE IS ‘n JOKE!!!!!!!!!!!!!!!

By: Norman du Plooy
“Hawies hoef nie die vrae te beantwoord nie - geen ander afrigter doen dit nie.” Ek is nou baie deurmekaar.  Hoekom geleentheid gee vir vrae en dan kom met die hierdie opmerking?  Maar dis reg, verstaan.  Hawies hoef nie te antwoord nie, maar as hulle (hy en Naka) nie hul besluite wil verduidelik nie, dan moet hulle maar die “punch” vat en nie sulke snotty berigte plaas soos vanmore nie.  Dink hulle dis lekker vir ons as ondersteuners om week na week te kyk hoe ons span wat ons ondersteun soos palookas voorkom?  En dis reg dieselfde afrigtings span het die span gelei na die 2009 Finaal in die CC nadat almal hulle koppe ge-eis het in die begin,  maar daar was VERANDERINGE wat dit aangehelp het.  Naka het self erken hy het dat die spelers die kaptein self kies (een van die punte wat al genoem is, ek ek se nie daarmee dat Juan nie kaptein moet wees nie) en dit het die ommeswaai bewerkstellig.  Wat hulle ook uitlaat is dat dit dieselfde afrigtingspan is wat die Cheetahs gelei het om laaste te eindig in die S14 verlede jaar.  Ons is tans weer in die S14.  Teen die Highlanders was ons die gunstelinge, toe verloor ons.  Dit gaan nie makliker word in hierdie kompetisie nie.

By: Gerhard
Editor, hoekom los Hawies nie maar die beantwoording nie. Hy het al klaar vir Demas en die senter vrae gedodge. Almal het oor daai 2 goed gevrae en hy het die eerste 2 of 3 beantwoord al.

HAWIES, JULLE MORS ONS EN ONS CHEETAH SPAN SE TYD.

By: editor
Dan vra ek onverskoning Chris - het al ‘n draai op hulle site gemaak en dit nie gesien.

By: Chris
LMGA!!! Goeie pos Kiere (30) !!

Editor (31) jy is verkeerd. Ludeke het verlede vrae van Bul ondersteuners beantwoord op hul webtuiste. Victor Matfield het ook by verskeie geleenthede op sekere tye “live” met bloggers gesels op hul webtuiste… ek het self vrae aan hom gerig.

Ek dink daar is baie politiek in die Cheetah kamp en ek is onder die indruk dat die poletiek saam met die afrigters in die Span is! Ons as ondersteuners soek oop kaarte van die afrigters af!

By: Spikkels
Editor

n Goeie idee:

Laat Harold en Naka ook hierdie vrae beantwoord - sonder dat die een die ander se antwoord sien …..

Behoort n interresante oeffening te wees!

By: Jan Plank
31 Editor

OK as Hawies niks aan ons as ondersteuners verskillig is, soos om vrae te beantwoord nie, dan is ons hulle ook niks verskillig, bv om die wedstryde by te woon nie!!!

Patetiese stelling!!

Net so goed my MD sê hy het nie nodig om my vrae te beantwoord nie!

Lyk my julle besef nie wie gee julle ‘n bestaansreg nie???

Gaan voort, ek kan sien hoekom gaan dit soos dit (alreeds) gaan.

By: Cheetah Supporter
Go Cheetah’s Go !!!

Go Cheetah’s Go !!!

Go Cheetah’s Go !!!

Wat gaan aan ?

Hoekom ploeter die ouens so ?

Wanneer gaan julle besef dat Demas nie die antwoord is nie ?

Nou voel ek beter. Saterdag was regtig die laaste strooi.

Ek wil net vir die manne sê: “Baie sterkte vir komende Saterdag”.

E dink steeds dat die ouens dit kan maak - nie net ‘n beter posisie op die log nie - maar wel a final en selfs a wen !

Sterkte ouens !

Go Cheetah’s Go !!!

Go Cheetah’s Go !!!

Go Cheetah’s Go !!!

By: Hannes
Hallo Hawies,

Net een vraag, hoe lank voor jy en Naka bedank/aftree?

Ek wil net graag weet wanneer ek weer kan begin rugby kyk.