Comments on: Vodacom Park ready for Vodacom Cheetahs v Vodacom Bulls Clash

By: kierie
Ja wraggies - ek dink dit was Demas se eerste tackle ooit………maar hy het darem ‘opgemaak’ daarvoor deur oudergewoonte die up and under te mis.

By: Chris
Ek het so pas die wedstryd klaargekyk en ek wil graag my opsomming van die westryd hier gee:

DIE SKEIDSREGTER ————- Kaplan het baie goed geblaas. Ek dink hy was redelik regverdig en hy het na albei kante toe geblaas. Ek kon net nie sien hoe die nuwe reels die spel werklik beter maak nie. Ek voel dat daar net in sekere omstandighede geblaas was vir die duiker wat nie wegrol nie en dan weer in ander omstandighede nie. Gurthro Steenkamp was te vinnig gestraf in die eeste helfte omdat hy nie weggerol het nie maar in die tweede helfte het Kaplan van die reel vergeet.

Ek is nie tevrede met dié reel AS dit nie konsekwent en duidelik toegepas kan word nie. Ek dink dit laat ‘n TE groot grys area waarin die SKEIDSREGTER ‘n te groot bepalende rol het oor die gang van die wedstryd.

Ek kon by feitlik elke duikslag wat tot ‘n losgemaal ontaard het in die tweede helfte foutsien as ek deur die bril van die nuwe reels moes kyk. Dit laat my wonder of die reels daargestel is vir die spel om beter te lyk of sodat die skeidsregters die spel beter kan manupileer. Ek wil nou nie die dam onder die eend uit ruk nie maar die ek dink dié reels maak dit vir skeidsregters makliker om die uitslae van wedstryde te bapaal - ek dink ook dat ons in ‘n lewe van korupsie lewe en dat groot geldmagte baie maal die uitkoms van dinge bepaal. Ek vat hiermee niks van die Bulle se oorwinning weg nie.

Genoeg van die gedeelte van die westryd. Ek sal graag verder wil debateer oor hierdie onderwerp.

BULLE ————— Die Bulle het baie goed gespeel. Hul was nie die beter span op die veld nie maar hul was die slimmer span op die veld. Ek dink nie dat Jaco Pretorius en Wynand Olivier soveel spasie gegun moes gewees het nie. Ek hou nie van die speler nie omdat hul nog nie vir my goed genoeg is om vir die Springbokke te speel nie maar dat hul wel gekies is. Ten spyte van of ek nou van hul hou of nie het hul goed gespeel en en hul het die spasie wat daar vir hul verniet gegee is baie geniet. Ek sou ook as ek ‘n Bul was.

Ek wil nie die bulle slegsê nie maar die Bulle lyk vir my na ‘n baie klop-bare span.

Een baie goeie ding wat ek raakgesien het by die bulle was hul vermoë om kop te hou. Ek dink dit is te danke aan die goeie leiers wat hul span het. Hul het met kalmte verdedig en hul het met skerp visie aangeval.

VRYSTAAT ———— Ek is baie meer posetief as verlede jaar. Ons het ‘n goeie stelskopper en dit het ons heeltyd in die wedtryd gehou. Ek is baie bly dat JL Potgieter weg is want ons gaan baie meer wedstryde wen met ons beter stelskopwerk.

Ek dink dat die Cheetahs beter is as verlede jaar op die aanval. Ons is swakker as verlede jaar op verdediging en ons skrums was ook meer onder druk as verlede jaar.

Ons span het baie goed vertoon in die begin van die wedstryd maar ons spel het later uitgerafel. Ons spelers het baie goed geslpeel maar die uitrafeling het veroorsaak dat ons ons struktuur verloor het en dit het ons aan die einde die westryd gekos. Ek wil nie alles op een persoon blameer nie maar ek dink ‘n groot oorsaak van ons uitrafeling was dat Vrystaat sonder ‘n goeie leier gespeel het. Ek het GEEN leiding gewaar van Juan Smit af nie en die spelers het vir my onrustig gelyk toe ons agergeloop het. ‘n Goeie kaptein sou kopgehou het in meer struktuur behou het in die wedstryd. Ek van hiermee niks weg van Juan Smit as ‘n rugbyspeler nie. Juan het baie goed gespeel en ek is bly hy is terug. Ek is net hartseer omdat Juan se kapteinskap sy spel benadeel en dat hy ook nie goeie leiding kan gee nie. Ek sê dit weer: “Ons het ‘n leier vanaand nodig gehad en ons het nie een gahad nie”

Ons balvaardighede het ons baie in die steek gelaat. Ons verdediging was ook nie goed genoeg gestruktureed  nie.

Ek is ook nie tevrede gewees met Meyer Bosman se spel nie. Bosman vir niks afgestamp deur Wynand Olivier. As Bosman ‘n laagvat uitgeoefen het soos wat ‘n Springbok senter goed moet kan doen sou daar nie ‘n drie gekom het nie. Olivier was omring deur Cheetahs en ons sou omgekeerde besit gehad het as Bosman net laag kon gaan soos wat ‘n goeie verdediger moet doen.

Tewis de Bruyn het goed begin maar ek dink hy het te lank aanhou speel voordat sy plaasvervanger opgekom het. De Bruyn het ook ‘n laagvat gemis in die tweede helfte en dit was op die doellyn. Dit is onaanvaarbaar dat ons sulke maklike drieë afgestaan het vir die Bulle.

Ek wil ook vir Riaan Viljoen beoordeel. Hy het baie gespanne voorgekom en sy posisionele spel was nie goed gewees nie. Ek was opgewonde om hom te sien speel omdat ek nie baie keer verlede jaar na hom gekyk het nie maar ek dink nie dat hy verdien om bo Hennie Daniller in die span te wees met die spel wat hy vanaand vir die Cheetahs gespeel het nie. Ek sou hom nog twee wedstryde kans gee om homself te bewys. Riaan Vijoen moet ook deur die afrigters gestraf word omdat hy dink dat dit ‘n grap is om swak te skop vir die Vrystaat. Sy swak skop het die bulle na ons goeie voorsprong vroeg in die eerste helfte in die posisie geplaas om hul eerste drie te druk…. en om te lag na ‘n swak skop in nie die lyftaal wat ‘n ware Cheeta moet wys nadat hy drooggemaak het nie.

Laastens wil ek net sê dat ons dissipline nie goed genoeg was nie. Dissipline lê MEESTAL voor die deur van die afrigter. Komaan Naka vat die spelers vas!

PS… Geluk aan Demas met sy tackle. Dit is jou beste nog.

By: Chris
Guestwriter 15

Dankie dat jy help met die blog. Dankie vir jou bereidwilligheid om openlik oor sake te praat. Dit is baie lekker om te sien dat die blog meer gereeld opdateer word. Ek dink dat dit ‘n goeie ding is vir die VRU. Ek sal daarvan hou as jy kan aanhou om dit te doen en ek hoop ook dat jy vergoed kan word in die toekoms.

Ek het ook soos jy ‘n groot passie vir die spel en ek sal ‘n Cheetah bly totdat ek doodgaan. Dit is goed ook vir die Cheetahs om passievolle mense te hê soos wat seker al bloggers hier is.

Jammer dat ek nou weer oor Afrikaans en Engels moet praat maar dit is vir my belangrik dat die VRU ten minste my insette en vrae rondom dié saak moet hoor.

Ek het al twee maal in die verlede die idee opgebring dat die webtuiste van die Vodacom Cheetahs verander moet word sodat dit in Afrikaans en in Engels is. Ek het toe ook verwys na die Bulle se webtuiste as ‘n goeie voorbeeld. Die hele “geraamte” van ons webtuiste is in Engels maar by verre is die meeste teks wat op die webtuiste geplaas word in Afrikaans veral die van die bloggers. Hoekom kan die VRU nie die webtuiste in twee tale aanbied nie? Ek dink dit is omdat daar dalk nie genoeg geld is nie maar mens kan altyd ‘n plan maak.

Ek het ook in die verlede gesê dat dit goed sal wees as ons die webtuiste dalk in Sotho ook kan doen omdat ‘n hele paar van die Bloemfontein Celtic se ondesteuners die Cheetahs ondersteun en dat die meeste van hulle Sotho praat. Ek dink dat Vrystaat se rugby meer daarby sal baatvind om uit te bou in tale. Ek dink dat die Cheetahs rugby meer toeganklik kan maak vir veral die swart bevolking rondom Bloemfontein deur in hul taal naamlik Sotho met hul te praat. Dit kan maak dat nog vele meer van Bloem Celtic se ondersteuners en ander Sotho praters na ons wedstryde kom kyk. Dit kan ook meer rugby aanmoedig in onder die swart gemeenskap. Moedertaalaal is sensitief en lekker vir almal. Kyk bietjie hoe bly is ‘n Sotho as jy vir hom of haar in sy of haar taal net hallo sê.

Kan ons nie hierdie goed onder die VRU se aandag bring nie? Dink jy dat jy daarmee sal kan help? As jy kan sal dit goed wees. Dit kan defnitief ‘n verskil maak.

Ek geniet die blog baie en ek is dankbaar dat die VRU vir ons die geleentheid gee om te kan blog. Ek het ook nooit gedink dat daar enige intensie by jou was/is om die webtuiste willens te verengels nie maar ek moet ook bysê dat goed soms gebeur sonder dat mens dit agterkom.

Dankie dat jy verstaan.

Dit is baie lekker om ‘n Cheetah ondersteuner te wees en ek wil ook weer noem dat dit lekker is om te blog saam met almal. Ek verruil dié span vir geen ander span in die wêreld nie. Dankie Guestwriter 15, Editor en my mede Bloggers.

Haak Die Bulle!

By: Guestwriter 15
Doodreg Chris! Ek waardeer die aanmerkings en kan jou verseker ek, as Guestwriter 15 is Afrikaansprekend en het geen plan om enigsens weg te doen met Afrikaans nie. Ek is trots op my taal en as Afrikaanssprekende is dit natuurlik meer natuurlik om in Afrikaans te kommunikeer. Daar is oorwegend Afrikaanse nuusberigte op die Cheetah webwerf met die puik ondersteuning van joernaliste van ondermeer die Volksblad.

Ek het onderneem om [sonder vergoeding] te help met “blog posts” en meen dit sal waarde bied tot die Vodacom Cheetahs se bydrae tot die uitbouing van rugbykennis onder alle ondersteuners. Daar was voorheen min blog bydraes in Engels en vandaar die afwesigheid van Engelse kommentaar. Die internet neem so ‘n wyle om behoorlik “opspoorbaar’ te word en ons hoop dat daar meer Engelse ondersteuners ons bydraes sal raaksien deur die “search engines” soos Google en dan sal bydra tot die besprekings en uitbou van trots op die Vodacom Cheetahs.

Ek sal onderneem om in Afrikaans ook te blog en hoop dat die bydraes sinvol sal wees en sal bydrae tot ‘n lekker rugby ervaring! Ek glo dat die Blog ‘n groot bydrae kan lewer tot hierdie spel waaroor ons so passievol is en sal eerder nou en dan in Afrikaans ook blog as wat ek bloot minder stories plaas uit vrees dat iemand dink die Blog is besig om te verengels.

Ek dink die Blog is bedoel om geniet te word, om rugby te bevorder en gedagtes te deel. Dit is vir my ver verhewe bo enige politieke inmengery ens. Ek wil graag beklemtoon dat daar hoegenaamd geen plan is om enigiets te “verengels” is nie en dat ek ook nie gevra is om net in engels te skryf nie! As dit so voorkom is dit bloot ‘n fout aan my kant om te veel te skryf  - en dit blameer ek maar op my passie vir die spel!

By: kierie
Ek moet stem Chris. Ons is erg oor die taal - dit is erg genoeg dat ons skole, universiteite ens verengels en dat mens selfs by party werksplekke nie eers mag Afr praat nie…….dis volgens my glad nie demokrasie nie - ons voel oor ons taal soos oor ons rugby. Ons is nie die Britse kolonie van Durban nie - en ons is nie Engels nie. Al die spelers (behalwe miskien Nokwe ek is nie seker oor hom nie) is ook Afrikaans, so ook die afrigter en spanbestuur. Ek dink ons moet almal meer en meer by supersport begin kla oordat AL die supersport wedstryde se kommentaar deur Naas hulle net Engels is - die halftyd en voor die tyd op supersport. Die build-up van die curriebeker finaal is ook net engels gewees laasjaar. Afrikaanse mense is meerderheid rugby ondersteuners en die ouens wat die geld spandeer op die sport. dis tyd dat veral supersport ons taal begin respekteer. hoe meer klagtes, hoe meer sal iets gedoen word deur hulle glo ek……..

By: kierie
Ek moet se daar was gister op die Volksblad se website darem maar twee ‘Hotties’ wat die Cheetahs truie gedra het, ek dink ene werk ook vir die Cheetahs. Ek wil maar net noem dit was mooi om te sien.

By: Chris
Guestwriter 15 -

As daar so baie engelse mense is soos wat jy sê, hoekom is daar dan geen Engelse kommentaar op die blogs nie? Die enigste engelse kommentaar kom van die Vodacom Cheetahs af.

Ek stry nie dat daar Engelse ondersteuners is nie maar kyk EERSTE na wie jul die meeste ondersteun. Die Afrikaanse mense is BAIE meer as die Engelse mense en om met Afrikaans WEG TE DOEN om vir engels plak te maak staan my nie aan nie. Dit is baie soos wat die ANC regering tans maak.

As jul voel dat julle jul Engelse mense wat nie Afrikaans kan praat nie ook tuis wil laat voel dan kan jul mos ALLES in Engels en in Afrikaan doen. Om Afrikaans te te VERVANG met Engels is ‘n klap in die gesig van BAIE van jul ondersteuners.

Gaan leer by die bulle. Hul webtuiste is letterlik woord vir woord in Afrikaans en in Engels. Jul moet leer waar jul brood en botter vandaan kom.

As jy gaan kyk da Franse, Duitse en Hollandse sokker webtuistes is baie van daardie webtuistes ook in twee tale. Dit is iets wat ou Unies al geleer het wat julle lyk my nog moet leer.

As jul regtig so sterk daaroor voel dan moet ons die peiling op die webtuiste aanbring asook ‘n blog daaroor oopmaak. As DIE MEESTE mense nie gepla is oor dat die webtuiste stadig (maar seker) verengels word nie dan sal ek stil bly daaroor en dit demokraties aanvaar maar ek dink en voel sterk dat julle Afrikaans moet UITBOU en nie vervang nie.

Ek stem vir ‘n webtuiste wat standaard Afrikaan is met ‘n opsie om dit in Engels te sien. As jy meer Coke as Fanta verkoop in ‘n kafee dan is dit mos DOM om jou yskaste vol Fanta te pak net omdat daar mense is wat Fanta drink.

Ek verstaan dat daar van die oorsese kykers op die webtuiste kan kom kyk veral as hul spanne teen ons speel en ek sal baie sterk daaraan dink om ALLES vir hul ook leesbaar te maak maar om dit ten koste van Afrikaans te doen is ‘n groot fout aan die Vodacom Cheetahs se bestuur se kant.

Ek is lief vir Bloemfontein en ek ondersteun graag die Bloemfontein Celtic se sokkerspan as hul wedstryde op SABC2 uitgesaai word praat hul 4% engels en 96% Xhosa en Sotho!

Ek is nie ‘n suurgat nie, ek is ook nie ‘n rassis nie. Wat ek wel is, is gatvol vir instansies wat Afrikaans wil wegdoen om vir Engels plek te maak en julle is nou besig in een van daardie instansies te verander.

Ek hoop van harde dat die pos geplaas word en dat julle met sinvolheid hierop kan reageer.

By: kierie
Die span moet tog net nie weer ‘easy tries’ afstaan nie, wat laasjaar met die semis en finaal was dit ons grootste foute - doen al die speelwerk en gee so 2 driee op ‘n skinkbord weg.

By: Guestwriter 15
JJ…Met die Blog posts wat ek behartig sal ek fokus op stories in Engels. Die Vodacom Cheetahs het heelwat Engelse ondersteuners ook en baie rugby ondersteuners in die buiteland stel belang in die sukses van die span. Ons sal dus probeer om dit ook vir hulle moontlik te maak om meer inligting te ontvang oor die spelers, die stadion en die agter die skerms inligting. Laat weet gerus van enige spesifieke aspekte wat jy voel ons moet bespreek op die blog - en ons sal so doen in beide Engels en Afrikaans! Geniet die Super 14!!

By: Chris
Baie netjiese veld en kleedkamer. Baie sterkte aan die Cheetahs vir vanaand se wedstryd. Ek hoop jul kan voel watse passie daar agter jul span is.

Ek hoop ook dat die Cheetahs kan besef dat hul die uitspeelrondes van dié Super14 kan haal. Vrystaat beskik ook oor genoeg kwaliteit om die S14 te wen.

Kom ons verander ons “mindsets” na ‘n span wat speel om die Super14 te wen!!