Comments on: What makes Heinrich Brussow such a special player?

By: JJ
CHRIS…. EK hoop so pel. Andre was nog van die ou garde waar lojaliteit bo geld was die feite is vandag maak geld n groot geraas. Ek weet ook vir n feit dat die SHARKS vir BRUSSOUW met n seer hart soek en hy is goed bevriend met die DU PLESIS BROERS.

By: Chris
Hi nee JJ,, baie van die goeie flanke wat VS gehad het was baie lojale spelers. Andre Venter, Rassie Erasmus en Juan Smith is manne wat enduit by VS gbly het. Dalk is Brossouw ook een van hulle?

By: Gron
Sover klink dit nie so nie. In die SA Rugby magazine het hulle met hom gesels, en hy klink nie of hy enige planne het om binnekort te gaan nie. Kan dalk verander as hy getrou het.

By: JJ
Dis maar nou 1 ding van die STATES wat kop bo water bo die ander unies staan en dit is dat die STATES FLANKE kan opgedis, oplewer, kweek  wat die ander unies nie saam kan praat nie. JAPIE WESSELS, PIET V ZYL, CHEESE V TONDER, ANDRE VENTER, RASSIE, AJ VENTER, REUBEN KRUGER, EN NOU BRUSSOW JAMER AS EK NOG GROOT NAME UITGELAAT HET. Ongelukkig gaan BRUSSOUW ook iewers deur n tjek boek opgeraap word,