Who compiles the rugby stats that we see on television?

stats-for-telvision

While watching rugby being broadcast on television you can see a small banner indicating the number of visits to the opposition 22m, the number of reset scrums etc… But who provides this data and adds it to your screen?

We have promised to take our spectators and website visitors behind the scene and reveal some interesting information. During half time at Vodacompark on Friday evening I had a chat with 2 gentlemen sitting behind screens to my right and asked them to take a photo and capture what they are doing.

They work for a company contracted by Supersport to provide these statistics for the Super14, Currie Cup and even cricket. They have to log all the data as it happens during the game and are in constant communication with the production team to make this available when requested during the broadcast.

They allowed me to take a photo of the screen as well - taken at the time when the stadium light went down after 58minutes in the game.

stats-for-telvision-2

From the screen we can see that the following data is logged:
• Scrums
• Visits to opponents 22
• Turnovers won in open play
• Line-outs
• Handling errors
• Tackles
• Kickable penalties
• Phase control
• Balls spread to the wings
• Infringements
• Rucks and mauls won
• Kicks from hand
• Kicking distance
• Territory
• Possession

The above data is a good indication of how tightly contested the match was after 58 minutes of play! We will provide more in depth analysis of actual stats during the week!

We would like to thank these guys and Supersport for allowing us to share some insights on the process of data capturing for television with our fans! By sharing information such as this we strive to make the viewing experience of our blog readers and fans even better!

This entry was posted on Monday, February 15th, 2010 at 12:06 pm and is filed under Guestwriter: 15. You can follow any responses to this entry through the RSS 2.0 feed. You can leave a response, or trackback from your own site.

10 Responses to “Who compiles the rugby stats that we see on television?”

  1. kierie Says:

    Editor - gaan die span anders lyk die naweek en gaan die spelers wat swak gespeel het bank toe geskuif word? ( Bosman, Uys, De Bruyn)………….en wat is die beleid - hoeveel swak games mag ‘n Cheetah speler in ‘n ry speel voordat hy gedrop word? Want lyk my dis baie

  2. editor Says:

    Hi Kierie

    Op hierdie stadium lê die besluit maar by Naka, maar dit lyk nie of Uys sal kan speel nie - sy enkel het lelik seer gekry.

    Groete

  3. Louis Nortje Says:

    Stem saam, groot probleem was die verdediging in die middeveld. Naka sal dalk n ander paar moet kies, ouens wat honger is…

  4. Gron Says:

    Ek dink Uys het genoeg kanse gehad. Ek dink sy oomblike van ‘briljantheid’ vandat hy by die Cheetahs aangesluit het, kan jy op een hand tel.

    Mapoe is goeie skyf. Sy voetwerk word gemors op vleuel. Om hom langs Nokwe te sien hardloop sal ongelooflik wees! Snyman was ook ‘n opsie om in te bring, maar op hierdie stadium is ek gelukkig met Mapoe daar.

    Bosman was nie reg vir die game nie. Hy was erg geroes.

    Wat gaan met Johnson aan? Hy het nog glad nie hierdie jaar sy vorm van einde laas jaar gewys nie!

  5. Gron Says:

    O ja! Aangaande die statistieke… wie gee vir hiedie manne die gewig van ons spelers? Hulle het die naweek dit heeltemal verkeerd gehad! Volgens hulle stats hoort WP Nel en Adrian Strauss op die vleuels!

  6. editor Says:

    Hi Gron

    Waar was hierdie stats - op Super Sport?

  7. Chris B Says:

    Ja, statistieke is wonderlike hulpmiddels…as afrigters en spanne dit verstaan en gebruik. Ek dink Naka en sommige van die spelers behoort eintlik net die videos te kyk om te sien watse horribale leemte/s ons in die agterlyn het…..en laasjaar gehad het. Almal praat al daaroor, sien dit al raak, net nie ons afrigters nie.Breyten Paulse sê gisteraand op Superrugby dat hy nie verstaan waarom die Cheetahs se agterlyn nie meer moed aan die dag lê om die bal te hardloop nie. Ons kan nie aanhou om in sulke kompetisies net op 8 voorspelers staat te maak nie.
    Ek wens ek kon hom antwoord, want ek verstaan ook nie dat ons redelik maklik drieë druk as ons balle beweeg na ons vleuels toe ( die bestes in die land ! ), en sodra ons ‘n drie gedruk het dan hou ons eers weer bietjie op daarmee, en probeer net voor speel ? Maar ek dink hy verstaan nie dat daar tussen die agsteman en die vleuels iets moet wees wat dit kan bewerkstellig nie ? En dat hulle ook in staat moet wees om drieë te keer nie.
    Nou ja, ek weet ek is uiters negatief, maar dis frustrerend dat ‘n afrigter identiese foute en leemtes Saterdag vir Saterdag, en jaar vir jaar, kan aanskou, en nie wil of weet om dit te verander nie ! En soveel menings daaroor in koerante, TV, die ondersteuners, rugbykenners ens., in die wind slaan nie.

    Mapoe se voetwerk is baie meer bruikbaar op vleuel, nie op senter nie. Aanvallende, dinkende, aggresiewe senters soos JW, Geel, Ebersohns en ‘n hele paar ander moet met die spoed van wind teruggebring word na die Cheetah opset toe. Dit sou dalk ook ‘n beter roep wees om B.Basson eerder in Bosman/Uys se plek op senter te speel. Of bring Daniller dalk senter toe, ons het ‘n lekker groot senter nodig. Enigiets sal in elk geval ‘n verbetering wees.
    Johnson is net ‘n stormram wat oor en oor dieselfde ding doen. Hoe Frans Viljoen vir hom moet plek maak in die beginspan, sal ek nie verstaan nie ( soos ons verlede Vrydag ook gesien het toe Viljoen opkom )
    Ek twyfel ook nie daaraan dat ‘n bevoegde agterlyn afrigter baie dêm vinnig vir die span gevind moet word nie. Hawies is selfs swakker as Bosman, Uys, Tewis ens.

  8. Gron Says:

    Ja. Op Supersport. Daar was ‘n hele paar mense wat dit opgebring het op ander blogs.

  9. editor Says:

    Hi Gron

    Ek sal met Super Sport se stats ouens daaroor praat - die info wat ek hulle verskaf is korrek - dit is dan ‘n fout van hulle kant af.

    Groete en dankie dat jy gesê het

  10. Kobus Myburgh Says:

    Hi Editor, se ons bietjie wie jy nou eintlik is. Jy het Job se geduld. Is jy dalk Helgard Muller? Het jy al vir Vrystaat gespeel?

Leave a Reply

Anti-Spam Protection by WP-SpamFree