Comments on: Vodacom Cheetahs se span

By: Chris
Meyer Bosman het my nog altyd beindruk. Hy is baie fisiek en is ongelooflik sterk dit is hoekom hy in die springbokspan is. Die Springbokke moes hom verlede jaar teen Frankryk op die veld gehad het want hy hou van fisieke wedstryde. Ons het hom nodig om die Nie Seelanders in die middelveld te laat les op se. Ek weet waaroor baie van die bloggers ook ontevrede met hom is - Myer kan homself soms baie isoleer en dan die bal verloor. Hy het ook op ‘n stadium so erg grootkop gekry dat hy gedink het dat hy nie hoef te pass nie maar dit is afge-oefen.

blou bul - jy moet verstaan dat van die ouens hier al lank vir Bosman ken en dophou en dat hy al aangejaag het. Ek stem net nie saam met jou dat die VS in die B-liga sou speel as van die bloggers die span moes kies nie want ek dink nie dat een van die bloggers vir Demas sou kies wat ons so baie wedstryde gekos het nie.

By: Kobus Myburgh
****Gerhard(12)

ASKIES MAN, MY FOUTJIE, HET IEWERS GEHOOR RYNO BARNES GAAN SPEEL VOOR EK NOG DIE SPAN GESIEN HET. SORRY ADRIAAN.

Mense, ek klan nie oor die Boland spelers wat goed speel nie. My probleem is die enkeles wat OOK van Boland kom wat nie in ‘n s14 span hoort nie, wat briljante talent uit die span hou en dan evensueel maar groener weivelde gaan soek… (Cronje, Juries, ens, ens….

Maar die ouens wat die Boland so verdedig, Moet julle dan nie die Stormers ondersteun nie? (net ‘n grappie, hoor)

Mag ons Maandag alomal ons vreugde uitspreek oor ons puik vertoning vanaand……

Editor, lyk my ons sal maar daai trui vanaand op die veld moet sien…

Cheetah groete!

By: blou bul
Oook maar goed n paar van julle ouens hierbo kies nie die Cheetah span nie,want dan het die Cheetahs die afgelope paar jaar B Afdeling gespeel.Meyer Bosman gaan julle ouens nog verkeerd bewys.Ek staan by die Cheetah span as n BLOU BUL.As Meyer nie so lojaal was nie het hy lank al vir Natal gespeel.Glo my hy het baie aanbiedings van die hand gewys,rassie sin inkluis.

By: Stef
Chris B (25)

Dit wat jy oor JW sê is die waarheid, almal kan dit maar glo.  Dis nie uit die duim gesuig nie, daarvan kan ek ook getuig.

By: JJ
BLOU BULL ….Ongelukkig pellie is dit net jy wat dink dat M. BOSMAN so briljant en goeie balverspreider is, die ander UNIES se afrigters dink nie so nie, niemand wil sy briljantheid koop nie, ek dink nie eers dat hy oorsee se aanbiedinge kry nie. En die ergste is hy bly in die span. Wat ek nie verstaan is LIONEL CRONJE EN FABIAN JURIES kon nie ons beginspan haal nie, nie eers op die bank nie, en hul is in die STORMERS se 22 tal hul word gekoop ons VRU gooi hul weg ons volhard met die ou stock en jy gaan sien wat gaan dai ouens maak ons gaan huil en net so met  JW omdat VRU nie na hom kyk nie maar liewers na BOLAND spelers laat ek liewers stil bly want my bloed sal sommer pers word en vir die GRIFFONS begin skree, geniet die nawek rugby BLOUES!!

By: blou bul
Ek se die Cheetahs gaan met tussen 7 en 15 punte wen.Die Cheetahs het momentum en die bulle nie.Brian Habanna is weg en die einde van die jaar toer het dit maar sleg gegaan met die Bulle in die Bok span.Daar is n paar swak plekke in die bulle se mondering bloot gele.n Springbok span sonder Bakkies is n groot terug slag,en dis net so n groot terug slag vir die bulle.Ja een swaeltjie maak nie n somer nie,onthou watse groot verskil Whal Baartman se teenwoordigheid testyds in die Natal span gehad het en dis dieselfde met Bakkies.Ek bly n groot aanhanger van Meyer Bosman,ek glo hy is briljant en n plan maker in die agterlyn.Al wat ek vra,gee vir Juan Smith n kans,ek glo hy het baie geleer uit vorige foute.Kry julle maats om te gaan kyk vanaand sodat Cheetahs geld het om hulle talent te behou!!!!!!

By: Blitz
Sien julle Vrystaters Saterdag in Bloem (Mooimeisiesfontein). ‘n Vorige blogger praat van 10000 Bul ondersteuners. Ons kyk weer na so 15 duisend. Sterkte en mag die Beste span wen. Hou die Castletjies KOUD !!!!

By: Chris B
Gerhard (12) - Jou opmerking oor JW is foutief bloot omdat ek besef jy weet nie werklik wat by die binnekringe van die Cheetahs aangaan nie. JW MOES gaan sewes speel omdat Naka en Hawies doodeenvoudig nie besef wat hy in die agterlyn werd is nie. Wat sou enige speler van JW se formaat gedoen het as hy aanmekaar in ‘n sukkelende M.Bosman se skadu moes staan ? En glo my, ek weet presies wat JW se omstandighede was. JW sal sy voortande gee om plek in die span te hê.

En Bloubul JW is nie nou by die sewes gekontrakteer nie, hy loop in die dorp rond. Treu het ‘n totaal amper “nuwe” sewes span NZ en VSA toe gevat, as jy opgelet het.

Juan moet in die span wees, maar nie as kaptein nie, hy reageer nie as kaptein nie, en dit beinvloed sy spel. Adriaan se kapteinskap was deurslaggewend aan die einde van laasjaar se CB, en ek hoef vir niemand te sê van waar die Cheetahs gekom het tot hulle uiteindelik in die final gespeel het nie ! Laat ons hoop Kaplan en sy lynregters maak hulle oë oop Saterdag.

Ek dink ook Sarel moes op skrummie begin het as Naka-hulle dan wil hê dat ons gevaarlike vleuels bruikbaar moet wees.

Ek dink met die uitsondering van natuurlik Heinrich, was Frans Viljoen ons beste losvoorspeler laas jaar. Hy is ‘n intimideerder en sagmaker. Hy moes in die beginspan gewees het, en is in presies dieselfde klas as P.Spies. Ashley moes vanaf die bank opgekom het. Oor Demas hoef niemand meer iets te sê nie. Dit gaan logiese denke te bowe ( en dalk hoekom ons laasjaar in die S14 geeindig het waar ons het ? )

Ons het die spelers, sonder twyfel, maar ons het nie ‘n “brainstrust” nie.

By: JJ
Blou Bull dis nie n kwessie van kla kla kla nie pel. Dit gaan oor die beste spelers en die regte spelers. Gee my 15 Boland spelers ek nie n probleem, gee my 15 swart spelers geen probleem maar dan moet hul spelers wees wat kop bo water uitstaan bo die ander. David en WP JA is van BOLAND niemand n probleem met hul hul verdien daai plek en daar is niemand wat hul uit lig nie. TEWIS EN DEMAS ook van Boland maar ons kan onmiddelik se wie is beter as hul maar hoekom word hul nie gekies nie is dit omdat hulle n voordeel het, ek se ja beslis hul kom net soos HAWIE van BOLAND af en HAWIE LAAIK sy BOLAND BOYS KWAAI dit het ons verlede jaar gesien met sy spankeuses. Ek het al verlede jaar al gese en gegiggel oor DEMAS se werksverrigting en sy vermoe om 60m ver te skop, en Tannie TEWIS op nr 9. BLOUES GEE MY JOU TELLING. EK SE ONS GAAN DIE BULLE MET 5 PUNTE WEN

By: Chris
blou bul - watter Cheetha ondersteuners kla?   Kierie het net nie geweet oor Jonker nie. En oor Boland het net Kobus Myburgh en jy gepraat. Kobus het net van Demas se swak spel gepraat en dit het nie veel uit te waai met Boland of wie ook al nie.

Ek sal ook wil weet hoekom jy dink dat Juan Smit die regte kaptein is? Wat maak hom volgens jou ‘n goeie leier? Hy het ‘n BAIE swak rekord as ‘n kaptein en mens kan dit nie net op die span blameer nie. Vra vir Brussouw hoe is daar al op hom geskree deur Juan Smit in belangrike wedstryde. Nico Breedt is nou ‘n ou wat die regte karakter het vir ‘n kaptein. Rory Duncan was die beste kaptein wat die Cheetahs nog gehad het. Hy was vriendelik en hy het die spelers met POSETIWITEIT en warmte aangevoer - gaan kyk maar ook na sy rekord as kaptein.