Comments on: Juan Smith vital to Vodacom Cheetahs success!

By: jakes
Gee my een goeie rede hoekom ons nog vir die cheetas moet skree, ek wou my seun by cheetha kids inskryf maar ek gaan hom beslis daai verleentheid spaar. My kind het my op n keer gevra hoekom ek vir n span skree wat 99% van die tyd swak speel en verloor. Blou Bulle is definitief n beter opsie.

By: Kobus Myburgh
Onthou julle ons geel Lion beker truie van destyds? Daai was mooi truie gewees!

By: kierie
Dankie editor - maar die unie kan seker voorstelle maak of seker darem vra hoe die trui wil hê? Die trui wat teen die Britse Leeus gedra was, is net so mooi en baie plain gewees - al kan hul dit dra - ek meen as die unie met die borg aan die begin sit dan kan daar seker saam besluit word. By verre die aakligste trui was die 2008 CB trui - met die oranje ’sweetgate’ onder die arms….asb moet net nie weer so trui laat maak nie. Die logo was ook nie eers geborduur nie - dit het soos ‘n sticker gelyk……..dankie admin, ek meen jy antwoord elke liewe vraag - dis baie baie beter as in die verlede!!

By: editor
Hi Kierie

Weet jy wat die storie met die truie is - en persoonlik was ek ook baie mal oor die waarna jy verwys, maar dit hang maar af van die borge.  Daai truie van 2005 was adidas truie.  Intussen het ons verander van adidas na canterbury na gilbert.  Die borge besluit basies hoe die truie gaan lyk saam met die topbestuur.

Groete

By: kierie
Behalwe vir daai knock sonder iemand naby hom voor die doellyn teen die Bulle… Editor wat is die kans at die curriebekr trui weer soos die 2005 een kan lyk met die 3 strepies op elke mou? Dit was ons mooiste trui ooit - want die truie verander elke jaar en daar word nie by die tradisie gehou nie. Die Bulle se curriebeker trui bv lyk die afgelope klomp jaar dieselfde - want daar is ‘n emosionele konnektasie daaraan……Editor is daar iewers nog van die ou katoen truie met die ou rugby logo op van die vrystaat met die lang moue wat mens kan koop as aandenking? Ek sal tot R2000 betaal vir ene. Of kan mens dit spesiaal laat maak???

By: Quinton
“As all other players, Juan Smith has also had his critics – He has been accused of sometimes holding onto the ball for too long or not passing the ball.”

Ek dink julle verwys na schalk burger!maar ja,hy is n’ fantastiese speler,die beste in die wereld!