Dit is nou jou kans om die Vodacom Cheetahs te ondersteun in Durban teen die Sharks hierdie naweek!
Kontak Rentia 0833084244 vir Bustoer na Durban 19 Februarie 2010.
Bespreek spoedig om deel te wees.
Dit is nou jou kans om die Vodacom Cheetahs te ondersteun in Durban teen die Sharks hierdie naweek!
Kontak Rentia 0833084244 vir Bustoer na Durban 19 Februarie 2010.
Bespreek spoedig om deel te wees.
Cool!! Wat gebeur alles op die bus en is daar ‘n kontantkroeg ens??
Hi Kierie
Bel vir Rentia - sy sal al jou vrae kan beantwoord.
Groete
Hoop die bus word vol - want almal sal verlof moet vat op die Vrydag