Skeidsregter verandering: Vodacom Cheetahs vs Highlanders

Weens ‘n besering wat Stuart Dickenson opgedoen het en vandag om 13:00 terug vlieg Australië toe is die volgende persone aangestel vir eerskomende Saterdag, 27 Februarie 2010 se wedstryd tussen die Vodacom Cheetahs v Highlanders om 17:05:

 

Skeidsregter                                      –             Pro Legoete

Assistent Skeidsregetr 1               –             Craig Joubert

Assistent Skeidsregetr 2               –             Cobus Wessels

 

This entry was posted on Wednesday, February 24th, 2010 at 1:44 pm and is filed under The Team. You can follow any responses to this entry through the RSS 2.0 feed. You can leave a response, or trackback from your own site.

5 Responses to “Skeidsregter verandering: Vodacom Cheetahs vs Highlanders”

  1. Gron Says:

    At least it’s not Kaplan. Naka, ask the ref to watch out for ‘intentional obstructive lazy-running’ and persist with the high kicks with Jongi chasing. At some point the ref will intervene.

  2. Pieter Says:

    Ag kom ons hoop Pro is lojaal teenoor SA. Hy moet tog nou net nie probeer naam maak en kop verloor en laf raak nie

  3. Norman du Plooy Says:

    Net bly dis nie weer Kaplan nie….

  4. Sean Says:

    Wat n “disaster” Saterdag, dis nou die ref Mr. Legoete… weet nie waar hy sy reels leer nie, SWAK SWAK.. SWAK!! Sal maak dat ek nie meer die game kyk nie!! Maak van n duur (R…)skouspel n disaster….. Mr. Legoete gaan leer blaas, leer jou reels, of gaan op vroee retirement…!! maar bokker off uit ons game uit

  5. Gerhard Says:

    PATETIES!!!!!!!!!!

Leave a Reply

Anti-Spam Protection by WP-SpamFree